praag.co.za

Dullstroom-plaasaanval: Twee onskuldiges wat altyd net die goeie in almal wou raaksien

Written by

in

,

Die grusame verhaal van die plaasaanval in Dullstroom, is nogmaals een van wrede swart geweld teen onskuldige wit slagoffers.

Sue Howarth is in ‘n kritieke toestand in die Midmed intensiewe sorgeenheid. Haar man, Robert Lynn, lê minder as ‘n honderd meter van haar in die chirurgiese saal. Dokters hou hom nog onder verdowing.

Die egpaar is oorval in hul huis, gemartel, in hul eie voertuig gelaai en Sondagoggend vir dood agtergelaat langs die pad in ‘n bergagtige pas buite Belfast.

Sue het ‘n passie vir skaaphonde en is ‘n gereelde deelnemer aan die Suid-Afrikaanse Skaaphond Proewe.

Voordat die egpaar na Dullstroom verhuis het, was Sue aan die hoof van ‘n farmaseutiese maatskappy in Johannesburg. Sy het haar nooiensvan behou nadat sy met Robert, ‘n elektriese ingenieur vir Eskom, getroud is.

Die verskrikking van wat gebeur het, is nog vars in almal se geheue. Robert se liggaam is vol sny- en brandmerke en ‘n koeël sit in sy nek. Die dokters het besluit om dit nie te verwyder vir die oomblik nie.

Robert en Sue is die mede-eienaars van ‘n plaas met die naam Mash Land, net buite Dullstroom waar Sue haar passie vir skaaphonde en hul opleiding uitleef. Sy het drie honde, al drie van die Border Collie Rescue Organisation aangeneem.

Irene Thompson, van die organisasie, beskryf Sue as ‘n vrou met ‘n hart van goud wat dikwels geld geskenk het aan hulle.

Sondagoggend, net ná 02:00, het Robert wakker geword in sy bed met drie swartes in klapmusse wat ​​langs hom staan. Wat daarna gevolg het, was ‘n weersinwekkende aanval op twee onskuldige mense wat altyd net die goeie in almal wou raaksien.

Maar miskien is die twee juis daarom as sagte teikens beskou deur hul swart aanvallers.

Hulle is gemartel met ‘n blaasvlam en messe. ‘n Plastieksak is in Sue se keel afgedruk en hulle het probeer om Robert te verwurg met ‘n swart sak om sy nek.

Robert het aan die swart aanvallers sy bankkaarte en PIN-nommers oorhandig soos hulle versoek het, maar die booswigte was nog nie tevrede nie.

Hulle het die egpaar, nog in hul nagklere, in hul Nissan Hardbody dubbelkajuit met Border Collie plakkers op die agterkant, gelaai.

Daarna is hulle na Belfast deur Stoffberg. In die pas is Sue twee keer in die kop geskiet voordat haar aanvallers haar gesleep het in die veld langs die pad. Die voorste deel van haar liggaam is rou geskraap, nadat sy met haar gesig na onder gesleep is oor die teerpad, grond en gras.

Paar meter verder was dit Robert se beurt. Sy aanvallers het gemik vir sy kop, die sneller getrek en hom uit die voertuig gesmyt.

Die egpaar is ontdek na 06:00 deur twee vriende wat op pad was om te gaan visvang. Hulle het ‘n sigbaar verwarde Robert opgemerk langs die pad.

Hy het snye en brandmerke oral op sy lyf en ‘n wond aan sy nek. ‘n Swart sak is styf vasgemaak om sy nek en hy kon eers behoorlik praat nadat dit verwyder is. Dit is steeds onduidelik of hy daarvan bewus is dat hy geskiet is op daardie tydstip.

Sue is ontdek onder bome, in ‘n sloot. Haar redders het daarin geslaag om haar te vind omdat hulle haar kreune van pyn gehoor het en sleepmerke van die pad in die veld gesien het.

Haar kop was bedek met ‘n handdoek. Haar oë was toegeswel. Sy was slegs gedeeltelik geklee met net stukkies van haar hemp wat oorgebly het.

Die swartes het ‘n plastieksak afgedruk in haar keel om haar te versmoor, en dit is ‘n wonderwerk dat sy dit oorleef het. Sy is twee keer in die kop geskiet en die twee koeëls is steeds nie verwyder nie.

Die beseerde paartjie is inderhaas na die Belfast-hospitaal geneem waar hulle later na Middelburg se Midmed verskuif is. Die swart personeel in Belfast het nie opgemerk dat die egpaar geskiet is nie. Dié skietwonde is glo eers in Middelburg ontdek.

Sue het nog nie haar bewussyn herwin sedert die beproewing nie. Sy verkeer steeds in ‘n koma. Howarth word tans vir skok behandel en vir observasie in die hospitaal gehou.

Comments

23 responses to “Dullstroom-plaasaanval: Twee onskuldiges wat altyd net die goeie in almal wou raaksien”

  1. Ou Transvaal Avatar
    Ou Transvaal

    Waar is die wat vir ons ewige vrede belowe het ???
    Daar was al mense gewees wat in die verlede gese het dat die “regses ” hierdie behandeling verdien omdat hulle andere swak behandel …..hierdie voorval bevestig dat ALLE witvelle gejag word , tragies!!!jou gesindheid het toe niks met die uitwissingsprogram tedoen nie.

    1. G Avatar
      G

      Dit het eintlik alles daarmee te doen. Die wat swartes as hulle gelykes sien, gaan eerste waai, gelukkig. Dis net die rykes wat betaal dat hulle nie doodgemaak word nie, jammer tog.

    2. Johnnycongo Avatar

      Om die geskiedenis, die hede en die toekoms in doelgerigde perspektief te probeer begryp, ontgaan ons meestal. Waarom die aanslag teen blankes en Christene? Daar is soveel geskiedenis en navorsing rondom volksmoord en plaasmoorde in die wereld se geskiedenis. Daar is altyd ‘n motief, ‘n agenda, ‘n sistematiese metodiek en die verdwaasde slagoffers wat effektief uitgewis word. Ek doen nou al die hele week internet soektogte na plaasmoorde in SA. Die groot berade, toesprake, uitsprake, webwerwe en geskrifte sedert minstens 2009 is meer as wat een mens kan probeer verwerk. En tog verander niks. Die moorde op blankes gaan eenvoudig onverhinderd voort. Tot effektiewe Plaaswagte, Buurtwagte en Kommandostruktuur gedrewe GPF kom ons nie. Tot selfbestuur met internasionale ekonomiese en verdedigingsvennote kom ons nie. Al kermend, kruenend, weenend op sosiale media en langs oop grafte … Edel barbare wat nooit die lig sal sien of verstaan nie, met die wie hulle as kanonvoer misbruik en aanhits. Maar die Godsvolk met ‘n Verbond (nee drie keer ‘n verbond) – is skynbaar onopgewase vir die unieke Godstaak voor hand?

      1. Snel Avatar
        Snel

        Ek dink ek weet van twee verbonde naamlik bloedrivier en paardekraal maar waar was die derde een? Ek wil graag opsoek en lees daaroor. Dankie.

        1. Johnnycongo Avatar

          Snel, – Jan van Riebeeck se gebed ter stigting aan die Kaap word tans ook deur Godvresende navorsers as histories en geestelik veelseggend ge-interpreteer.

          1. Ou Transvaal Avatar
            Ou Transvaal

            Johnny met deernis ,Van Riebeeck het ‘n gebed gedoen wat dit duidelik uitspreek dat gereformeerde sending in Afrika moet gedy.
            Let ook daarop dat die oogmerk van die Kaap die uitbou van die here seventien se mandaat was om ‘n halfwegstasie te stig en nie volksplanting nie , dat dit was in lyn met die De Mist orde van die Bavaanse revolusie Republiek is wel relevant.

          2. Thys Du Plessis Avatar
            Thys Du Plessis

            Ek besef dat Van Riebeeck en die CVO,nie nas basis verwysing vir ons volk kan gebruik word nie, maar ons moet besef dat hulle deur God gebruik is terwille van ons volksplanting in hierdie land. Net soos Kajafas die baster Edomiet geprofeteer het nie omdat hy n gelowige was nie , maar omdat hy n sekere amp beklee het. Hiermee se ek allermins dat Van Riebeeck ongelowig was maar al sou hy wees is dit steeds belangrik om sy gebed/gelofte te toets vir hoër inspirasie van wee sy amp. Ek het die bewoording as volg:

            “6 APRIL 1654

            Waar dit vandag die tweede verjaarsdag is van die dag waarop ons deur die Here gelei met die skepe Drommedaris, die Reyger en die Goede Hoop hier ter plaatse behoue aangeland het om hierdie vesting en kolonie na die bevel van ons here en meesters (Here XVII) te bou en te bestendig, en opgelet het dat God die Here alle sake tot vandag toe met vele seëninge voorspoedig en na wense laat verloop en laat slaag het, het ons besluit, en ook vir die eerste keer begin om hierdie dag, die 6e April, tot eer van God met danksegging te vier en vir altyd tot ‘n vasblywende dank- en biddag in te stel, sodat daarby die weldade van die Here wat aan ons bewys is, deur ons nakomelinge nooit vergeet mag word nie, maar altyd tot eer van God in gedagtenis en herinnering gehou sal word.”

            As dit die korrekte bewoording is dan was dit profeties. Ek het n stuk hieroor geskryf, maar vanweë die feit dat Praag alle poste met die heilige Naam daarin blok wil ek dit nie hier plaas nie. Indien julle belangstel kan julle dit by die skakel aflaai: https://www.dropbox.com/s/gc09p6aic6fvu8f/Die%20Van%20Riebeeck%20gelofte%3B%20Die%20allersierlikste%20erfenis.docx?dl=0
            Van Riebeeck het bloot tot die besef gekom van hoe geseënde land die is, min sou hy kon raai wat die werklike omvang is van die potensiële rykdom en voorspoed hier lê.

            Ek kan getuig dat ek vir die eerste keer verlede jaar die gelofte betaal het en dat dit vir my n geseënde dag was. Om God te dank vir die ongelooflike hoeveelheid seën wat Hy aan ons toevertrou het, en Hom te vra om ons te laat besef en dan weer die kans te gee om hierdie erfenis tot Sy eer uit te bou.

          3. Johnnycongo Avatar

            Isso Ou Transvaal. Ons sal moet wag tot iemand nog ‘n gewaagde artikel op PRAAG plaas oor ons Volksafgodery (se oorsprong) en voortgesette dwaalgeeste sodat die Heilige Koeie van die okulte met vet agendas in Afrikaner midde van nader bekyk kan word …veral nadat die Roomse Net Gee Kerk onse volksgenoot Denise Woods se Oes die Stormwind SA van die tafel afgevee het as irrelevant en nie tans ‘n plek waardig nie. Tog verstommend hoe ernstig en gewyd sommige van ons voorvaders en volksvaders verskeie gode gelyk kan aanbid? Seker darem net op die Kaapse strand, – nooit in die kerk of raadsale nie …

          4. Ou Transvaal Avatar
            Ou Transvaal

            Volksafgodery….dit sal ‘n artikel wees wat in die geskiedenis op geneem sal word .Die kommentare wat aan die onderwerp raak het altyd ‘n lewendige reaksie op PRAAG .
            Ons is nou in ‘n strafgerig nadat ons 300+ jaar kans gehad het om die regte ding te doen en op ALLE vlakke gefaal het ..

      2. Ou Transvaal Avatar
        Ou Transvaal

        RAAKGEVAT!!!

    3. Riaan Slabbert Avatar
      Riaan Slabbert

      Wie het ewige vrede belowe?

  2. Thys Du Plessis Avatar
    Thys Du Plessis

    Is ons Skepper onmagtig om ons te beskerm, of weier ons Sy beskutting deur ons ontkenning van Wie Hy is en wat Sy wil is?
    Dit is maklik om soos baie te se, maar die wat hierdie lot tref was sus of was so, maar as ons wil oordeel wat het ons bygedra om die mense reg te help sou hulle dan op so verkeerde pad gewees het.
    Waarom het Bloukrans gebeur, was dit dan nie omdat ons mense Dingaan begin vertrou het nie, omdat hulle met hom verbond gesluit het nie, terwyl daar uitdruklik vir ons gesê is, julle mag geen verbond met die inwoner van die land sluit nie. Jy mag jou met hom nie meng nie. Jy mag sy gode nie aanbid of vrees nie. Jy mag jou erfenis nie ontheilig nie. Jy mag sy vrede en geluk in der ewigheid nooit soek nie. Jy mag nie die pêrels voor die varke gooi nie
    Wie is verantwoordelik vir vir hierdie moorde, as jy n kind het en jy vir hom se hy kan maar in die krokodil dam gaan swem en hy word opgevreet, is dit die krokodil se skuld, is dit die kind se skuld? Nee dit is jou skuld, jy is aanspreeklik.
    As jy iemand sien wat sy kind mislei om in n krokodil dam te gaan swem en jy is te bang om dit uit te wys, want die meerderheid het hulle koppe verloor en n wet gemaak wat se dit is verkeerd om jou kind te belet om saam met die krokodille te swem en dit is verkeerd om te se dat krokodille gevaarlik is, dan is jy medepligtig aan die kind se dood.
    Nou vra ek weer wie is verantwoordelik vir die moorde op ons mense. As ons nie bereid is om op te staan en te se vermenging en eenwording met ander nasies en of gelowe is die oorsaak van hierdie geweld op ons volk en mense. Dan verloën ons, ons hele volks bestaan. En om verskonings uit te dink soos maar dit is onwettig, hulle sal my vervolg, dit is gevaarlik of wat maak dit saak mense luister in elk geval nie, is strooi.
    Elkeen wat vermenging bevorder visies of geestelik of te bang is om daarteen op te staan is medepligtig. Doen aan ander soos jy aan jou self gedoen wil hê. Wil jy beskerm wees teen hierdie geweld, begin om ander te beskerm deur die rede daarvoor helder en duidelik uit te wys.

    1. Rooikop Avatar
      Rooikop

      Moenie die vreemde gode uit die oog verloor nie – daar is baie van hulle wat maar goedsmoeds “aanbid” word.

    2. Ou Transvaal Avatar
      Ou Transvaal

      WAARHEID!!!

    3. besoeker Avatar
      besoeker

      Hierdie vermenging word gepreek in Jesus se Naam deur die dominees. Hulle vertel die jeug dat solank hy ‘n christen is, is dit oraait. Die jeug word geindoktrineer deur die christelike geloof in kerke soos Hatfield, Hillsong, Doxa something ens. tot die aanvaarding van vermeniging- al staan daar wit op swart- geen baster sal in my vergadering in kom nie, tot in die 10de geslag. Maar die God wat die Woorde spreek word nie geglo nie maar die God van Paulus wat hom laat spreek: een bloed, broers in Christus, en daar is geen jood of griek ens –
      In kort: dogma.

      Bere die NT, besin oor God se eie Woorde en bevraag teken dogma. Die wette en bevele van God staan vir ewig. As jy dit nie glo nie, bere dan die OT.

      Maar keuses moet gemaak word. Geloof in dogma moet op sy geskuif word vir vertroue in die Een God.

  3. JanPierewit Avatar
    JanPierewit

    Nog ‘n ras gebaseerde aanval op blanke boere. Waar is die Mense Rege Komiesie dan nou?

    1. Anton Schutte Avatar
      Anton Schutte

      met respek…die antwoord tot jou vraag is ooglopend. Die “Mense Regte Komiesie” se reaksie sal soortgelyk wees tot die reaksie van die SS na die “pret en sport” van 9 November 1938…hulle gee nie n duit om oor haat aanvalle teen blankes nie.

    2. Andy van Vuuren Avatar

      More,
      daardie kommissie werk net vir die swartes. Metander woorde hulle is kleurblind.

  4. Anton Schutte Avatar
    Anton Schutte

    To quote Albert Schweitzer…”The African is my brother — but he is my younger brother by several centuries” This is the fundamental message most white folk just dont get…to me the meaning is clear. The black african is mentally yet to reach the level of his white counterpart. His conception and understanding of compassion, love, humanity is yet to be developed (if ever). Like the stupidity of a man climbing into a wild beast’s enclosure, the inevitability of death is certain if you treat it as your equal. Be civil to them, but at arms length…do not regard it as your “fellow human being” purely because it shares your DNA (fruit flies have 40+% corresponding DNA match, and we treat them with disdain), but measure it’s humanity and treat it accordingly. The hate evident in this attack suggests a total lack of humanity, and you should thus NOT mix with it in any way. Start by ridding yourself of all and any association with this race. Mechanise if you can, reduce your dependency on them if you cant.

    1. Thys Du Plessis Avatar
      Thys Du Plessis

      Die rede vir die verskil in “beskaafdheid” lê nie in die ontwikkelingsvlak van die kultuur nie, maar in die inwerking van God of boosheid in die wese van die persoon. Ons kan dit waarneem in die feit dat daar blankes is wat ook so optree. Die stryd is tussen Lig en duisternis en nie so seer tussen rasse nie. Hier moet egter baie duidelik besef word dat daar n baie goeie rede is dat hierdie soort gedrag baie meer algemeen is onder sekere rasse as ander. Die rede lê in Deuteronomium 4: 19-20.
      Tog is daar onder ander rasse ook die vredeliewendes, dit maak egter nie dat hulle deel van die Koninkryk is nie. Die Bybel is duidelik daaroor dat volke buite Israel ook seën sal geniet as hulle, hulle hou by die morele insettinge van geregtigheid. 2 Konings 17: 25-33. Die wet om God te dien en lief te hê bestaan egter nie vir hulle nie in teendeel hulle word verbied om dit te onderhou. Eségiël 44: 7-9, Maleági: 2: 11

      1. Anton Schutte Avatar
        Anton Schutte

        “moet nie n ander se voet laat wankel nie”…of so iets…ek verbeel my ek het dit erens gelees. Elke geval, ek sal nie n ander man se geloof bevraagteken nie, en dus sal ek nie met jou stry oor jou oortuigings nie. Genoeg om te se dat daar wel n korrelasie is tussen verstandelike ontwikkeling en gedrag, waar n minder ontwikkelde persoon meer geneig is tot geweld as n eerste oplossing tot n situasie. Hoe laer die IK, hoe meer is dit geneig om soos n wilde ding op te tree. Die “majority” in Suid Afrika se gemiddelde IK le erens tussen boot anker en bokdrol, voor die hand liggend in die daaglikse optrede van die “honourables” in parliment.

        1. Johann Schutte Avatar
          Johann Schutte

          Die ou het groot geword in die kerk, waar hy beskerm was teen beide kennis en onsekerheid.

          Hy vee intellektuele gesprek en wetenskaplike ondersoek van die tafel af, en reduseer oorsaaklikheid tot die relatiewe teenwoordigheid van ‘lig en duisternis’.

          My vrou sukkel met `n foutiewe koekresep en ek moet my kar se vonkproppe vervang. Ek wonder of hy vir my `n versie of twee het.

    2. Andy van Vuuren Avatar

      More,
      ek het n klompie maande gelede ook soortgelyke inligting hier op Praag geplaas.
      Ek stem saam met jou en ondersteun jou mening wat jy hier huldig asook met Thys se kommentaar hieronder.
      Gegroet.

Leave a Reply