Wilders se veiligheid ernstig in gedrang wys nuwe inligting

Geert Wilders is in goter gevaar as wat voorheen berig is, nadat meer inligting oor sekuriteitsprobleme onthul is. Die politieke donderslag wat Woensdag in Nederland geslaan het, is op die punt om selfs meer skade aan die elite aan te rig. ‘n Polisieman met dubbele burgerskap (Marokkaans en Nederlands) het inligting aan Marokkaanse misdadigers en

Lees verder: Wilders se veiligheid ernstig in gedrang wys nuwe inligting

Waterbeperkings in Gauteng kan opgehef word

Waterbeperkings in Gauteng kan binnekort iets van die verlede wees ná die wydverspreide reën die afgelope twee weke in die provinsie. Munisipaliteite in Gauteng het sedert laat verlede jaar 15 persent minder water van Rand Water gekry omdat damvlakke tot slegs 26 persent gedaal het. Die Vaaldam, die belangrikste waterbron in Gauteng, is byna 100%

Lees verder: Waterbeperkings in Gauteng kan opgehef word

Leon Lemmer: Die einde van die Afrikaner?

Daar is al boeke gepubliseer oor die einde van die wetenskap, die geskiedenis, die blanke ras, die Weste, die beskawing, die mensdom, lewe, die natuur, die planeet Aarde, ens. In die sintuiglike werklikheid is daar skynbaar niks wat blywend is nie. Dit is moontlik dat daar vroeër of later een of meer boeke oor die

Lees verder: Leon Lemmer: Die einde van die Afrikaner?

Lid van Wilders se beskermingseenheid vas na hy inligting lek

Die Nederlandse agent Faris K. wat vir die eenheid gemoeid met die veiligheid van politici en diplomate, insluitend die beskerming van Geert Wilders, gewerk het, is gevang dat hy sensitiewe inligting lek. Die agent is van Marokkaanse afkoms. ‘n Gevestigde bron het aan die Nederlandse AD Nuus vertel dat Faris K inligting aan ‘n Marokkaanse

Lees verder: Lid van Wilders se beskermingseenheid vas na hy inligting lek

Britte dink ‘Russiese’ radioaktiewe deeltjies dryf na die VK

‘n Amerikaanse “kernsnuffelhond” vliegtuig het in die rigting van Noorweë opgestyg, het die Britse media berig, want Britte glo dat “Russiese” radioaktiewe deeltjies uit Oos-Europa na die Verenigde Koninkryk dryf. Die Amerikaanse opsporingsvliegtuig het vanaf Sussex opgestyg op ‘n missie “om getuienis van kernaktiwiteit of ‘n kernontploffing te vind”. Volgens “spotters” is ‘n tweede spioenasievliegtuig

Lees verder: Britte dink ‘Russiese’ radioaktiewe deeltjies dryf na die VK

Atteridgeville gespanne voor optog teen immigrante

In Atteridgeville, wes van Pretoria is die toestand gespanne in afwagting vir die optog teen “onwettige immigrante” wat skynbaar gemik is teen Nigeriërs. Paaie in die woongebied is met brandende bande, klippe en ander voorwerpe versper. Die toegangsroetes is gesluit en niemand kan uit of in beweeg nie. Die polisie het drie mense in hegtenis

Lees verder: Atteridgeville gespanne voor optog teen immigrante

Trump beëindig transgender gebruik van badkamers

Amerikaanse transgender studente het Woensdag hul federale reg verloor om skoolbadkamers en kleedkamers binne te dring. Die ommekeer is ‘n reuse-terugslag vir transgendergroepe, wat hulle “regte” op ander afdwing. Konserwatiewes verwelkom die besluit van die Justisie en Onderwysdepartemente om die transgender kwessie te beëindig, en sê die maatreëls wat Obama afgedwing het was onwettig en

Lees verder: Trump beëindig transgender gebruik van badkamers

Duitsers se broeke bewe oor Steve Bannon

Die Duitse regering en die ambassadeur, Peter Wittig, het geweier om kommentaar te lewer oor gerugte dat die Amerikaners die EU ‘n gefaalde projek beskou, omdat hulle die vertroulikheid van gesprekke met die Withuis se hoofstrateeg Steve Bannon nie wil skaad nie. “Ons is bekommerd en ons moet bekommerd wees,” het Thomas Matussek, ‘n voormalige

Lees verder: Duitsers se broeke bewe oor Steve Bannon

Le Pen weier kopdoek vir ontmoeting met Groot Moeftie

Marine Le Pen het geweier om ‘n kopdoek dra vir ‘n vergadering met die Groot Moeftie in Beiroet. Op sosiale media het Christene en vroue haar geprys vir haar moed. Die voorgestelde vergadering met die Groot Moeftie, die mees prominente Sunni Moslem-geestelike in die land, moes op die laaste minuut gekanselleer word. Le Pen moes

Lees verder: Le Pen weier kopdoek vir ontmoeting met Groot Moeftie

Lekkerrr nat! Vaaldam kry een Olimpiese swembad per sekonde

Johannesburg Water het ‘n “groot toename” in die Vaaldamwatervlak sedert Dinsdagaand aangeteken, berig The Citizen. Die Vaaldam ontvang nou die volume van amper ‘n Olimpiese-grootte swembad elke sekonde oor die afgelope 24 uur. Woensdagoggend, het Johannesburg Water getwiet, “Vaaldam is nou op 71,62 persent. Groot toename sedert gisteraand” Dit het toegeneem van net minder as

Lees verder: Lekkerrr nat! Vaaldam kry een Olimpiese swembad per sekonde