praag.co.za

Trump beëindig transgender gebruik van badkamers

Written by

in

,

Amerikaanse transgender studente het Woensdag hul federale reg verloor om skoolbadkamers en kleedkamers binne te dring. Die ommekeer is ‘n reuse-terugslag vir transgendergroepe, wat hulle “regte” op ander afdwing.

Konserwatiewes verwelkom die besluit van die Justisie en Onderwysdepartemente om die transgender kwessie te beëindig, en sê die maatreëls wat Obama afgedwing het was onwettig en oortree die regte van die meeste ander studente, veral meisies wat nie veilig gevoel het nie. Hulle moes saam met anatomiese mans die badkamers gebruik, het die Associated Press berig.

Dit sal nou deelstate en skooldistrikte wees wat self besluit oor badkamerbeleid. ‘n Federale regter in Texas, Ken Paxton, het reeds ‘n tydelike uitspraak teen die Obama-verdrukking gegee kort na 13 deelstate sy administrasie gedagvaar het.

“Ons dogters moes nooit gedwing word om private, intieme ruimtes met manlike klasmaats te deel nie, selfs al sukkel die jongmanne met hierdie kwessies,” het Vicki Wilson, ‘n lid van ‘n groep studente en ouers vir privaatheid gesê. “Dit skend hul reg op privaatheid en is nadelig vir hul waardigheid.”

Die Trump-administrasie het ingegryp om federale inmenging te staak. Die afdwing van ‘n nuwe geslagsidentiteit deur die Obama-administrasie kom daarop neer dat biologiese seksuele onderskeiding afgeskaf is ter wille van “keuse” seksualiteit. Die federale “anti-diskriminasie” wet vir toegang tot toilette maak staat op ‘n “keuse” identiteit.

Noord-Carolina het die Obama-malligheid dadelik teengestaan en het toegang tot badkamers in staatsbesit wetlik bekragtig deur slegs onderskeid toe te laat van die seks wat op die geboortesertifikaat van ‘n persoon verskyn. Meer as 10 deelstate oorweeg tans soortgelyke wetgewing, volgens die Nasionale Konferensie van die staat se Wetgewers.

Maar Transgenders is kwaad oor die “aanval op honderde duisende studente wat net wil hul ware self wil wees” het Mara Keisling, uitvoerende direkteur van die Nasionale Sentrum vir Transgender Gelykheid, in ‘n verklaring gesê.

Comments

14 responses to “Trump beëindig transgender gebruik van badkamers”

  1. Jared van Niekerk Avatar
    Jared van Niekerk

    “I sexually Identify as an Attack Helicopter. Ever since I was a boy I
    dreamed of soaring over the oilfields dropping hot sticky loads on
    disgusting foreigners. People say to me that a person being a helicopter
    is Impossible and I’m f**** retarded but I don’t care, I’m beautiful.
    I’m having a plastic surgeon install rotary blades, 30 mm cannons and AMG-114
    Hellfire missiles on my body. From now on I want you guys to call me
    “Apache” and respect my right to kill from above and kill needlessly. If
    you can’t accept me you’re a heliphobe and need to check your vehicle
    privilege. Thank you for being so understanding.”

    1. Chroom Avatar
      Chroom

      apache hier en apache daar en orals is daar net apache’s. Shame.

    2. Riaan Slabbert Avatar
      Riaan Slabbert

      Wha-ha-ha-ha. Goed gesê Jared

  2. Walter Avatar
    Walter

    Dis die grootste malligheid wat ek in ń lang tyd van gehoor het. Wonder wanneer begin die nonsens hier?

  3. Vrystaat Avatar
    Vrystaat

    “Maar Transgenders is kwaad oor die “aanval op honderde duisende studente wat net wil hul ware self wil wees”…WTF beteken dit nou eintlik? Shame, dat mens so verdwaal kan wees in die lewe.

  4. Vrystaat Avatar
    Vrystaat

    Effe van die onderwerp af hier…maar ons wil net ons Afrikaanse taal en kultuurregte beoefen en uitleef en ons ware self wees en dan word ons uitgeskel as rassiste! Ons word selfs vermoor en vermink oor ons Afrikaans en wit is.Dan kerm die moffies oor ‘n f****n toilet! Absoluut absurd!

    1. Bernard van Wyk Avatar
      Bernard van Wyk

      Moffies? Passop van die moffies sal jou dalk dik tik en dan sal jy twee keer dink voordat jy name rondgooi. Hulle kom in alle shapes en forms deesdae. Die wat die meeste moan is gewoonlik die wat die kat in die donker knyp so die res van die mense moet hul vergewis van dié neigings

      1. sussie se vissie Avatar
        sussie se vissie

        Bernadine,
        Wil net my nr’s 1 & 2 sonder steurnis ‘afrond’.
        Sien jy en die George Michaels vd lewe kans vir n gemoan…wees bedagsaam en druk n sakdoek in jul bêk.
        Dis nou VOOR jul met jul grappies begin.

  5. Rooikop Avatar
    Rooikop

    Ek reken hierdie skuiwergat is deur baie perverte gebruik om op andere “af te loer”.

    1. Bernard van Wyk Avatar
      Bernard van Wyk

      ag whatever jy’s seker van jou sinne beroof.

      1. Riaan Slabbert Avatar
        Riaan Slabbert

        Gaan poeier jou neus niggie.

  6. Bernard van Wyk Avatar
    Bernard van Wyk

    Ag daar is niks verkeerd met transgenders om ander se badkamer te gebruik nie. Hul word geviktimiseer en heel waarskynlik aangerand in die mansbadkamer so dit maak net sin om hul vrouens toe te stuur. Dink glad nie die “trans” persone sal belangstel om “af te loer” nie…really now

    1. Johann Schutte Avatar
      Johann Schutte

      Coming to a public toilet near you, soon.

      https://www.youtube.com/watch?v=ZWGD4DV71pA

      1. Betzie van Rensburg Avatar
        Betzie van Rensburg

        Nogal n Dirndl-rokkie gekoop om Oktoberfest te vier.

Leave a Reply