Aanvalle op buitelanders het na die Noord-Kaap en KwaZulu-Natal versprei waarby polisiebeamptes in sekere gevalle ook betrek word. Die polisie het glo aan die plundering van buitelanders se winkels in die Noord-Kaap meegewerk. Twee polisiebeamptes en ‘n polisiereservis is in verband met die gewapende roof van ‘n Somaliese winkel in Kimberley in hegtenis geneem. Minstens
CDL hoor vandag oor sy parool-aansoek
Die politieke gevangene, Clive Derby-Lewis, se regsverteenwoordiger sal na verwagting vanoggend in Pretoria ‘n aankondiging doen oor sy aansoek om mediese parool. Die onskuldige slagoffer van die moordaanslag deur ‘n Pool, Janusz Walus op die SAKP-leier, Chris Hani, is die afgelope meer as 20 jaar reeds in die tronk nadat hy deur “gratis regshulp” aangeraai
SOE-hoof wat Zuma kwytskeld, bedank
Die Presidensie het bevestig dat hy die hoof van die Spesiale Ondersoek-Eenheid, Vas Soni, se bedanking ontvang het. Terwyl Soni aan die hoof van die Spesiale Ondersoekeenheid was het die eenheid die President kwytgeskeld van oorbesteding by sy privaatwoning in Nklandla. President Jacob Zuma sê in ‘n verklaring dat hy Soni se bedanking aanvaar, maar
Eskom kondig Fase-2 beurtkrag aan
Eskom het Maandagmiddag aangekondig dat hy fase twee van beurtkrag begin toepas het, het Sapa berig. “Beurtkrag het van 15:00 af van fase een na fase twee beweeg,” het die kragreus in ‘n verklaring gesê. Beurtkrag sal tot 22:00 Maandagaand voortduur. Fase een maak voorsiening vir die besnoeiing van tot 1 000MW se kragverbruik, fase
Swarte wat wit motorfietsryer skiet, kry weer borg
Die swart moordaangeklaagde Meekahefele Masooa wat ‘n wit motorfietsryer verlede jaar tydens ʼn padwoedevoorval in Johannesburg doodgeskiet het, het Maandag vlugtig in die Palm Ridge-landdroshof verskyn. Masooa (43) moet weer op 11 Augustus in die hof wees nadat regter Eben Jordaan die verhoor uitgestel het. Staatsaanklaar Arveena Persad het aan die hof gesê alhoewel die
Lees verder: Swarte wat wit motorfietsryer skiet, kry weer borg
Polisielede vas vir renosterspropery
Drie polisiebeamptes en ‘n eertydse wildbewaarder sal na verwagting Dinsdag in die Nelspruit-streekshof verskyn in verband met renosterstropery. Die beskuldigdes het in November in die hof verskyn maar die saak is uitgestel weens ‘n vertraging met die dossiere van die beskuldigdes wat in Mei in hegtenis geneem is na ‘n gesamentlike operasie deur die Valke
Nie plek vir witte in Zambië se nuwe regering
Die nuutverkose pres. Edgar Lungu van Zambië, het Maandag aangekondig dat visepresident Guy Scott, Afrika se enigste onlangse wit staatshoof, nie deel sal wees van sy regering nie. Lungu het verlede week die verkiesing naelskraap gewen. Scott was waarnemende president sedert Sata se dood. Hy was die eerste wit leier sedert die einde van apartheid.
Beurtkrag wag vir Namibië na SA se kragkrisis
’n Verslag wat deur internasionale kenners saamgestel is, waarsku dat Namibië ’n ernstige kragkrisis in die gesig staar vanweë die plaaslike afgeleefde hidroëlektriese kragaanleg, asook die land se steun op Suid-Afrika, het die Republikein berig. NamPower se beplande Kudu- en Arandis-kragsentrale, asook kleiner beleggings in hidroëlektriese- en sonkragontwikkeling sal eers in die lang termyn vrugte
KKNK se sensuur teen Steve Hofmeyr
Dit is jammer dat die organiseerders van die KKNK so graag politiek korrek wil wees. Hulle het een laaste sin te veel oor hul standpunt t o v Steve Hofmeyer kwytgeraak en daardeur hulle eie sensuur op een van Suid-Afrika se beroemdste Afrikaanse sangers en kunstenaars geplaas. Die KKNK beweer hulle is trots Afrikaans en
Ka-ka-ka, sensuur is terug! (En wat u kan doen om te help)
Geagte leser, Die nuus dat Steve Hofmeyr nie meer toegelaat gaan word om by die Klein-Karookunstefees op Oudtshoorn op te tree nie, verteenwoordig ‘n nuwe vorm van sensuur wat ingestel word. Steve is ook skrywer, daarom mag hy ook nie meer daar oor sy boeke praat nie. Die bietjie spraakvryheid waaroor ons nog in die
Lees verder: Ka-ka-ka, sensuur is terug! (En wat u kan doen om te help)
