Ná jare van korrupsie, plundery en wanbestuur, is Eskom kennelik besig om al hoe verder in duie te stort want die elekrisiteitsverskaffer het gister (Saterdag) deurnagbeurtkrag van 16 tot 17 Maart aangekondig. Terwyl Eskom die Mosambiekse tifoon daarvoor blameer, is dit heel waarskynlik die onbekwaamheid van sy aardig besoldigde en korrupte topbestuur en amptenare wat
Dan Roodt oor Guillaume Faye: die regse Sartre
Een van die voorste intellektuele van die Franse “Nieu-Regs” (nouvelle droite), wat later sy eie idees oor die lot van die Weste ontwikkel het, is pas dood. Dan Roodt kyk na die man en sy idees en vergelyk hom met Jean-Paul Sartre aan die linkerkant van die politieke spektrum. Guillaume Faye het tussen 6 en
Leon Lemmer: ‘n Karakterisering van Amerika en Suid-Afrika
Tom Kawczynski is ‘n Amerikaner van Pools-Russiese oorsprong wie se voorgeslagte hulle 150 jaar gelede in Amerika gevestig het. Hy was aan die begin van 2018 in Amerika landswyd in die nuus toe hy op 37-jarige ouerdom ná net ‘n jaar as dorpsbestuurder van Jackman in Maine ontslaan is. Jackman is ‘n dorpie met minder
Lees verder: Leon Lemmer: ‘n Karakterisering van Amerika en Suid-Afrika
Suidpunt: Hoe ons meer Europeërs e.a. by die Afrikaanse kultuur kan betrek
Nadat ek Dr. Roodt se video gekyk het, dink ek steek daar tog waarheid in om met Europeërs sake te doen. Was dit nie immers ‘n Deen wat in 2017 op GoFundMe.com ‘n ruime skenking van €500 gemaak het, met die pragtige woorde: You don’t have to thank me. As a matter of fact I
Lees verder: Suidpunt: Hoe ons meer Europeërs e.a. by die Afrikaanse kultuur kan betrek
Leon Lemmer: Afrikaners: ‘Swerwers sonder rigting, soekers wat nooit vind’?
Die Nederlandse regering was een van die grootste kritici van die Afrikanerbewind in Suid-Afrika. Apartheid is verdoem sonder om ter versagting die historiese bande tussen die twee lande in ag te neem. Hierdie strategie het ten minste deels te make met Nederlandse skuldgevoelens oor sy koloniale geskiedenis, bv in Indonesië. Ek het die eerste keer
Lees verder: Leon Lemmer: Afrikaners: ‘Swerwers sonder rigting, soekers wat nooit vind’?
Dan Roodt: Koreane is dalk ‘n voorbeeld vir Afrikaners
Suid-Koreane regoor die wêreld, waaronder in New York (sien foto), het gister hul onafhanklikheidsbeweging van ‘n eeu gelede gevier. ‘n Sewentienjarige meisie, Joe Gwan-soen, het dit op 1 Maart 1919 begin. Sy is later deur die Japannese bewind destyds in Korea aangehou en doodgemartel. Ná die tweede wêreldoorlog is Korea in twee verdeel en die
Lees verder: Dan Roodt: Koreane is dalk ‘n voorbeeld vir Afrikaners
Leon Lemmer: ‘Die eggenotes agter Afrikaner politieke leiers’
Terwyl ‘n uitvoerende staatshoof in sy amp is, ontvang hy heelwat publisiteit en word hy ‘n bekende persoon. Sy eggenote weerkaats in ‘n mate hierdie bekendheid omdat sy bv soms saam met hom afgeneem word of hier en daar ‘n toespraak lewer. Wanneer ‘n staatshoof of oudstaatshoof sterf, ontvang die gebeure gewoonlik heelwat publisiteit. In
Lees verder: Leon Lemmer: ‘Die eggenotes agter Afrikaner politieke leiers’
Zimbabwe binnekort sonder brood weens valutatekort
Zimbabwe kan binne ‘n week sonder brood wees nadat meelvoorrade afgeneem het weens die land se versuim om vir ingevoerde koring te betaal, volgens ‘n vertroulike brief wat Maandag aan bakkers deur die land se graanmeulenaarsgroep geskryf is. Dié radikale, afrosentriese land wat berug is weens sy antiblanke maatreëls en grondgryp, verkeer in die greep
Lees verder: Zimbabwe binnekort sonder brood weens valutatekort
Video: Dan Roodt oor Afrikaanse ondernemings
Afrikaners en veral jongmense, verkeer tans met hul rug teen die muur. Die ANC se wetgewing maak dit byna onmoontlik om werk te kry by groot maatskappye, wat nog te sê in die staatsdiens wat slegs vir swartes gereserveer is. Wat is die oplossing? In hierdie video wat aanvanklik intyds via Facebook gestroom is, doen
Mimi Coertse sing ‘Heimwee’
Luister na die bekende Afrikaanse lied, “Heimwee”, soos uitgevoer deur Mimi Coertse. Heimwee My hart verlang na die stilte van die wye wuiwende veld ver van die stadsgeluide en die klinkende klank van geld Ek is moeg vir die rustelose lewe van mense wat kom en gaan wil terug na die vrye ruimte waar ‘n