Trump wens Brexiters geluk

Die Republikeinse presidensiële kandidaat Donald Trump het vol lof vir die Britse gereageer, en gesê hulle “het beheer van hul land teruggeneem” deur te stem om die Europese Unie te verlaat. Die eiendomsmagnaat het sy ondersteuning vir ‘n Brexit in die afgelope maande bevestig. Trump, wat in Skotland is om ‘n gholfbaan te open (foto

Lees verder: Trump wens Brexiters geluk

PRAAG loods klasaksie teen Tuks vir R360 miljard oor Afrikaans

Die Pro-Afrikaanse Aksiegroep (PRAAG) eis R360 miljard van die Universiteit van Pretoria in ‘n klasaksie namens alle Afrikaners in Gauteng, Limpopo en Mpumalanga. PRAAG sal as fasiliteerder namens die 1,2 miljoen Afrikaners in dié provinsie optree wat deur die universiteit se besluit om Engels voortaan die enigste onderrig- en voertaal te maak, benadeel word. Tesame

Lees verder: PRAAG loods klasaksie teen Tuks vir R360 miljard oor Afrikaans

Brexit-aardbewing tref linkses wêreldwyd

‘n Aardbewing het ons getref en die stof is so dik dat asemhaling onmoontlik is! Dit was die paniekbevange geweeklaag van Brittanje se linkses en pro-immigrasie eenwêreldaanhangers nadat die Britte vir Brexit gestem het. Die Union Jack (foto bo) sal nie meer in Europa wapper nie. ‘n Meerderheid, meer as 51% het ten gunste van

Lees verder: Brexit-aardbewing tref linkses wêreldwyd

Aanvaller in Duitse fliekteater doodgeskiet

‘n Gemaskerde aanvaller is deur die Duitse polisie doodgeskiet nadat hy in ‘n rolprentteaterkompleks in die dorp Viernheim naby Frankfurt op mense losgebrand het. Die gewapende man het ‘n springstofgordel en handgranaat langs hom gehad. Hy het “gebroke Duits” gepraat. Die owerhede het ‘n nuusstilte oor die besonderhede van die skieter aangekondig. Talle mense is

Lees verder: Aanvaller in Duitse fliekteater doodgeskiet

Pretoria-opstand: Familie blameer ANC vir dood van hul seun

Die familie van ‘n 19-jarige swarte, Thabiso Daniel wat Dinsdagnag in Mamelodi doodgeskiet is, het die skuld vir die geweld voor die deur van die regering gelê, nadat die dodetal tot ses gestyg het. Hulle sê indien die regte prosedures gevolg is met die aankondiging van die burgemeesterskandidaat, sou die geweld nie uitgebreek het nie.

Lees verder: Pretoria-opstand: Familie blameer ANC vir dood van hul seun

Tuks-staking: Rektor ontvang meer as R3m per jaar

In ‘n stakingsbrief wat deur vakbonde aan die Universiteit Pretoria vrygestel is, word die vergoedingspakket van die huidige rektor, prof. Cheryl de la Rey, onder wie se leierskap die universiteit finaal verengels word, onthul. Sy ontvang altesaam meer as 3 miljoen rand, waaronder R2,2m aan salaris en R850 000 aan ‘n bonus, plus ander byvoordele.

Lees verder: Tuks-staking: Rektor ontvang meer as R3m per jaar

Ontvoerde Suid-Afrikaner in Nigerië se lot onbekend

‘n Suid-Afrikaner, twee Australiërs en twee Nigerië is volgens AFP in Akpabyuo, Nigerië ontvoer. Hulle werk almal vir ‘n Australiese myn- en ingenieursmaatskappy. Twee van die buitelanders wat in Nigerië ontvoer is, het intussen daarin geslaag om te ontsnap. ‘n Voormalige Suid-Afrikaner wat nou in Nieu-Seeland woon, twee Australiërs en twee Nigeriërs is ontvoer nadat

Lees verder: Ontvoerde Suid-Afrikaner in Nigerië se lot onbekend

Afriforum sê US-besluit teen Afrikaans is ongrondwetlik

Die besluit deur die raad van die Universiteit van Stellenbosch om in 2017 ‘n taalbeleid te aanvaar waarvolgens Engels die enigste primêre onderrigtaal van die universiteit sal wees, is deur AfriForum as “ongrondwetlik” beskryf. Alana Bailey, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum (foto hierbo) het bygevoeg dat “die bevordering van private tersiêre onderrig in Afrikaans” toenemend

Lees verder: Afriforum sê US-besluit teen Afrikaans is ongrondwetlik

Britte stem vandag oor Brexit

Jeremy Corbyn, die leier van Brittanje se opposisie Arbeidersparty, het by ‘n byeenkoms in Manchester weer sy steun vir die veldtog om Brittanje in die Europese te hou, toegesê. Corbyn en premier David Cameron wil albei hê dat Brittanje in die EU bly, maar Corbyn het onlangs van plan verander nadat hy jare lank gesê

Lees verder: Britte stem vandag oor Brexit

Varkpes in SA tref uitvoer

Die grense van buurlande is vroeër vandeesmaand gesluit vir die invoer van lewende varke en varkvleis uit Suid-Afrika nadat Afrika-varkpes uitgebreek het. Honderde varke het reeds weens die siekte gevrek wat deur ‘n virus tussen varke oorgedra word. Geen behandeling of inenting teen die siekte bestaan nie en diere vrek eenvoudig daarvan. Daar het al

Lees verder: Varkpes in SA tref uitvoer