Gister het daar ‘n betoging teen plaasmoorde en die uitwissing van die Afrikanervolk voor die Suid-Afrikaanse ambassade in Den Haag plaasgevind en vanoggend is ‘n soortgelyke optog in Adelaide, Australië gehou. Dit het dr. Dan Roodt van PRAAG genoop om te twiet dat “die wêreldwye betogings teen #plaasmoorde en #volksmoord in SA is nou groter
Lees verder: Oorsese betogings teen Afrikanervolksmoord nou ‘groter as anti-apartheidsbeweging’
