Kanselier Angela Merkel het haar besluit verdedig om die G20-byeenkoms in Hamburg te hou. Nadat gewelddadige botsings die byeenkoms lamgelê het en donker rookwolke bo die Schanzenviertel gehang het, was dit hoegenaamd nie duidelik wat die oproeriges wou bereik nie. Katja Kipping, mede-voorsitter van die Linkse party, het Saterdag by op ‘n optog aan die
Lees verder: Wat wou die oproeriges in Hamburg regtig bereik?