“Een koekje van eigen deeg” seg die Kaaskoppe mos wanneer iemand se vuil streek aan ander na hom terugkom, anders bekend as “boontjie kry sy loontjie”. En dit is wat verlede week hier gebeur het. Ek verwys nou na die gebeure in Oss, ‘n middelgroot stad in die suid-ooste van Nederland met sowat negentig
Leon Lemmer: Geopolitiek: Is Eurasië ‘n utopie?
Leopold Scholtz skryf: “Rusland gebruik migrasie as ‘n wapen om die Europese steunstrukture te oorweldig en verdeeldheid in Europa en Navo [Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie] te saai” (Die Burger, 5 deser, p 11). Hierdie mening word glo “deur die meeste gesaghebbende Europese politieke ontleders gedeel.” Hiervolgens veroorsaak die Russiese bomaanvalle in Sirië dat al hoe meer Moslemvlugtelinge
Lees verder: Leon Lemmer: Geopolitiek: Is Eurasië ‘n utopie?
Doodslag op die paaie verwag, maar ambulanse staan
Die LUR vir Gesondheid in Limpopo, Phophi Ramathuba, verwag doodslag op die paaie oor die Paasnaweek. Phophi sê mediese personeel behoort op bystand te wees in die geval van enige padongelukke in die provinsie, maar sy het ontdek die ambulanse staan. Die LUR het die mediese nooddiensstasie op Louis Trichardt besoek, waar sy vasgestel het
Lees verder: Doodslag op die paaie verwag, maar ambulanse staan
Terroriste teiken Belgiese kernsentrales
‘n Belgiese koerant La Dernière Heure beweer dat Dinsdag se terreuraanvalle oorspronklik by ‘n kernaanleg beplan is. Dit blyk dat 11 werkers by die Tihange-kernkragsentrale, 40 myl suidoos van Brussel, se toegangskaarte gekanselleer is. Dit het gelei tot spekulasie dat die selfmoordbommers besig was om werknemers binne die sentrale te probeer werf. Sewe van die
Vyf beseer in Upington-ongeluk
Vyf mense is beseer in ‘n motorongeluk op die N14 by Upington waarin vier motors betrokke was. ER24-woordvoerder, Russel Meiring, sê vier mans en ‘n vrou is beseer op die toneel gevind. Hulle het minder ernstige beserings opgedoen. Nadat paramedici die beseerdes op die toneel behandel het is hulle afgevoer na die Upington-hospitaal vir verdere
PRAAG ontvang antwoord van UNESCO oor vernietiging van Afrikanererfenis
PRAAG het so pas ‘n antwoord van die Verenigde Nasies se kultuurliggaam, UNESCO in Parys, ontvang. Die Pro-Afrikaanse Aksiegroep het weereens ‘n klag by UNESCO aanhanging gemaak ná die jongste vlaag aanvalle op Afrikanerstandbeelde op kampusse. “Die ANC-bewind, asook die radikale groepe in die land wat ons standbeelde en ander erfstukke aanval, is besig om
Lees verder: PRAAG ontvang antwoord van UNESCO oor vernietiging van Afrikanererfenis
Vyftien vir Moslemaanval in Ivoorkus vas
Owerhede in die Ivoorkus het 15 mense in hegtenis geneem na aanleiding van ’n aanval vroeër die maand waarin 19 mense dood is en waarvoor Al-Kaïda verantwoordelikheid aanvaar het. Die polisie is steeds op soek na die vermeende voorbok, wat deur die aanklaer, Richard Adou, as Kounta Dallah geïdentifiseer is, het Reuters berig. Gewapende mans
Soos Nelson Mandela, of nie…
Niger, die arm uraanryke land, se president Mahamadou Issoufou het 92 persent van die stemme in die omstrede tweede rondte verkiesings, wat deur opposisiepartye geboikot word, op hom verenig. Die amptelike verkiesingsuitslae is Dinsdag bekend gemaak. Sondag se verkiesing is deur ’n lae stempersentasie gekenmerk en die verkiesingskommissie sê Amadou kon net sewe persent van
Karel Combrinck: Ope brief aan FW de Klerk
Mnr De Klerk, nou wil ek u eers ‘n guns vra : U is nou tagtig jaar oud. Moet tog asseblief nie iets onbesonne aanvang soos om lepel in die dak te steek voor die boere kan organiseer om u onderstebo op te hang nie. Dis verbysterend dat daar nog mense is wat die vermetelheid
Kongo se president wen nadat hy termyne skrap
President Denis Sassou Nguesso van die Kongo het die afgelope naweek se presidentsverkiesing gewen nadat hy gesorg het dat ‘n beperking op die aantal termyne wat hy mag dien, afgeskaf is. Hy is die afgelope 30 jaar reeds in die regeringstoel. Die land se ministerie van Binnelandse Sake het die uitslag in Brazzaville bekendgemaak te
