Die president van Rusland het so pas sy "morele verantwoordelikheid" erken teenoor Tsjeggië betreffende die onderdrukking van die Praagse Lente-opstand van 1968 waarin 100 mense gesterf het. Die ANC het ten tye van die Sowjet-inval in 1968 sy uitdruklike steun daaraan verleen en dra daarom insgelyks ‘n morele verantwoordelikheid vir die bloedvergieting wat plaasgevind het.
Lees verder: ANC IS MEDEVERANTWOORDELIK VIR PRAAGSE BLOEDVERGIETING