‘n Ondersoekende blik op “verteenwoodiging” en grondgryp in Suid-Afrika. Lees verder.
Vlaag plaasmoorde en halssnoeraanvalle op Afrikaners duur voort
Die huidige vlaag plaasmoorde en halssnoeraanvalle op Afrikaners in Suid-Afrika voort. Volgens berigte is ‘n 79-jarige Afrikanerman, Koos Jonker, gister naby Ellisras in ‘n plaasmoord gedood. Vyf swart mans het hom soos ‘n dier met baaltou vasgebind en toe herhaaldelik oor die kop geslaan. Jonker was oorspronklik van Johannesburg maar het by vriende, die Pauers,
Lees verder: Vlaag plaasmoorde en halssnoeraanvalle op Afrikaners duur voort
Nog 3 lyke in Soweto-kragstasiepuin gevind
Nog drie liggame is Maandagaand in die gebou gevind wat in duie gestort het in Power-park, Soweto. Die polisie sê die liggame is deur sekuriteitsbeamptes wat in die gebied werk gekry. Die gebou is ʼn ou kragstasie agter die Orlando-torings. Dit het in Junie ineengestort en die polisie het kort na die ramp ʼn oproep
Die simulakrum van progressiwiteit
deur Götterdämmerung Ek was nog altyd onder die indruk dat vordering sou aandui dat daar ʼn verbetering is vanaf dít wat was tot dít wat nou is. So het ons vordering getoon vanaf grotte na huise, vanaf vingerprentjies teen genoemde grotmure na die geskrewe woord en pragtige stukke kuns, vanaf klippe rondsleep na die wiel
Zuma kry staande applous in Washington
President Jacob Zuma het ‘n staande applous in Washington ontvang nadat hy voorgestel het dat Israel en Palestina Suid-Afrika se voorbeeld moet volg om hul gewelddadige geskille op te los. Zuma het by die Nasionale Persklub in die stad gepraat, waar die VSA-Afrika Leiersberaad aan die gang is. Hy het gesê dat Suid-Afrika nie van
Ses sinnetjies, die kruks van Afrikaners se probleem
deur Jan Viljoen ‘n Swart pamflet wat tans die rondte doen, bevat ses sinnetjies wat eintlik die kruks van die Afrikaner se probleem is. Die sinnetjies gaan een van die dae moontlik weer vergete wees, maar die ses sinnetjies is die oorsprong, die omvang en die manifestering van die vervalle Suid Afrika waarin die Afrikaner
Lees verder: Ses sinnetjies, die kruks van Afrikaners se probleem
Apokaliptiese Blair
Tony Blair is geen vreemdeling as dit by swak smaak kom nie. Die “Vredesgesant vir die Midde-Ooste” – Blair se amptelike titel – is klaarblyklik nie bewus van die rou beelde van verwese kinders, oumensies en gebroke ouers wat daagliks uit Gasa oor die wêreld uitgestort word nie. Lees verder.
Amerika draai geldkraan oop vir Afrika
Suid-Afrika sal vandag die kwessie van die Israelse-Palestynse konflik direk met die Amerikaanse regering ophaal. Kabinetsministers woon vandeesweek saam met President Jacob Zuma ‘n Amerika-Afrikaberaad in Washington by, het RSG berig. Die minister van internasionale betrekkinge, Maite Nkoana Mashabane sê die land sal in sy hoedanigheid as vriend van die Palestyne die saak aanroer. Sy
Hierdie staat is so dood soos ‘n vark
As ons eerlik is, is Verwoerdianisme of afsonderlike ontwikkeling nooit veel van ‘n kans gegee om te slaag nie. Skaars het dit in die vroeë sestigerjare beslag gekry of dit is met fanfare afgeskiet. Suid-Afrikaners behoort dieselfde ongeduld met die huidige pseudo-demokrasie te betoon. Ná 20 jaar is dit glashelder watter klugtige mislukking dit is.
Oos-Kaapse regering red Mandela-beeste, óók sonder voer
Die Oos-Kaapse regering moes verlede week ‘n “reddingsoperasie” loods by die wêreldberoemde en skatryk Mandela-familielandgoed te Qunu om te keer dat hul beeste nie ook weens verwaarlosing vrek soos Thandi Modise se diere nie. Die Mandelas is trots op hul Xhosa-“beeskultuur” en hou daarom ‘n kudde op hul kleinhoewe aan, dog sonder om hulle genoeg
Lees verder: Oos-Kaapse regering red Mandela-beeste, óók sonder voer
