Trevor Noah die grapjas nou ‘n anti-wit propagandis

Die Suid-Afrikaanse grapjas Trevor Noah wat tans die Daily Show-program in die VSA aanbied, het “getransformeer” in ‘n anti-wit propagandis. Noah het so pas probeer om  die jong, konserwatiewe videokommentator Tomi Lahren vanaf Texas op sy program te verneder omdat sy blank is en haar onregstreeks daarvan beskuldig dat sy ‘n rassis is. Die video,

Lees verder: Trevor Noah die grapjas nou ‘n anti-wit propagandis

ANC se ‘Castro-besingende’ SANW laat soldate sonder kos

Suid-Afrika se huidige weermag, wat meesal deur oud-Umkhonto-offisiere gelei word, het ‘n hofsaak vermy deur noodrantsoene voedsel aan drie weermagbasisse te verskaf waar soldate begin honger ly het. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag-vakbond het die weermag tot Woensdag tyd gegee om sy versoek terug te trek dat soldate in Zeerust, Middelburg en Mafikeng huis toe gestuur

Lees verder: ANC se ‘Castro-besingende’ SANW laat soldate sonder kos

Politieke partye striem SAUK-raadsvoorsitter

Die hoofswepe van die ANC en die DA het ‘n striemende aanval gedoen op die SAUK-raadsvoorsitter, Mbulaheni Maghuve se regsverteenwoordiger en sy hofaansoek teen die ad hoc-komitee wat die SAUK moet ondersoek. Maghuve doen aansoek dat die werksaamhede van die komitee opgeskort word weens beweerde vooroordeel. Die DA se hoofsweep, John Steenhuisen het in ‘n

Lees verder: Politieke partye striem SAUK-raadsvoorsitter

Trump nooi Hongarye se anti-immigrasieleier na Washington

Die gewilde leier van Hongarye wat deur die hoofstroommedia in Engeland en Europa as “verregs” uitgekryt word, is deur Donald Trump na Washington genooi. Viktor Orbán word veral buite sy land gehoon omdat hy ‘n heining opgerig het om migrante uit Hongarye te hou. Volgens ‘n onderhoud met Orbán wat aanlyn deur die Hongaarse sakekoerant

Lees verder: Trump nooi Hongarye se anti-immigrasieleier na Washington

Johann Theron: Die saak vir Zuma

Hernieude Zuma-histerie word wyd en syd deur die Suid-Afrikaanse hoofstroommedia verkondig. Die meestal onkundige lesers voel verontreg deur die groeiende lys van wandade wat hulle president straffeloos pleeg, maar word andersyds onthuts deur dieselfde president wat “veg” teen die oorweldigende aanklagte teen sy lydende persona. Dit is duidelik dat daar twee kante van die storie

Lees verder: Johann Theron: Die saak vir Zuma

‘Vrees’ oor lys van linkse professore in Amerika

‘n Konserwatiewe organisasie, Turning Point USA, het ‘n webblad geskep waarop ‘n lys van meer as 200 professore aan universiteite regoor Amerika verskyn wat “teen konserwatiewe studente diskrimineer en linkse propaganda in die klaskamer bevorder”. Die webblad, professorwatchlist.org, plaas nie sommer die naam van enige professor nie —bewyse word vereis. “This watchlist is an aggregated

Lees verder: ‘Vrees’ oor lys van linkse professore in Amerika

Ramaphosa, Media24 bring hulde aan kommunistiese Fidel Castro

Sowel Media24 as Cyril Ramaphosa, die ANC-politikus wat deur die Suid-Afrikaanse oligargie gesteun word om Zuma te vervang, het gister hulde aan die ontslape Kubaanse leier Fidel Castro gebring. News24, wat deesdae onder redaksie van die linkse Boerehater Adriaan Basson staan, het ‘n lowende berig oor Castro en Ramaphosa se hagiografie aan die kommunistiese revolusionêr

Lees verder: Ramaphosa, Media24 bring hulde aan kommunistiese Fidel Castro

Suidpunt: Red Afrikaans, verlos ons van die neerslagtige fiksie!

Van die giftigste resensies sal jy nie tussen die datagrepe van Netwerk24, “Literator”, “LitNet”, “Tydskrif vir Letterkunde” of selfs jou dorpskoerant vind nie. Ook nie die Suid-Afrikaanse Engelse pers nie. Hoe kan iets giftig wees as dit nie van die rede gebruik maak nie? Dit noem ons gekyf. As jy genoeg durf het, of ‘n

Lees verder: Suidpunt: Red Afrikaans, verlos ons van die neerslagtige fiksie!

Media24 kruip laag oor ‘wit gemors’-uitlating deur Landbouweekbladbestuurder

Die erg snobistiese mediagroep Media24 wat dikwels neerhalende opmerkings oor Afrikaners, Steve Hofmeyr en hul kleredrag maak, is besig om terug te krabbel oor die opmerking dat volgelinge van Steve Hofmeyr op Twitter “wit gemors” verteenwoordig. Albertus van Wyk, die outeur van die gewraakte opmerking —hy het die Engelse term “white trash” gebruik —het intussen

Lees verder: Media24 kruip laag oor ‘wit gemors’-uitlating deur Landbouweekbladbestuurder

Hillary en Jill Stein span saam om verkiesing te steel

Ondersteuners van die nuutverkose Republikeinse president, Donald Trump, is bekommerd dat die Groen Party en Hillary Clinton gaan saamspan om die Amerikaanse verkiesing te steel. Geen bewys van enige ongerymdhede is gevind nie, maar die Stein-veldtog argumenteer hulle bekommer oor ongerymdhede. “Dit is nie gedoen om ‘n kandidaat te bevoordeel ten koste van die ander

Lees verder: Hillary en Jill Stein span saam om verkiesing te steel