Die hoof van die Wordsworth-hoërskool in Benoni aan die Oos-Rand is van wangedrag aangekla en vir 90 dae geskors nadat sy swart leerlinge gevra het om hul hare te was omdat dit stink. Daar word beweer dat sy “rassistiese aanmerkings” gemaak het. Die departement van Basiese Onderwys sê dr. Annelize Horn het aan ouers geskryf
Lees verder: Afrikaanse hoof aangekla omdat sy kla oor swart hare stink
