Karel Combrinck: Voete van klei

Dit voel soos gister dat Colin Powell die buisie met ‘n monster van Irak se “wapen van massavernietiging ”  aan die wêreld vertoon het. Hierdie foefie was ‘n genoegsame voorwendsel vir ‘n Amerikaanse militêre inval in Irak. Soos ons almal nou weet, was daar toe nooit enige wapens van massavernietiging in Irak nie. En hier

Lees verder: Karel Combrinck: Voete van klei

Leon Lemmer: Klaus Vaqué waarsku betyds teen die 1990/94-verraad

Klaus Dieter Vaqué (gebore in 1940) is van Hugenote-oorsprong, maar is in Duitsland gebore. Hy het suksesvolle ondernemings in Denemarke en ander Skandinawiese lande opgebou. In 1977 het hy hom en sy gesin in Suid-Afrika gevestig. Hy was veral in die konserwatiewe politiek en die Lutherse Kerk bedrywig. Vaqué het die volgende boek gepubliseer: Verraad

Lees verder: Leon Lemmer: Klaus Vaqué waarsku betyds teen die 1990/94-verraad

Dan Roodt: Afriforum en Ernst Roets se intellektuele mislukking

Onlangs het Ernst Roets die wêreld probeer verseker dat Afriforum “wit nasionalisme verwerp”. Wat hy daarmee bedoel, is oop vir interpretasie, maar hy het dit goedgevind om my as “wit nasionaliste” in sy uitspraak te tipeer. Voorbeelde hiervan sluit in AfriForum se veroordeling van wit nasionalistiese groepe en rassistiese kommentaar deur wit nasionaliste. Ander voorbeelde

Lees verder: Dan Roodt: Afriforum en Ernst Roets se intellektuele mislukking

Leon Lemmer: Wie het ons vaderland opgedonder?

In die Suid-Afrikaanse geskiedenis is daar ‘n Brit (eintlik ‘n Ier wat die groot Ierse hongersnood van 1847 beleef het) wie se nagedagtenis nie in afdoende mate in Afrikanergeledere gehuldig word nie. Op die vooraand van die Anglo-Boereoorlog (ABO) het William Francis Butler (1838-1910), die plaaslike bevelvoerder van die Britse magte, gewag gemaak van “‘n

Lees verder: Leon Lemmer: Wie het ons vaderland opgedonder?

Brief: Hoera, ek is wit en werkloos

Hoera, ma, ek is onindiensneembaar. Die woord, sê my geleerde taaltjomme, is Afrikaans vir unemployable. Nie ek of jy het geweet dat die gebrek aan ‘n driejaargraad my in die tou by die Werkloodheidsversekeringsfonds sal sien sit nie. Wie sou kon dink? My gedagtes gaan na die nagte wat ek op die vloer gesit het

Lees verder: Brief: Hoera, ek is wit en werkloos

Leon Lemmer: Hettie Smit oor ‘n vrou se plek

Tot onlangs was daar ‘n leemte in my opvoeding. Ek het nooit Hettie Smit se gevierde boek, Sy kom met die sekelmaan (Kaapstad: Nasionale Boekhandel, 6de druk 1955, 127p), gelees nie. Anderhalf maand gelede het ek dit tweedehands vir R5 gekoop. Hettie Smit is die skuilnaam van die latere mevrou SJ van Vuuren (1908-1973). Sy

Lees verder: Leon Lemmer: Hettie Smit oor ‘n vrou se plek

Brief: Boere is Bittereinders

In reaksie op Sydney Gregan se brief: Die Afrikanervolk aan die einde van die pad? van 1 September 2019, wil ek vra: Is dit neusie verby vir die Europese afstammelinge aan die suidpunt van die “Donker kontinent”? Afstammelinge van Nederland, Frankryk, Duitsland en ander Europese lande, wat ‘n volk gevorm het hier in Afrika, suid

Lees verder: Brief: Boere is Bittereinders

Leon Lemmer: Voorstel: ‘n Monument vir Hendrik Frensch Verwoerd op Stellenbosch

“Verwoerd het doelbewus gekies om ‘n Afrikaner te wees. Hy was die eerste student in Suid-Afrika wat sy studies, van sy voorgraadse eksamens tot sy doktorale proefskrif, in Afrikaans geskryf het” (Hermann Giliomee, Die laaste Afrikanerleiers: ‘n Opperste toets van mag, Kaapstad: Tafelberg, 2012, p 27-28). Die Universiteit Stellenbosch (US) is tans besig met die

Lees verder: Leon Lemmer: Voorstel: ‘n Monument vir Hendrik Frensch Verwoerd op Stellenbosch

Dan Roodt: Tyd vir ‘n oranje-blanje-blou lente

Ná 25 jaar van Azaniese verdrukking deur die zombie-kommuniste van die ANC/SAKP, is Afrikaners besig om openlik in opstand te kom teen die korrupte regiem. Al is dit bloot op sosiale media en al is dit maar effentjies, is dit onmiskenbaar dáár. Ons mense is kwáád, onvergenoeg, gekrenk, en nie langer bereid om monddood gemaak

Lees verder: Dan Roodt: Tyd vir ‘n oranje-blanje-blou lente

Leon Lemmer: Azille Coetzee, ‘n amateur oor die ou en nuwe Suid-Afrika

Ek het gehoop dat hierdie beker by my sou verbygaan. Dan Roodt het ‘n uitstekende artikel oor Azille Coetzee se boek, In my vel, ‘n reis (Kaapstad: Tafelberg, 2019, 207p, R250; Amazon Kindle $20,70) gepubliseer (GroenLinks en Afrikaans – Azille Coetzee se Amsterdamse relaas, Praag 20.07.2019). Dit is die verhaal van ‘n “maklike meisie” se

Lees verder: Leon Lemmer: Azille Coetzee, ‘n amateur oor die ou en nuwe Suid-Afrika