Die liggaam van ‘n man is uit ‘n lykshuis in Ratanda naby Heidelberg in Gauteng verwyder en buite die gebou gestort, het die polisie gesê. News24 berig dat werknemers van die lykshuis het Saterdagoggend ontdek iemand het by die perseel ingebreek. Lt. Kay Makhubela, woordvoerder van die polisie, gesê. “Een liggaam is gesteel en buite
Hillary kondig aan dat sy vir die Withuis mik
Die voormalige Amerikaanse minister van buitelandse sake Hillary Clinton het formeel haar toetrede tot die presidensiële benoemingstryd aangekondig op sosiale media. Sy sal in die 2016-wedloop vir die Withuis meeding. Clinton se perskantoor het glo ‘n tikfout in haar persverklaring gemaak met die reël dat sy “teen kinders en gesinne al haar loopbaan lank veg”.
Zuma vier sy 73ste verjaarsdag
President Jacob Zuma het Sondag ter viering van sy 73ste verjaarsdag gesê nasionale eenheid en samehorigheid bly sy visie vir Suid-Afrika. Die president het gesê sy verjaarsdagwens is dat “alle Suid-Afrikaners in vrede en harmonie sal saamleef”. “Ek wil nasionale eenheid en samehorigheid aanskou, waar alle burgers hulself as mekaar se hoeders sal sien, waar
Draaipunt vir samewerking tussen DA, EFF
Die leier van die opposisie, Helen Zille, sal uittree as leier van die DA. Zille het Sondag op ’n dringende vergadering van die party se federale raad aangekondig sy gaan haarself nie beskikbaar stel vir nog ’n termyn as partyleier tydens die party se nasionale konferensie later vandeesmaand in Port Elizabeth nie. Sy sou die
Lugaanvalle in Jemen dood agt
Lugaanvalle van Saoedi-Arabië gister op ’n militêre kamp het agt burgerlikes in die stad Taiz in sentrale Jemen gedood, het ’n mediese bron aan Reuters gesê. Die lugaanvalle was gemik op ’n plek waar lojale soldate van die voormalige Jemense president, Ali Abdullah Saleh, gevestig is wat kragte met die Iran-geallieerde Houthi-rebelle gesnoer het teen
Schalk Jacobsz: Ope brief aan Julius Malema en sy kamerade
Ek wil julle nie beledig deur aan julle in die koloniale taal, Engels (wat ek magtig is), te skryf nie. Daarom skryf ek hierdie brief aan julle in Boers, die taal van my volk die Boervolk, gebore in Afrika, wat ophou bestaan het nadat een van ons mense, Jan Gerritze Bantjes die seun van my
Lees verder: Schalk Jacobsz: Ope brief aan Julius Malema en sy kamerade
Dan Roodt: Beelde: wat volg ná die Kristallnacht?
Veral nou ná Robert Mugabe se “geskiedkundige” besoek soos dit oral genoem is, is die revolusie besig om momentum te kry. Vandag is dit beelde, môre is dit plase, huise en ander bates.
Veral nou ná Robert Mugabe se “geskiedkundige” besoek soos dit oral genoem is, is die revolusie besig om momentum te kry. Vandag is dit beelde, môre is dit plase, huise en ander bates.
Lees verder: Dan Roodt: Beelde: wat volg ná die Kristallnacht?
Leon Lemmer: Só word daar oor Jan van Riebeeck se heining gelieg
Jacob Zuma het onlangs beweer dat Suid-Afrika se probleme in 1652 met die aankoms van Jan van Riebeeck begin het. Dit is ‘n nouliks bedekte aanval op die kollektiewe nalatenskap van blankes. Zuma kan steun vir sy onware stelling uit die volgende idilliese leuen van Nelson Mandela put: “Elders told of the good old days
Lees verder: Leon Lemmer: Só word daar oor Jan van Riebeeck se heining gelieg
‘Ek wil nie ‘n wit gesig sien nie’
Zimbabwiese president Robert Mugabe se oënskynlike afgryse by die sien van ‘n “wit gesig” in Suid-Afrika is op sosiale media met lof begroet deur swartes. Mugabe was in Soweto Donderdag om die Hector Pieterson-gedenkmuur te besoek. Ná sy besoek aan die museum, is hy toegejuig deur die plaaslike bevolking. In ‘n opname wat deur die
Linkse agies kry floute oor k-woord, maar twieter sê ‘voetsek’
Ten minste een swarte was nie beïndruk met die Universiteit van Kaapstad se onwettige verwydering van die Rhodes-standbeeld nie. Siv Ngesi, bekende akteur van films soos Invictus en Long Walk to Freedom en MNet-liefling, het na die afbreek van die standbeeld van die Britse imperialis getwiet: “Ja, #RhodesHasFallen maar jy is nog ‘n kaffer in
Lees verder: Linkse agies kry floute oor k-woord, maar twieter sê ‘voetsek’
