Grondkwessie in Swakopmund raak warm

Ontevredenheid onder inwoners­ van informele nedersettings­ op Swakopmund­ in Namibië het Maandag kookpun­t bereik toe sowat 20 plakkershuise­ plek moes maak vir die regering se massabehuisingskema­, het die Republikein berig. Inwoners van die DRC informele­ nedersetting het selfs gedreig om weens gedwonge uitsettings die reg in eie hande te neem. Die probleme in Swakopmund­ hou

Lees verder: Grondkwessie in Swakopmund raak warm

Koue weer vir VSA, warm weer vir Rusland

Besondere koue toestande teister steeds groot dele van Amerika. In die noordoostelike gebiede van die land het Amerikaners deurgeloop onder hul vierde winterstorm die maand. Die kouefront het na dele in die suide uitgebrei, terwyl die middel-Atlantiese-streek ook deurloop onder die bibberweer. Boston en die omliggende New England streek het in Februarie reeds ‘n rekord

Lees verder: Koue weer vir VSA, warm weer vir Rusland

Wesbank-hoofkantoor deur swartes beroof

Die hoofkantoor van Wesbank, ‘n filiaal van Eerste Nasionale Bank wat motorfinansiering verskaf, is gister in Fairland, Johannesburg, beroof. Die teiken was ‘n MTN-winkel binne die enorme gebou net langs die N1-snelweg. Vier verdagtes is aangekeer terwyl drie ander steeds op vrye voet verkeer. Volgens ‘n woordvoerder van die Fairland-polisiestasie, konstabel Michael Kgatla, het die

Lees verder: Wesbank-hoofkantoor deur swartes beroof

Warm weer duur voort

Die Suid-Afrikaanse Weerburo sê warm weerstoestande gaan voortduur in die grootste deel van die sentrale binneland met ‘n hittegolf wat later vandeesweek in die noord-oostelike deel van Noordwes, dele van Gauteng en die westelike deel van Limpopo sal heers. ‘n Weervoorspeller sê egter die warm temperature in die res van Noordwes, die Vrystaat en Noord-Kaap

Lees verder: Warm weer duur voort

AA waarsku dat brandstofpryse weer kan klim

Die Automobiel-Assosiasie het Dinsdag gewaarsku dat die onlangse daling in die brandstofprys van korte duur mag wees. “Internasionale brandstofpryse het met meer as 20 persent geklim sedert die laaste week van Januarie,” het die AA in ‘n verklaring gesê.   “‘n Skerp styging in die rand/dollar-wisselkoers het ook druk op die brandstofprys geplaas, en die

Lees verder: AA waarsku dat brandstofpryse weer kan klim

Swart DA-leier gee voor dat hy André Brink gelees het

Die DA se swart koukusleier, Mmusi Maimane het skielik ontpop in ‘n leser van niemand minder nie as André Brink. In ‘n ongeloofwaardige hagiografie aan Brink, het Maimane, wat ooglopend nog nooit ‘n woord van Brink gelees het nie, die dood van “een van Suid-Afrika se literêre reuse” betreur tydens sy toespraak in die parlement.

Lees verder: Swart DA-leier gee voor dat hy André Brink gelees het

Christo Landman se gedenkdiens Donderdag by NG Kerk Lynnwood

Die gedenkdiens van dr. Christo Landman, die Praag-rubriekskrywer en gewese diplomaat, vind eerskomende Donderdag om 14:30 by die NG Kerk Lynnwood, plaas. Die adres is Sussexlaan 439, Lynnwood, Pretoria. Aanwysings en ‘n kaart verskyn op die kerk se webblad hier.

Lees verder: Christo Landman se gedenkdiens Donderdag by NG Kerk Lynnwood

Swart polisie in Randburg aangekla van aanranding op epileptiese Afrikanervrou

Die Randburgse polisie het Lana Stander, ‘n epilepsielyer, in hegtenis geneem en haar geslaan en selfs aanhou slaan nadat sy haar bewussyn verloor het. Die staat beweer dat Stander onder die invloed van drank bestuur het, maar sy het mediese getuienis voor die hof aangebied dat sy nugter was. Intussen het die staat besluit om

Lees verder: Swart polisie in Randburg aangekla van aanranding op epileptiese Afrikanervrou

Swartes se onophoudelike diefstal vernietig grootste perskeboord in Afrika

‘Ek is die teiken, as hulle my doodmaak, het hulle 500 hektaar weiding vir hul beeste. Dit is ‘n daaglikse stryd. Elke oggend as ons wakker word is daar iets gesteel.’

‘Ek is die teiken, as hulle my doodmaak, het hulle 500 hektaar weiding vir hul beeste. Dit is ‘n daaglikse stryd. Elke oggend as ons wakker word is daar iets gesteel.’

Lees verder: Swartes se onophoudelike diefstal vernietig grootste perskeboord in Afrika

Menseregtekommissie op die aanval teen oorblywende blanke skole

Kort ná die histerie oor die Curro-skool Roodeplaat, beplan die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie nou ‘n groot aanval op “rassistiese” skole. Dit gaan oor skole wat nog nie na ‘n swart meerderheid getransformeer het nie, en selfs skole wat wel oor ‘n swart meerderheid beskik, maar waar blanke onderwysers steeds standaarde probeer handhaaf. By sulke skole is

Lees verder: Menseregtekommissie op die aanval teen oorblywende blanke skole