Met Suid-Afrika wat toenemend in revolusionêre anargie verval, op kampusse en elders, het onluste gister op Nylstroom uitgebreek weens ‘n gebrek aan water. Swart oproeriges en klipgooiers het munisipale geboue op die dorp aangeval en probeer afbrand. ‘n Groep Afrikanerboere en -dorpenaars het saamgestaan om die ergste vernietiging te keer. Ouers is per sms aangesê
Gaan EFF Afrikaans by Tuks afgeskaf kry?
In weerwil van die interdik wat die Universiteit van Pretoria teen die EFF-jeugbeweging op die kampus verkry het, lyk dit asof die universiteit reeds die weg berei op ‘n oorgawe oor die taalkwessie. In ‘n verklaring wat gister op die universiteit se webblad – slegs in Engels – verskyn het, word daar gepraat van ‘n
Tuks-onrus: UP verkry interdik teen EFF, Afriforumjeug en ander studenteverenigings
Te midde van voortslepende konflik en intimidasie op die kampus van die Universiteit van Pretoria waarin ten minste een student gister beseer is, het die universiteit hom gister tot hof gewend om ‘n dringende aansoek teen verskeie studenteverenigings te verkry. Dit lyk asof die universiteit sowel die EFF as Afriforumjeug oor dieselfde kam skeer. Die
Lees verder: Tuks-onrus: UP verkry interdik teen EFF, Afriforumjeug en ander studenteverenigings
Parys-plaasaanval: Staat berispe oor vertragings
Landdros Leshnee Pillay het die Staat gewaarsku dat indien sy ondersoek na die moord op twee beweerde plaasaanvallers met die volgende hofverskyning nie afgehandel is nie, sy die nodige stappe sal moet neem. Dit volg nadat die saak teen vier boere en ‘n polisiekaptein van Parys vanoggend in die plaaslike landdroshof tot 15 April uitgestel
Lees verder: Parys-plaasaanval: Staat berispe oor vertragings
Mugabe draai teen sy oorlogsveterane
Die regime van Zimbabwe se president Robert Mugabe het Donderdag min respek getoon vir die sogenaamde bevryding se oorlogsveterane. Die gevreesde anti-onluste-eenheid het genadeloos oorlogsveterane uitmekaargejaag wat in die hoofstad Harare saamgetrek het. Hulle betoog teen beweerde aanvalle op hulle deur die Presidentsvrou, Grace Mugabe. Dele tussen die Stadsportsentrum en die Interpolkantore lyk tans soos
Bus by Wits aan die brand gesteek
Die universiteit van die Witwatersrand het die polisie gevra om ‘n voorval van brandstiging op ‘n bus te ondersoek wat aan die instelling behoort. Die bus is buite studenteverblyf-eenhede in Parktown aan die brand gesteek. Die skade is nog nie vasgestel nie, sê ‘n woordvoerder van Wits, Shirona Patel. Patel sê indien vasgestel word dat
Obama takel Trump
Met die gewilde miljardêr, Donald Trump, steeds die voorloper onder die Republikeine, het pres. Barack Obama nou ook tot die stryd toegetree en in ‘n onderhoud gesê Trump sal nie president word nie, omdat hy vertroue in die oordeel van Amerikaners het. “Om die president te word, is ernstige werk, en nie dieselfde as om
Mosambiekers vlug na Malawi
Talle Mosambiekse burgers het reeds na die naburige Malawi gevlug weens toenemende spanning en geweld in die land. Meer as 6000 Mosambiekers word in ‘n kamp by Kapsie, sowat 100 kilometer suid van Lilongwe in Malawi gehuisves. Dié toeloop het kommer laat onstaan oor ‘n dreigende humanitêre krisis weens oorbevolking in die kamp. Mosambiekers sê
NWU stem in om sukkelende munisipaliteite te help
Die wanprestasie van munisipaliteite in Noordwes was een van die hoofpunte op die agenda by vandeesweek se Lekgotla wat deur lede van die provinsiale Uitvoerende Raad bygewoon is. Volgens plaaslike regeringswoordvoerder, Brian Setswambung, het die Noordwes-Universiteit ingestem om sy kundigheid in te span om die provinsiale regering by te staan met betrekking tot sukkelende munisipaliteite.
Lees verder: NWU stem in om sukkelende munisipaliteite te help
Van ‘hotnot’ na ‘vuilgat’
Die Premier van die Noord-Kaap, Sylvia Lucas, kan weer in die sop wees oor ‘n uitlating wat sy na bewering aan ‘n EFF-wetgewerlid in die provinsie gemaak het. Lucas is verlede jaar in die Gelykheidshof skuldig bevind aan haatspraak nadat sy die woord “hotnot” tydens ‘n amptelike toespraak gebruik het. Die hof het toe gelas
