deur Leon Lemmer In Vereeniging: Die Onvoltooide Vrede (Kaapstad: Umuzi, 2010, 367p) skryf Leon Wessels (gebore in 1946) oor sy lewensloop en sy siening van die plaaslike politiek. Die boektitel verwys na die Vrede van Vereeniging wat na die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) gesluit is. Heeltemal tereg was daar toe groot bitterheid aan die kant van die
Subaru Forester XT CVT: briljant, dog duur
deur André Olivier Subaru is baie meer bekend vir die vuurspuwende raserige Impreza WRXe as vir hulle baie bekwame gesinsmotors. Die Subaru Forester was nog altyd iets buitengewoons, iets links van die res van die mark. Die nuwe slimmer, veiliger, verder – die beste sportnutsvoertuig, nou nog beter, aldus Subaru Suid Afrika, bied dieselfde legendariese
DA en ANC stem vir baie strenger regstellende aksie, SEB
Adv. Aton Alberts van die Vryheidsfront verduidelik hoe die DA “die minderhede verraai” het en die aandeelhoudingsvereiste vir “SEB-punte” van 25% tot 40% opgestoot het. Die party ondersteun nou openlik ANC-beleid oor regstellende aksie deur in die parlement en in komitees daarvoor te stem.
Lees verder: DA en ANC stem vir baie strenger regstellende aksie, SEB
VF Plus sal bewyse oor SEB-verarming aan regering voorlê
Die ANC-regering se verstommende uitsprake dat Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB) nie ‘n enkele wit mens in Suid-Afrika verarm het nie, kan nie langer geduld word nie en die Vryheidsfront Plus het met ‘n aksie begin om bewyse hieroor in te samel en aan die regering voor te lê, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus
Lees verder: VF Plus sal bewyse oor SEB-verarming aan regering voorlê
Snowden ontken dat hy geheime aan Rusland, China gelek het
Die voortvlugtige Amerikaanse spioen Edward Snowden het ontken dat hy geheime dokumente aan Rusland of China gegee het. Die voormalige spioenagentskap-kontrakteur het al die geklassifiseerde dokumente wat in sy besit was, aan joernaliste gegee wat hy in Hongkong ontmoet het. Hy het daarna na Moskou gevlieg, het Snowden aan die New York Times gesê. Rusland
Lees verder: Snowden ontken dat hy geheime aan Rusland, China gelek het
Radio Pretoria verloor aansoek om wyer uit te saai
Radio Pretoria het sy hofsaak in die Noord-Gautengse hooggeregshof teen Okasa verloor. Regter Neil Tuchten het die stasie se aansoek om na gebiede in KwaZulu-Natal, Limpopo, Noordwes en Mpumalanga uit te saai, om tegniese redes van die hand gewys. Okasa het in 2010 en 2011 drie lisensies aan Radio Pretoria toegestaan om voort te gaan
Lees verder: Radio Pretoria verloor aansoek om wyer uit te saai
DA sal nie e-tol afskaf in Gauteng nie
Die DA sal nie die e-tolstelsel afskaf nie, al neem die party beheer van Gauteng in 2014 na die verkiesing. Die DA sê hoewel hy teen e-tol gekant is en hard teen die inwerkingstelling van die omstrede stelsel baklei, sal dit nie gekeer kan word in Gauteng nie. Die leier van die party, Helen Zille
Vyfde swart verdagte vas vir verkragting, moord van Diepsloot-kleuters
‘n Vyfde swart verdagte is in hegtenis geneem in verband met die verkragting en moord op twee kleuters in Diepsloot, noordwes van Johannesburg. Die polisie glo hy is die hoofverdagte en R100 000 is vroeër uitgeloof vir enige inligting oor hom wat to ‘n inhegtenisneming kon lei. Die twee niggies, twee- en driejarige Zandile en
Lees verder: Vyfde swart verdagte vas vir verkragting, moord van Diepsloot-kleuters
Shoprite wil Game aanvat oor koswinkels
Die Shoprite-groep het aansoek gedoen in die Wes-Kaapse hooggeregshof om ’n dringende interdik om Game te probeer keer om ook kos te verkoop, berig Business Day. Game, deel van Walmart se Massmart-groep, het verlede maand in die CapeGate-winkelsentrum in die noordelike voorstede van Kaapstad begin om sy kruideniersaanbod drasties uit te brei met sy Foodco-reeks.
Werknemer gestraf oor EFF-baret
’n Werknemer by die Lanseria-lughawe het Donderdag ’n finale geskrewe waarskuwing ontvang omdat sy ’n baret van die politieke party Economic Freedom Fighters (EFF) gedra het. Lydia Leotlela (32), wat as opsigter in die uitvoerende sitkamer werk, sê sy het in ’n brief om verskoning gevra dat sy die baret gedra het. ’n Vlugkaptein het
