Drie swartes het ‘n jong egpaar op hul plaas buite Sundra in die Delmas-distrik aangeval. Die drie het gedreig om die ma te verkrag en ’n vuurwapen teen die pa se kop gedruk, het Netwerk24 berig. Gideon Steenberg (38) en sy vrou, Annetjie (30), se seun Ronaldo was nie tuis ten tyde van die voorval
Aanvallers steek plaashuis aan die brand
Aanvallers het Saterdagnag ‘n plaashuis in die Biesiesvlei-omgewing in Noordwes aan die brand gesteek. ‘n Voorman van die eienaar Herman Conradie het in die huis gewoon. Rudi Thiart en sy gesin was nie tuis toe huis aan die brand gesteek is nie. Thiart se honde is twee weke gelede vermoedelik deur dieselfde aanvallers vergiftig, het
Plaasaanval-verhoorafwagtendes ontsnap
‘n Interne ondersoek is ingestel nadat vier verhoorafwagtende mans uit ‘n polisievangwa in Brits, Noordwes, ontsnap het. Die polisie is steeds op soek na die vier swartes wat as gevaarlik beskryf word. Gontse Lubisi, Gibson Msimango, Chris Sithole en Alfonso Mpofu het in die ry op die N4-snelweg uit die vangwa gespring. Sithole en Mpofu
Boer vermoor op sy plaas gevind
‘n Boer is Vrydag dood op sy plaas, Bastersput in die Kenhardt-gebied van die Noord-Kaap aangetref. ‘n Polisiewoordvoerder, Hendrik Swart het gesê die liggaam van 62-jarige Loy Farmer is omstreeks 06:00 by sy huis gevind. Sy kop en nek was vol bloed as gevolg van ‘n wond aan die agterkant van sy kop. Swart het
Duisende reg oor Europa ruk op teen Islam
Duisende Europeërs het Saterdag opgeruk teen die Islamisering en immigrasie in verskeie Europese stede asook Australië. Botsings met die polisie of teen-betogers is aangemeld te midde van groeiende spanning oor die massiewe instroming van asielsoekers na wit lande. Onluspolisie het gebots met betogers in Amsterdam nadat ondersteuners van die anti-Islam groep PEGIDA probeer het om
Maties skors 2 studentes vir pers, nie eens swart gesigte
Die Universiteit van Stellenbosch het sy strewe na kulturele marxisme en politieke korrektheid tot ‘n nuwe hoogtepunt te voer deur twee studentes van die Heemstede-koshuis te skors omdat hulle hul gesigte vir ‘n partytjie pers geverf het, blykbaar om soos wesens uit die buitenste ruim te lyk. In ‘n drakoniese stap is die studentes met
Lees verder: Maties skors 2 studentes vir pers, nie eens swart gesigte
Leon Lemmer: Universiteit Stellenbosch: Die swanesang van Afrikaans
Max du Preez is glo “keelvol” vir die taaldebat aan die Universiteit Stellenbosch (US), maar hy het onlangs in sy rubriek Skuinskyk (kyk hier onder) weer daaroor geskryf. Ek sal dit na dese waarskynlik ook nie die moeite werd vind om weer oor hierdie onderwerp te skryf nie. My rede is: Die stryd om Afrikaans
Lees verder: Leon Lemmer: Universiteit Stellenbosch: Die swanesang van Afrikaans
Hawens maak gereed vir hoë graaninvoervolumes
Transnet het sy infrastruktuur by vyf hawens aangepas om voorsiening te maak vir die vervoer van ingevoerde graan, het RSG berig. Die maatskappy het ook sy graanhanteringsvermoë in Kaapstad, Port Elizabeth, Oos-Londen en Durban verbeter. GraanSA het vroeër gesê sowat vier miljoen ton mielies sal ingevoer moet word om voorsiening te maak vir die tekort
Siriese vredesonderhandelinge tydelik gestaak
Die Verenigide Nasies (VN) se afvaardiging na Sirië het aangekondig dat die vresamesprekings in Genève, Switserland, tydelik gestaak word. Dit sal glo later vandeesmaand hervat word. Te midde ’n toename in die felheid van gevegte in dié land, is Rusland besig om Westerse ISIS-jihadiste op die slagveld te verdryf. Die suksesvolle Russiese lugveldtog is tans
Obama besoek moskee
President Barack Obama het Woensdag vir die eerste keer ooit ’n besoek aan moskee in die VSA gebring en ’n versoek tot Amerikaners gerig om groter verdraagsaamheid teenoor die miljoene Moslems in dié land te toon. Hy het gevra dat inwoners hulle vooroordele en stereotiperings konfronteer wat midde ’n toename oor teenterrorisme praatjies in die
