Die SAUK het by wyse van ‘n brief van sy prokureurs (sien hier onder) aangedui dat hy teen gister se bevinding van die Arbeidshof gaan appelleer en dat die uitsaaier dus nie gaan toelaat dat Foeta Krige, Suna Venter, Krivani Pillay en Jacques Steenkamp weer vir diens aanmeld nie. Regter Robert Lagrange van die Arbeidshof
Lees verder: SAUK-joernaliste mag nie terug werk toe, ten spyte van hofbevel
