Die geskiedenis van Namibië van ontvoogding vanaf Duitse kolonialisme sedert 1884 na soewereine onafhanklikheid in 1990 is een van verlore kanse waarin Suid-Afrika die bal verkeerd gespeel het. In die mees onlangse geskiedenis van hierdie multi-etniese land was JWF (Koos) Pretorius ‘n belangrike rolspeler as leier van die SWA Nasionale Party. In sy outobiografie “Suidwes-Afrika
Lees verder: Kosie Pretorius meen Pik Botha het mense oor SWA mislei
