Die eerste minister van Lesotho, Tom Thabane, het steeds nie na sy land teruggekeer nie, het RSG berig.
Die land wag in spanning op Thabane en die leier van die Basotho National Party, Thesele Maseribane, nadat hulle die land verlaat het voordat die weermag Saterdag op polisiestasies toegeslaan het.
Maseribane se bondgenote sê hulle is nie seker wanneer hy na Lesotho sal terugkeer nie en sy veiligheid is nie gewaarborg nie.
Lesotho se Hoëkommissaris in Brittanje, Felleng Makeka, sê Thabane sal beslis Woensdag na Lesotho terugkeer.

Suid Afrika en sy Afrikanervolk was die stabiliseerder van
die hele Afrika kontinent. Sedert die ANC die land deur verraad oorgeneem het
het alles agteruit gegaan teen n tempo met spoed en het barbarisme weer sy
regmatige plek ingeneem op die kontinent.
Om vir hierdie derdewereld mense te probeer verduidelik dat hulle uiteindelik alles – die hele
kontinent gaan verloor aan Amerika se NWO is n onbegonne taak hulle beskik net
nie oor die vermoë om verder as hulle neuse te sien nie en dit is nie baie ver
nie. Die enigste weerstand – en dit was die Suid Afrikaanse weermag – is vernietig en oorgeneem
deur die Amerikaanse weermag. Ek wonder wat dink hulle gaan hulle met die geld maak waarmee hulle gekoop is as hulle alles wat hulle besit waardeloos geword het.