‘Die mees bekwame swart mediese personeel van vandag is ouer as 40 en is dus onder apartheid opgelei.’
Lees verder: Anton van Niekerk handel in politieke korrektheid en halwe waarhede

Hier is hulle, ons vyf-en-twintig gewildste blaaie vir 2014! Hulle word in volgorde van gewildheid geplaas, gegrond op die werklike aantal kere wat lesers hulle van ons bediener afgelaai het. Nuus (kategorie) ANC sê nee vir R1000 miljard rand uit vrees vir ‘te veel witmense’ Afrikaanse nuus (kategorie) PRAAG staan Steve Hofmeyr by om hofbevel
Terwyl Anton van Niekerk, ‘n professor aan Stellenbosch, pedanties poog om “waarheid” te definieer en die “leuen” met verwysing na Sartre as ‘n morele probleem omskryf, vertel hy – volgens sy eie definisie – ‘n blatante leuen as hy sê: “Terwyl wit mense in regse kringe fulmineer oor slim, wit jongmense wat deesdae nie meer so
Lees verder: Anton van Niekerk lieg skaamteloos in Die Burger
Die dominante narratief in ons Afrikaanse leefwêreld word vandag gedryf deur die linkses. Hulle bepaal grootliks wat Afrikaners dink, sien en hoor. Enkele afwykings daarvan word binne bepaalde parameters toegelaat om darem die skyn van objektiwiteit te handhaaf. Die groot storie wat gehandhaaf en uitgebou moet word, is die “Nuwe Suid–Afrika-reënboognasie”-ideaal. Elke berig en elke
Die lugsoektog na die Air Asia-vliegtuig met 162 mense, wat oos van Java verdwyn het, sal Dinsdagoggend voortgaan. Daar is nog geen aanduidings van waar die vliegtuig kon geval het nie. Twee oliekolle is in die see opgemerk, terwyl ‘n Australiese vliegtuig drywende voorwerpe honderde kilometer verder gewaar het. Meer as vyftien vliegtuie en 30 skepe neem
‘n Werknemer van die departement van openbare werke is die eerste sondebok van die omstrede opgraderings van R246 miljoen aan pres. Jacob Zuma se huis in Nkandla, het City Press Sondag berig. Volgens bronne is Itumeleng Molosi (58), direkteur van projekte, geskors nadat hy skuldig gepleit het op aanklag dat hy onreëlmatig kontrakteurs aangestel het en aanskaffingsprosedures verontagsaam
Daar word vermoed dat die vermiste AirAsia-vliegtuig van vlug QZ8501 wat Sondag tussen Surabaya en Singapoer verdwyn het, op die bodem van die see verkeer. Die soektog daarna word vanoggend voortgesit. Die lugredery het verklaar dat hy alle pogings steun om die vliegtuig te vind en sy volle samewerking bied. Die lugredery het bevestiging ontvang
‘Met 2500 strategiese kernplofkoppe en nog sowat 2000 taktiese kernplofkoppe is Rusland nie ‘n Afghanistan, Irak of Sirië nie’
‘Met 2500 strategiese kernplofkoppe en nog sowat 2000 taktiese kernplofkoppe is Rusland nie ‘n Afghanistan, Irak of Sirië nie’
‘Demokrasie gaan veroorsaak dat nie-wittes binne enkele dekades politieke beheer in Amerika oorneem en toenemend in die res van die wêreld’
‘Demokrasie gaan veroorsaak dat nie-wittes binne enkele dekades politieke beheer in Amerika oorneem en toenemend in die res van die wêreld’
Waarskynlik beskou die meeste Afrikaners letterkunde as nie baie belangrik nie. Die politiek of die ekonomie is vir hulle meer bepalend vir ons toekoms. En die soort politieke neerlae wat ons oor die afgelope paar dekades gely het, is verantwoordelik vir die haglike toestand waarin ons ons tans bevind. Nou die dag gesels ek met
Lees verder: Afrikaner, Eurokaner, Aussiekaner, jy het soveel om te sê!