Merkel, Trudeau meng in met Amerikaanse immigrasiebeleid

Duitse kanselier Angela Merkel het uitgevaar teen President Donald Trump oor sy reisverbod op Moslems uit terrorisme brandpunte. Merkel se woordvoerder Steffen Seibert het gister gesê Merkel het Trump tydens ‘n telefoniese gesprek vertel dat die Geneefse konvensie vereis dat die internasionale gemeenskap vlugtelinge inneem, terwyl die Kanadese premier Justin Trudeau aangebied het om immigrante

Lees verder: Merkel, Trudeau meng in met Amerikaanse immigrasiebeleid

Franse kandidaat Valls voer glo sy veldtog met geld uit Togo

Kan die “manna” daartoe lei dat die voormalige Franse premier sy onttrekking uit die huidige wedloop vir die sleutels van die Élysée-paleis aankondig? In ‘n verklaring tydens die drie-dag-staking deur onderwysers het die Werkersparty in Togo, Wes-Afrika, die president Faure Gnassingbé beskuldig dat hy ‘n tas volgestop met geld aan die voormalige Franse Eerste Minister

Lees verder: Franse kandidaat Valls voer glo sy veldtog met geld uit Togo

Britte gooi U-draai oor Sirië

Die vernederende nederlaag van militante in Aleppo, Trump se verhouding met Rusland, en die Turkse toenadering tot Moskou het die internasionale skaakbord aansienlik verander. Britse Sekretaris van Buitelandse Sake, Boris Johnson, het ‘n U-draai gegooi oor president Bashar al Assad om deel te neem as ‘n kandidaat in die volgende Siriese verkiesing in ‘n dramatiese

Lees verder: Britte gooi U-draai oor Sirië

Leon Lemmer: Jaap Steyn se ‘Afrikanerjoernaal’

Teen die einde van verlede jaar het daar ‘n uitsonderlike publikasie verskyn, JC Steyn se Afrikanerjoernaal: ‘n Vervolgverhaal in 365 episodes (Pretoria: FAK, 2016, 414p, R297). Die boek is, soos in die geval van Steyn se vorige werk, Ons gaan ‘n taal maak (2014), op dik glanspapier gedruk, wat die boek swaar maak, maar die

Lees verder: Leon Lemmer: Jaap Steyn se ‘Afrikanerjoernaal’

Gelyke Kanse begin regsproses oor Afrikaans by US

Die Konvokasie van die Universiteit van Stellenbosch het sy steun gegee aan ‘n regsproses wat daarop gemik is om die Universiteit se nuwe taalbeleid ter syde te stel. Die beleid wat verlede jaar aanvaar is maak Engels die hooftaal van onderrig en administrasie by die Universiteit. Die belangegroep Gelyke Kanse het ‘n aansoek in die

Lees verder: Gelyke Kanse begin regsproses oor Afrikaans by US

Welkome reën sak oral in SA uit

Uitgebreide reën oor groot dele van die land oor die afgelope 24 uur sal vandag voortduur. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku dat swaar reën oorstromings in verskeie gebiede kan meebring. Swaar reën word vir die suidelike dele van Gauteng, die noordweste van KwaZulu-Natal, die suidweste van Mpumalanga en Limpopo, die ooste van Noordwes, die noordoostelike dele

Lees verder: Welkome reën sak oral in SA uit

ISIS spog met bewapende hommeltuie

Dit is net ‘n kwessie van tyd totdat oorvol strate in die groot metro-gebiede van die VSA en Wes-Europa op hierdie manier deur ISIS geteiken word. ISIS militante spog oor hul bewapende hommeltuie wat die terroriste-organisasie in Mosul ontplooi het. In ‘n video vrygestel deur die terroriste, wys hulle tonele geneem deur ‘n ander tuig

Lees verder: ISIS spog met bewapende hommeltuie

Duitse redakteur hits moord op Trump aan

‘n Duitse koerantredaktuer Josef Joffe het homself by die oproepe deur linkses geskaar dat Donald Trump vermoor behoort te word ten einde hom uit sy amp te verwyder. Die kriminele voorstel deur Joffe is op ARD – ‘n openbare uitsaaier – op 22 Januarie 2017 gedoen. Joffe het niks oorgekom nie, ‘n aanduiding dat die

Lees verder: Duitse redakteur hits moord op Trump aan

Le Pen toegang geweier by kamp terwyl migrante terug na Calais stroom

Woensdag is die Front National se leier, Marine Le Pen toegang geweier tot ‘n migrantekamp buite Dunkirk, naby Calais. Die linkse, pro-immigrasie burgemeester is blykbaar bang vir wat die FN-leier daar kan teëkom. Die kamp het opgeskiet nie ver van die berugte Jungle in Calais nie. Die Jungle is gesloop deur die owerhede onlangs, maar

Lees verder: Le Pen toegang geweier by kamp terwyl migrante terug na Calais stroom

Trump-effek: Dow behaal mylpaal

Die Amerikaanse hoofaandele-indeks, die Dow Jones, het die eerste keer deur die 20 000 gebreek. Dit word onder meer toegeskryf aan die verkiesing van Donald Trump as president wat ‘n hupstoot aan Amerikaanse aandelemarkte gegee het. Volgens berigte verwag beleggers `n besigheidsvriendelike agenda van die nuwe regering. Finansiële reuse soos Goldman Sachs en JPMorgan Chase

Lees verder: Trump-effek: Dow behaal mylpaal