‘n Zimbabwiese Hoërhof het uitspraak voorbehou in ‘n aansoek van die opposisieleier, Morgan Tsvangirai, om die land se verkiesingliggaam te dwing om materiaal oor verlede maand se presidensiële verkiesing bekend te maak. Tsvangirai voer aan dat die materiaal noodsaaklike getuienis sal voorsien in sy hoof regsgeding om die presidensiële uitslae nietig te verklaar omdat dit
Arrestasie in Kaapse babaverkragtingsaak
Volgens die Wes-Kaapse polisie, sal ‘n man Donderdag in die Ceres-Landdroshof verskyn in verband met die verkragting van ‘n vier-maande oue baba en ‘n sewe-jarige seun. Lt-Kol Andre Traut sê die 25-jarige man, wat ook ‘n lokale plaasarbeider is, is Woensdag gearresteer. Hy sê: “Kriminele oortredinge teenoor kinders word deur ons as topprioriteit beskou. Ons
Egipte, nog ‘n beleidsramp vir Obama
Met nog ‘n bloedbad in die strate van Kaïro, het Egipte se regerende generaals bo enige twyfel gewys en blykbaar min belang daarin het om nie ‘n junta te lei nie. Nieteenstaande toon hulle egter min aanleg daarvoor. Die politieke rigting waarin genl Abdul Fattah-el-Sisi, – Egipte se de facto-leier – tans met die wrede onderdrukking
Polisie kan nie misdadigers in hul eie geledere uitken nie
Ten minste 1 448 polisiebeamptes in die polisie het vorige veroordelings, en ten spyte daarvan tree die SAPD nie teen hulle op nie. Meer as 300 offisiere in die Suid-Afrikaanse Polisiediens, van wie 11 senior offisiere is, het ’n misdaadgeskiedenis gehad voordat hulle by die diens aangesluit het. Die veroordeeldes is versprei oor die land
Lees verder: Polisie kan nie misdadigers in hul eie geledere uitken nie
Polisiebeampte stuit gewapende rowers
‘n Vrystaatse polisiebeampte het met drie rowers afgereken, het ‘n polisiewoordvoerder gesê. Ao. Zweli Mohobeleli het gesê die drie mans het probeer om ‘n afleweringsvoertuig by ‘n spaza in Grasslands naby Bloemfontein te beroof. Die voorval het omstreeks 10:00 plaasgevind. Die broodafleweringsvoertuig het stilgehou by die winkel toe die drie mans die bestuurder met ‘n
Watertoestand in Grahamstad kritiek
Die Makana-munisipaliteit, wat Grahamstad en Alicedale in die Oos-Kaap insluit, het “verouderde infrastruktuur” as die rede vir die watertekort en swak kwaliteit van water in Grahamstad aangevoer. Die watertekort het reeds kritieke afmetings aangeneem weens ‘n algehele gebrek aan instandhouding van die nodige infraskruktuur deur die munisipaliteit. Twee-en-veertig koshuise van die Rhodes-universiteit en ander inwoners
Ses verskyn oor moorde op Bethulie-bejaardes
Ses swart verdagtes het Woensdag in die hof verskyn ná die moorde op ’n bejaarde egpaar van Bethulie. Die saak sal waarskynlik later vanjaar na ’n hoër hof oorgeplaas word. Die verdagtes, onder wie vier minderjariges, word onder meer aangekla van moord nadat Gordon en Lorraine Adams in Februarie vanjaar in hul huis beroof en
Vavi geskors as Cosatu-hoofsekretaris
Zwelinzima Vavi, wat nie self teenwoordig was toe die besluit deur die sentrale uitvoerende komitee geneem is nie, is geskors as hoofsekretaris van Cosatu. Hy sal aangekla word daarvan dat hy die federasie se naam in oneer gebring het. ‘n Spesiale vergadering is belê in die raadsaal van Cosatu-huis in Johannesburg om die kwessie van
Egipte: Sky-kameraman doodgeskiet in uitgebreide geweld
Oproer en gewelddadige skermutselinge is oornag en Donderdagoggend regoor Egipte aangemeld nadat ‘n noodtoestand in die land afgekondig is. Ondersteuners van die afgesette pres. Mohamed Morsi het met woede gereageer nadat die weermag vroeër op ‘n groep Morsi-ondersteuners toegeslaan het. Morsi se Moslem-Broederskap het op sy webwerf gesê opstande is in Alexandrië en twee ander
Lees verder: Egipte: Sky-kameraman doodgeskiet in uitgebreide geweld
Terugkeer van rassekwotas ‘betreurenswaardig’ sê VF+
Rassekwotas in rugby en sport in die algemeen is ‘n stap agteruit en is onversoenbaar met ‘n aktiwiteit waar deelnemers uitsluitlik na uitnemendheid streef om die hoogste vlak van deelname op meriete te bereik, het ‘n VF+ se woordvoerder gesê Adv. Anton Alberts sê die besluit van die Suid-Afrikaanse Rugby-Unie (SARU) dat spanne in die
Lees verder: Terugkeer van rassekwotas ‘betreurenswaardig’ sê VF+
