Geseënde Kersfees aan al ons lesers en ondersteuners

Namens almal by PRAAG wens ons u ‘n geseënde Kersfees toe en hoop dat u ‘n aangename dag saam met u familie sal deurbring. In vandag se polities korrekte wêreld is dit al amper omstrede om so ‘n wens uit te spreek, want is Kersfees dan nie ‘n christelike fees en daarom aanstootlik vir nie-christene

Lees verder: Geseënde Kersfees aan al ons lesers en ondersteuners

Nuwe boek werp lig op ANC se terreurveldtog

‘n Nuwe boek werp lig op ‘n sogenaamde ‘n mislukte operasie om ANC-leiers te vermoor in ballingskap. Die boek wat pas in Brittanje verskyn het, Iron Fist from the Sea: South Africa’s Seaborne Raiders 1978-1988, vertel hoe skilderye met plofstof gelaai, sou gebruik word. Die vliegtuig vol spesmagsoldate wat die “gelade” skilderye sou aflewer het egter in mistige

Lees verder: Nuwe boek werp lig op ANC se terreurveldtog

Nog ‘n vragmotor ploeg tussen Kersinkopers in

‘n Vragmotor wat tussen voetgangers in Glasgow, Skotland ingeploeg het, het die dood van ses mense veroorsaak. Die ongeluk was by George Plein wat Glasgow se grootste inkopiesentrum is, en waar ‘n kermisspeelgrond en ysskaatsbaan ook ingerig is vir die feesseisoen. Skotse polisie het dit as ‘n ongeluk beskryf, en geen sabotasie word vermoed nie, maar dit

Lees verder: Nog ‘n vragmotor ploeg tussen Kersinkopers in

Polisie keer groep aan wat Lesotho by SA wil inlyf

Die polisie in Ficksburg in die Vrystaat het bykans 140 lede van die Free Movement of Basotho, onder wie hulle leier bekend as Doctor Morolong, aangekeer. Hulle is in hegtenis geneem toe hulle ‘n optog wou hou om te eis dat Lesotho by Suid-Afrika ingelyf word, het RSG berig. Die polisie sê die 40-jarige leier

Lees verder: Polisie keer groep aan wat Lesotho by SA wil inlyf

Eerste sooie vir Nicaragua-kanaal omgespit

Dit kan een van die mega-projekte van die 21ste eeu word vir die sowat ses miljoen mense in Nicaragua wat in uiterste armoede leef. Die 300-kilometer-lange Nicaragua-kanaal wat die Karibiese See met die Stille Oseaan verbind, sal 100 jaar na die voltooiing van die Panamakanaal, die tweede kanaal deur die Sentraal-Amerikaanse vasteland wees. Die Chinese maatskappy Hong Kong

Lees verder: Eerste sooie vir Nicaragua-kanaal omgespit

Olielande blameer nie-OPUL lede vir olieprys

Saoedi-Arabië sê hy sal nie olieproduksie verminder om markte te steun nie, het RSG berig. Dit is een van die duidelikste aanduidings tot nog toe dat die wêreld se grootste olie-uitvoerder nie van plan is om die mark te hulp te snel wat sy grootste krisis in jare beleef nie. Die land se olie-minister, Alial-Naimi

Lees verder: Olielande blameer nie-OPUL lede vir olieprys

SAID-hoof dalk weer geskors

Ivan Pillay, adjunkhoof van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), kan weer geskors word net enkele dae nadat sy vorige skorsing tersyde gestel is, berig die Sunday Times. Volgens die berig het Pillay Vrydag ‘n skorsingskennisgewing ontvang waarvolgens hy tot 12 Januarie het om redes aan te voer oor hoekom hy nie geskors moet word nie. Die arbeidshof

Lees verder: SAID-hoof dalk weer geskors

Demokrate hoop op Spaanse stemme met Kuba-besluit

Die gesamentlike aankondigings in Washington en Havana deur pres. Barack Obama en pres. Raul Castro dat Amerika en Kuba volle diplomatieke bande gaan herstel, is as “geskiedkundig” bestempel. Kuba was voorheen ‘n bondgenoot van Rusland. Die VSA hoop om hul betrekkinge met Latyns-Amerika te verbeter. Pres. Obama sal volgende jaar die spitsberaad van die Amerikas in Panama bywoon

Lees verder: Demokrate hoop op Spaanse stemme met Kuba-besluit

Gebou in Kenia stort ineen

Een persoon is dood en die vrees bestaan dat ander onder die puin vasgekeer of moontlik dood is, nadat ’n vyfverdiepinggebou in Nairobi Woensdag ineengestort het. Sewe mense is lewendig uit die puin gered. Vanweë die hoë aanvraag na behuising in Nairobi, systap sommige eiendomsontwikkelaars bouregulasies ten einde koste te bespaar en hul wins te

Lees verder: Gebou in Kenia stort ineen

Brandstofkrisis staar Namibiërs in gesig

Vakansiegangers op pad na feestydbestemmings in Namibië kan hulle in die komende dae voor leë brandstofpompe bevind. Mielieboere is boonop tans besig om hul lande vir die plantseisoen gereed te kry, wat die vraag na diesel verhoog, het die Republikein berig. TransNamib het gister erken hy ervaar “reuse-uitdagings” om grootmaat vraggoedere, insluitend brandstof, na die

Lees verder: Brandstofkrisis staar Namibiërs in gesig