Daar was ‘n baie kritieke oomblik tussen lede van die VSA se veiligheidspan en Libiese sekuriteit by Mandela se inhuldiging in 1994. Dit was nog voordat kol Ghadaffi van Libië deur die VSA vermoor is tydens ‘n inval in sy land. Daar sal vandag weer meer as een geleentheid wees vir vyandige staatshoofde om mekaar
Obama sal Mandela-roubeklaers by ENB-stadion toespreek
Nat roubeklaers stroom na die ENB-stadion om die amptelike gedenkdiens by te woon waar president Barack Obama sal praat. Paaie om die ENB-stadion in Johannesburg is gesluit met die oog op die Mandelagedenkdiens. Digte wolke is oor Johannesburg saamgetrek met ‘n deurdringende motreën wat sedert Maandagnag val. Desondanks is duisende swart inwoners tans in die gure weer
Lees verder: Obama sal Mandela-roubeklaers by ENB-stadion toespreek
Gaan die Mandela-handelsmerk oorleef?
Bottels wyn en kombuisvoorskote met die gesig en naam van Nelson Mandela is maar ‘n paar van die kommersiële voordele vir die Suid-Afrikaanse handelsmerk. Maar die familietwis oor sy “nalatenskap” – lees geld – ná sy afsterwe Donderdag op die ouderdom van 95, is ook nog lank nie verby nie. Op die spel is die
Netanyahu sal nie Mandela-begrafnis bywoon nie
Die eerste minister van Israel, Benjamin Netanyahu sal nie die gedenkdiens vir Mandela bywoon nie. Sy kantoor sê dit is te duur om na Suid-Afrika te reis. Netanyahu het aanvanklik die Suid-Afrikaanse owerhede laat weet dat hy die diens sou bywoon, maar het sy planne gekanselleer weens die hoë kostes. Sy vervoer- en veiligheidkostes sou
SA maak reg vir besoekers
Hotelle in Gauteng sal na verwagting volbespreek wees wanneer buitelandse hooggeplaastes en die media vir Nelson Mandela se begrafnis na Suid-Afrika reis. Pascal Fouquet , algemene bestuurder van die Sheraton Hotel in Pretoria, oorkant die Uniegebou , het gesê die departement van internasionale betrekkinge en samewerking het gevra dat hulle al die beskikbare kamers reserveer
Treine, busse gratis na massagedenkdienste
Die parlement sal Maandag ‘n gesamentlike sitting hou, die grootste nog, ter ere van Nelson Mandela. Verteenwoordigers van slle sektore van die samelewing is genooi om dit by te woon en sal om twee-uur begin. Die parlementshekke sal vanaf agt-uur Maandagoggend oopgestel word. Ten minste 41 treine sal roubeklaers na die amptelike gedenkdiens vir Mandela by
Engeland se swart Messias
deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad Sonder Engeland, die Anglikaanse Kerk, die BBC, die Fleetstraatkoerante en Engelse akademici, sou daar nooit ‘n Mandela gewees het nie. Die tergende vraag is: vanwaar Engeland se behoefte aan ‘n swart Messias, en waarom uit al die Statebondslande, juis uit Suid-Afrika?
‘Watter wit saak?’
deur Leon Lemmer Om die eens werklike verlede te vergeet en dit in die hede wan voor te stel, is blykbaar maklik en ‘n florerende bedryf. Dit is opnuut by my tuisgebring toe daar in ‘n artikel verkeerdelik beweer is dat die Naspers-sentrum in Kaapstad as die hoofkantoor van Sanlam opgerig is (Die Burger, Eiendomme,
Soos Josef: Van prisonier tot President
deur Madelein Jacobs In die ou dae toe ons oumense nog baie Bybel gelees het, was daar ‘n bekende Bybelse verhaal oor ‘n prisonier wat president geword het. Die Bybelse verhaal van Josef toon ooreenkomste met ‘n soortgelyke bekende Egiptiese verhaal oor twee broers, en is gedeeltelik daarop gebaseer. Die Bybelse verhaal oor Josef wat
Waarom kyk Flip Buys ware rassisme mis?
deur Manfred Delport [followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Volg Manfred op Facebook. Flip Buys het op Maroelamedia.co.za ‘n politiek korrekte tirade teen dikwels denkbeeldige Afrikanerrassiste geloods. Sy tirade bevat elemente van waarheid, maar is meestal heeltemal verkeerd, en Buys is duidelik fundamenteel verward oor die ware en enorme probleem van die endemiese rassisme wat in Suid-Afrika voorkom. Laat
