Senegal sal ‘valse’ inligting oor Ebola straf

Die Departement van Justisie in Senegal het aangekondig dat hulle “valse inligting versprei deur [die koerant] La Tribune” sal straf nadat berig is dat vyf gevalle van Ebola in Senegal aangemeld is. Die privaatmediagroep D-Media het berig dat “vyf gevalle van Ebola in Senegal” voorgekom het in sy uitgawe van Maandag. In ‘n verklaring sê

Lees verder: Senegal sal ‘valse’ inligting oor Ebola straf

Soldaat in plaasaanval gevang

‘n Soldaat van 5SAI is in hegtenis geneem nadat hy positief verbind is met ‘n plaasaanval wat baie onlangs net buite Ladysmith in Natal plaasgevind het, het die Vryburger berig. ‘n Bejaarde dame is tydens die voorval deur twee gewapende mans op haar plaas langs die N11 net buite Ladysmith verras. Hulle het kontant en

Lees verder: Soldaat in plaasaanval gevang

‘Hitler het nie genoeg uitgemoor nie’

​’n Franse parlementslid is Dinsdag swaar beboet nadat hy glo gesê het Adolf Hitler, Nazi-leier, het “dalk nie genoeg sigeuners uitgemoor nie”. Hy het voorheen appèl aangeteken teen die vonnis, maar het Dinsdag sy saak verloor. Gilles Bourdouleix (54), burgemeester van Cholet, het in Julie 2013 ‘n oop stuk grond besoek wat onwettig deur ‘n

Lees verder: ‘Hitler het nie genoeg uitgemoor nie’

Egpaar in Pretoria-Tuine vermoor

​Die seun van ‘n bejaarde egpaar van Pretoria-Tuine het Dinsdag op die lyke van sy vermoorde ouers afgekom. Hul seun Deon het op sy ouers afgekom waar hulle op die slaapkamervloer in bloedplasse gelê het. Dolf en Pop de Lange is in hul huis in ‘n sekuriteitskompleks vermoor. Hulle was glo onlangs slagoffers van ‘n

Lees verder: Egpaar in Pretoria-Tuine vermoor

SOE vra R155 miljoen van Nkandla-argitek terug

Die Spesiale Ondersoek-eenheid (SOE) probeer om meer as R155 miljoen van die sogenaamde Nkandla-argitek, Minehle Makhanya terug te kry, het RSG berig. Hulle bestempel hom as die hoofrolspeler wat primêr verantwoordelik was vir die verhoogde koste van die veiligheidsopgraderings by president Jacob Zuma se woning op Nkandla in KwaZulu-Natal. Die eenheid het ‘n dagvaarding teen

Lees verder: SOE vra R155 miljoen van Nkandla-argitek terug

Ebola-virus nie op skip in Richardsbaai nie

Geen spore van die Ebola-virus is op ‘n skip in Richardsbaai aangetref na ‘n inspeksie nie, het die departement van binnelandse sake bevestig. Transnet se Nasionale Hawe-Owerheid het ook berigte verwerp dat mense aan boord die Ebolavirus het. ‘n Radiostasie – Jacaranda FM – het vroeër berig dat ‘n boot van Liberië se bemanning Ebola

Lees verder: Ebola-virus nie op skip in Richardsbaai nie

Handevat kan gevaarlik wees

Onder die opskrif, “Bladskud versprei siekte”, is die volgende berig gepubliseer. Ek haal dit volledig aan. “‘n Handdruk versprei tien keer meer bakterieë as wanneer mense mekaar net met ‘n vuis-tikkie groet, het Walliese navorsers bevind. Met alternatiewe maniere van groet, waar die liggaamskontak kortstondig is, kan die verspreiding van aansteeklike siektes beperk word, het

Lees verder: Handevat kan gevaarlik wees

Mbeki steun Israel-boikot

President Thabo Mbeki het Suid-Afrikaners aangemoedig om Israeliese produkte te boikot in reaksie op die land se optrede in Gasa. Meer as 1800 mense, waarvan die meeste burgerlikes, het in die Israeli-Hamas-konflik omgekom wat drie weke gelede opnuut uitgebreek het. Mbeki sê Suid-Afrikaners moet Israeliese produkte boikot. “Die mense van Suid-Afrika moet hierby betrokke raak.

Lees verder: Mbeki steun Israel-boikot

Oproeriges in Mosselbaai uiteengejaag

Geweld het nog plek-plek in die nag by die Kwanonqaba-township in Mosselbaai voorgekom, het RSG berig. Oproermakers het Sondag begin betoog deur die ingang na die gebied met brandende bande te versper. Hulle is ontevrede oor swak dienslewering. Die polisie het gister die betogers met rubberkoeëls en skokgranate uiteen gejaag. ‘n Polisiewoordvoerder, Wollie Fourie sê

Lees verder: Oproeriges in Mosselbaai uiteengejaag

Etiese debat woed oor Ebola

Agt Chinese mediese werkers wat ebola-pasiënte behandel het, is onder kwarantyn in Sierra Leone geplaas. Eksperimentele medikasie kan glo gebruik word om die virus te bestry. Verskeie entstowwe word tans getoets, en “belowende resultate” is glo verkry, maar die gebruik van die eksperimentele middel het aanleiding gegee tot ‘n etiese debat oor of dit regverdigbaar

Lees verder: Etiese debat woed oor Ebola