Beeld-vryskutskrywer by Menseregtekommissie vir haatspraak teen Christene

‘n Vryskutskrywer van Beeld, Johan Pienaar, is verplig om bemiddeling te ondergaan by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie weens ‘n haatblad teen Christene wat hy op Facebook bedryf. Pienaar en sy kamerade het maande lank op die Facebook-blad “Afrikaanse ateïste” Christene verguis, bespot en belaster op ‘n manier wat op beweerde haatspraak neerkom. ‘n Klag teen Pienaar is by

Lees verder: Beeld-vryskutskrywer by Menseregtekommissie vir haatspraak teen Christene

Steve kan stilgemaak word, die waarheid egter nié

As daar een ding is wat ‘n libgestremde kenmerk, is dit vrees. Vrees vir sogenaamde rassisme. Vrees vir die denkbeeldige regse gevaar. Vrees vir uitlatings deur sangers op sosiale netwerke. Daardie vrees neem tans die vorm aan van ‘n histeriese reaksie op Steve Hofmeyr se twiet oor apartheid. Van die heel bangstes bevind hulself in

Lees verder: Steve kan stilgemaak word, die waarheid egter nié

Cyril smous met SA se watervoorraad

Adjunkpresident Cyril Ramaphosa wat as die Suider Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap se bemiddelaar in Lesotho optree,  het in Maseru samesprekings met diplomate gevoer. Ramaphosa wil steun werf vir die Bantoestan om die 2015-verkiesing van die grond te kry. Die verkiesing in Lesotho gaan R200 miljoen kos, terwyl die land se jaarlikse begroting dit nie kan dek nie. Lesotho word grotendeels

Lees verder: Cyril smous met SA se watervoorraad

IVP: E-tol om Sanral uit geldelike verknorsing te red

Die Inkatha Vryheidsparty sê die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) se erkenning dat hy finansieel sukkel, is ‘n aanduiding dat die etolstelsel gebruik word om die agentskap uit sy finansiële verknorsing te red. Die IVP het bevraagteken of die e-tolstelsel daar is om enigsins die lening vir die tolpaaie terug te betaal. Die IVP-woordvoerder in Gauteng, Bonginkosi Dhlamini sê Sanral se

Lees verder: IVP: E-tol om Sanral uit geldelike verknorsing te red

Voormalige ANC-raadslid geskiet

Die polisie in die Wes-Kaap ondersoek ʼn saak van poging tot moord nadat ʼn voormalige ANC-raadslid, Andile Lili, Woensdagaand geskiet is. Lili (39) en ses ander persone is in Julie in die Kaapstadse landdroshof vrygespreek op aanklagte dat hulle die Wes-Kaapse wetgewer met ontlasting wou ontsier. Volgens die polisie het Lili, leier van die Ses’khona People’s Rights

Lees verder: Voormalige ANC-raadslid geskiet

Mangaung-komplotters gevonnis

Twee lede van die beweerde Mangaung-komplot is Donderdag in die hooggeregshof gevonnis nadat hulle skuldig bevind is aan hoogverraad. “Johan Prinsloo is tot agt jaar tronkstraf gevonnis vir sy deel aan die komplot om pres. Jacob Zuma en ander ANC-leiers tydens die party se Mangaung-konferensie te vermoor, en die besit van ammunisie,” het Nathi Mncube, woordvoerder van

Lees verder: Mangaung-komplotters gevonnis

Moody’s verlaag SA se kredietgradering

Die kredietgraderingsagentskap Moody’s het aangekondig dat hulle Suid-Afrika se kredietgradering gaan verlaag. Volgens die Tesourie is die kredietkoers is van BAA1/P-2 tot BAA2/ P-2 aangepas. ‘n Woordvoerder van die Tesourie, Phumza Macanda sê die kredietvooruitsig het van negatief na stabiel verander. Sy sê die regering neem kennis van Moody’s se besluit weens die verlangsaming van ekonomiese groei. Macanda sê inisiatiewe

Lees verder: Moody’s verlaag SA se kredietgradering

Tienerseun wees na swartes toeslaan vir selfoon

‘n Gewapende rooftog het ‘n 14-jarige seun van Primrose, Germiston wees gelaat nadat swart aanvallers sy ma, ‘n geliefde kleuterskoolonderwyseres, en ouer suster voor hom geskiet het. Die seun se pa is ‘n jaar gelede aan weens siekte oorlede. Carol Pretorius (54), haar dogter Erika (26), en haar tienerseun het Dinsdagaand net na agt in die oprit by Erika se

Lees verder: Tienerseun wees na swartes toeslaan vir selfoon

Buikspreker gaan voort met veldtog teen Steve

Conrad Koch en sy pop Chester Missing het Donderdag voortgegaan om twiets te stuur oor Steve Hofmeyr ten spyte van ‘n tussentydse beskermingsbevel teen hom. Koch het Hofmeyr in sy jongste twiet gedreig en gesê hy gaan hom “brand”. Beeld het Donderdag berig dat Koch bevestig het dat hy ‘n telefoonoproep gekry het rakende die hofbevel, dus moet Koch bewus wees

Lees verder: Buikspreker gaan voort met veldtog teen Steve

Rastoilet-herrie oorspoel Louis Trichardt

Die bewering dat toilette by ʼn sakeonderneming in Louis Trichardt, Limpopo op grond van ras toegewys word, is ongegrond het die eienaar van die gebou gesê. “Nee dit is nie waar nie. Daar is nie so iets nie,” het Bennie van der Merwe aan Sapa gesê. Huurders gebruik hul eie toilette maar lede van die publiek het

Lees verder: Rastoilet-herrie oorspoel Louis Trichardt