praag.co.za

Tienerseun wees na swartes toeslaan vir selfoon

Written by

in

,

‘n Gewapende rooftog het ‘n 14-jarige seun van Primrose, Germiston wees gelaat nadat swart aanvallers sy ma, ‘n geliefde kleuterskoolonderwyseres, en ouer suster voor hom geskiet het.

Die seun se pa is ‘n jaar gelede aan weens siekte oorlede.

Carol Pretorius (54), haar dogter Erika (26), en haar tienerseun het Dinsdagaand net na agt in die oprit by Erika se huis stilgehou.

Toe die seun uit die motor klim om die hek oop te maak, het hy die vier swartes in ‘n motor gewaar en dadelik onraad vermoed.

Hy het daarna vir sy ma en sus geskree om hulleself in die motor toe te sluit.

Twee gewapende swartes het uit die verdagte voertuig gespring en Carol en Erika in hul koppe geskiet terwyl hulle nog in die motor gesit het.

Hulle het net ‘n selfoon gesteel.

Erika se bejaarde buurman wat kom ondersoek instel het, nadat hy die skote gehoor het, is in die bors geskiet.

Die swart aanvallers het in hul eie voertuig gevlug.

Carol is per helikopter na die Charlotte Maxeke-hospitaal geneem waar sy aan haar beserings beswyk het.

Erika is in dieselfe hospitaal opgeneem en haar toestand is steeds kritiek. Ten spyte daarvan is sy steeds nie na die intensiewesorgeenheid oorgeplaas nie.

Volgens die polisie is die buurman se toestand stabiel.

Niemand is nog in verband met die voorval in hegtenis geneem nie.

Comments

29 responses to “Tienerseun wees na swartes toeslaan vir selfoon”

  1. Agent, Satirikus, Witbeer,007 Avatar
    Agent, Satirikus, Witbeer,007

    2 km van my huis af gebeur, ons het die skote gehoor, geen toespraak van die wetterse polisie hoof of die media, boggerol, net gewone wit moord blik@$#@$@ Die kleuterskool is ook deur n gewapende roof so jaar gelede

    1. StalinX Avatar
      StalinX

      Ja, die kranksinnigheid hou net nie op nie. Was dit nou n werfbobbejaan, het naspes dit op die voorblad gehad, n kommissie aangestel en lewenslank vir sy klontjies gesorg.

      Hou van jou nuwe naam 🙂

      1. Agent, Satirikus, Witbeer, 007 Avatar
        Agent, Satirikus, Witbeer, 007

        Dankie Stalin, dis my nuwe naamsverandering, die vorige naam het te veel aan apartheid laat dink, ek meen die struggle is nog aan.

    2. Gas Avatar
      Gas

      Maar wat sê FW? En FafferForum wie se vlag nog steeds halfstok wapper vir hul geliefde Swart sokkerheld wat moer toe is? Hoe lyk dit daar met ‘n verklaring, comrades Karel, Fillipus en Herrie? Onderteken sommer die ding gesamentlik, julle leë blikke.

      1. G Avatar
        G

        Nee hulle is in diep rou oor die sokkerbooi. Kannie nounie.Oupa Tim deel Naspes swieties uit vir bobaas gatkruipers. So hulle rou en hulle is so besig om in die tou te wag dat hulle nou goue gans Steve ook sommer nekomgedraai het

        1. FR2P Avatar
          FR2P

          Yes I saw that one Herman Toerien wrote a hit piece against Steve on their ” independent media” accusing all and sundry of lacking his class consciousness

          1. Gas Avatar
            Gas

            Daai windgat-Toerien in FafferForum-ivoortoring. (sug). Was mos eers hier op Praag. Maar toe kon hy dit nie maak in die kombuishitte nie.

          2. G Avatar
            G

            Nee hy het nog nie kuns van draadsit bemeester nie. Hy leef is konstante vrees dat hy gaan afval. Sy skryfsels is ‘n pyniging om te lees. Hy vertaal alles uit Trouw wat hy om een of ander rede as ‘n goeie bron beskou. Die hemel weet hoekom.

    3. Gas Avatar
      Gas

      Primrose lê in die hart van ‘n oorlogsone (skryf ek vir jou wat weet), omring deur plakkerskampe en elke vierkante sentimeter gedek deur dwelmsmouse en misdaadsindikate met hoerhuise (met Wittes wat die Swartes en Oosterlinge ook, of moet ek skryf veral bedien), genoeg van. Noem dit maar die Wilde Primrose, deel van die Wilde NSA. Met dalk hierdie terloopse nagedagte dat FW se pa Jan de Klerk daar ‘n onderwyser was, die tegniese hoër skool genoem na sy pa. En nou dié latenskap van ‘n oorgawe aan ‘n bende Swart terroriste, naïewiteit volgens mnr. PW Botha nie die rede daarvoor nie maar versoeters afkomstig van Die Geldmag. En alle heil en slangspoed aan die varke wat die NSA en die siek grondwet wil maak werk.

      1. Agent, Satirikus, Witbeer, 007 Avatar
        Agent, Satirikus, Witbeer, 007

        Spyker op die kop Gas. Dieselfde squatter kamp waar elke Donderdagaand “vergaderings” gehou word. Oorkant Sunnyridge Primary, is n huis waar dwelms vervaardig word vir die laerskool kinders, die polisie doen tokkol!!!
        Moet ek byse ek kry baie nagedagtes aan FW wanneer ek die toilet spoel.

  2. Rutger Avatar
    Rutger

    Ons kan hierdie moorde op Conrad Koch se rekening plaas

  3. Rooikop Avatar
    Rooikop

    Sommer summier geskiet…………………………………………………………….

    Innige meegevoel aan die familie.

    Waar is die ondersoekspan nou soos vir die sokkerspeler. Waar is die beloning vir die aankeer van die misdadigers. Laat ek stilbly.

  4. william Avatar
    william

    Sal FW De Klerk asb vir ons verduidelik of dit is wat hy onderhandel het By Kodesa. As hy nie kan nie dan moet hy die Nobel prys terug gee en in die openbaar die blanke bevolking om verskoning vra vir die gruwelike onreg en moorde wat plaasvind . Bly hy nog in Suid Afrika ?My hart gaan uit na elke blanke wat vermoor word en hulle families. Ek dra julle op in my gebede

    1. Betzie van Rensburg Avatar
      Betzie van Rensburg

      Gebede help nie .

    2. Gas Avatar
      Gas

      Laat weet De Klerk gister daar uit sy bomskuiling en pantserkar in die Kaap die ANC-regime “moet die vrede bewaar”. Uit sy bomskuiling en pantserkar…
      Die … (wou skryf v…, maar die ding is te waardig vir hom.)

      1. Gas Avatar
        Gas

        En hy sê hy is op ‘n opwindende kano-vaart:
        It (die oorgawe aan ‘n bende kommuniste) was rather like paddling a canoe into a long stretch of dangerous rapids. You may start the process and determine the initial direction. However, after that the canoe is seized by enormous and often uncontrollable forces. All that the canoeist can do is to maintain his balance, avoid the rocks and steer as best he can – and right the canoe if it capsizes. It is a time for cool heads and firm, decisive action.

        1. Gas Avatar
          Gas

          En hier so ‘n paragrafie waarin FW sy dapper besluit om uit te tree aanraak: “Ironically, this inevitably led to the situation where I was no longer President and where my ability to make a difference was greatly diminished. The final test of leadership is perhaps to know when to lay it aside and to make way for the next generation of leaders.”

          1. Gas Avatar
            Gas

            Hierdie verduideliking van De Klerk verskil so effens van die oorspronklike rede (toe hy as NP-leier bedank en uit die Parlement pad gegee het), wat hy aangevoer het: De Klerk het toe verklaar hy daarvan sat om in die skadu van die galg te leef. Die kort en die lank daarvan is dat die mense van Primrose nou in die skadu van die dood moet leef.

          2. Gas Avatar
            Gas

            In die rede waar die uittreksels voorkom, stel De Klerk ook die vraag (hy beantwoord dit nie eintlik nie), of Barend du Plessis wat met vyf stemme teen hom uitgeval het in die leierskapsverkiesing, dieselfde as hysou gedoen het. Ek dink bokkerol van Du Plessis, maar een ding is ek van seker: Du Plessis sou nie die sothede begaan het wat De Klerk begaan het nie. Selfs nie eens Pik Botha of Chris heunis (andere in daardie wedloop), sou tot sulke bose verraad in staat gewees het nie.

          3. Gas Avatar
            Gas

            En toe De Klerk uit die skadu van die galg (parlement) tree, toe gaan sit hy in die skadu van ou Tafeberg en sy pantserkar en bomskuiling, voorsien deur ‘n Swart, kommunistiese bende. Jou dapper muis.

          4. Rooikop Avatar
            Rooikop

            Skerp! Hy kan ‘n boek skryf van pofmuis tot dappermuis. Die griekse kat het hom gevang!

          5. Gas Avatar
            Gas

            Die griek sit hom toe op ‘n jag van 12 duisend ton, daar duskant Ceylon, daar het die skip gesink, en al FW se ywerige oorgawe luitenante, die het verdrink…

          6. Riana Avatar
            Riana

            Ek stem saam. Ek dink hy was regtig nie eintlik in staat om alles te verstaan waarmee hy besig was nie. Waarvoor ek hom bowenal nooit sal vergewe nie is dat hy sy vrou laat doodmaak het

          7. Dolk Avatar
            Dolk

            Hoe sy vrou gesterf het simboliseer vir my 100% wat hy (en sy…) aan ons volk gedoen het…

          8. Rooikop Avatar
            Rooikop

            Ek dink dit was ‘n resies om te sien wie van hulle kan eerste die nobelprys gryp – onrusbarend gepik, treurnis – almal voële van enerse vere.

          9. Gas Avatar
            Gas

            Daar is ‘n sinspeling wat ‘n naam betref wat my noodsaak om in eerbied te onttrek van hierdie een…

          10. G Avatar
            G

            Janee!

          11. Rooikop Avatar
            Rooikop

            FW is met sy panty om sy enkels gevang – of is dit nou sy bywyf se panty gewees – maak nie saak nie. Hy het beheer oorgegee en dit verloor. Spyt kom te laat.

          12. Gas Avatar
            Gas

            Daai kadawer spyt?

Leave a Reply