EFF-grondbesettingsplan in Midrand gefnuik

EFF-lede met rooi hempies en pette het onlangs ‘n aantal plakkers op ‘n oop stuk kleinhoewe in Belvedereweg neffens die Glen Austin-voëlpark in Midrand gevestig. Oor die afgelope paar dae het die SAPD egter die stukture afgebreek, maar die eienaars van kleinhoewes in die omgewing is lugtig dat daar weer so ‘n poging sal opduik.

Lees verder: EFF-grondbesettingsplan in Midrand gefnuik

Richard Pithouse oor rassisme

Onlangs het daar ‘n nogal eienaardige forumartikel, onder die opskrif “Rassisme het nog vele dekmantels,” in Die Burger (4 deser, p 11) verskyn. Dit het geen reaksie in die gedrukte uitgawe ontlok nie. Die rede hiervoor kan moontlik die pretensie op geleerdheid by die outeur, Richard Pithouse, ‘n dosent in staatsleer aan die Universiteit Rhodes

Lees verder: Richard Pithouse oor rassisme

Zuma kondig einde van grondeienaarskap aan

Pres. Jacob Zuma het Donderdagaand in sy staatsrede aangedui dat die beginsel van gewillige koper/verkoper van grond betref, binnekort iets van die verlede sal wees. Hy het ook gesê buitelanders sal verhoed word om grond in Suid-Afrika te besit, alhoewel hulle steeds in aanmerking sal kom vir langtermynlenings. “Die Wetsontwerp op die Regulering van Grondbesit

Lees verder: Zuma kondig einde van grondeienaarskap aan

Brand breek by Rössing-uraanmyn uit

‘n Brand het kort na die middaguur by die verwerkingsaanleg van die Rössing Uraanmyn by Arandis uitgebreek. Volgens voorlopige aanduidings het die brand in die bergingsaanleg vir uraanoksied ontstaan, maar het nie na die res van die aanleg versprei nie. Selfs die brandweer van Swakopmund is ingeroep om bystand te verleen aan die eie brandweerdiens

Lees verder: Brand breek by Rössing-uraanmyn uit

VN-resolusie om ISIS-befondsing te keer

Die VN Veiligheidsraad het ‘n resolusie aanvaar om miljoene dollar te keer, wat die terreurgroep – die Islamitiese Staat – verdien uit die verkoop van olie, die handel van antieke ware en lospryse wat betaal word. Die resolusie is gemik op die verdienste en buitelandse skenkings wat die operasionele hoedanigheid van ISIS versterk, het RSG

Lees verder: VN-resolusie om ISIS-befondsing te keer

Bob Hewitt se verkragtingsaak gaan voort

Die kruisondervraging van die Australiesgebore tenniskampioen, Bob Hewitt word Vrydag in die Johannesburgse hooggeregshof voortgesit. Hewitt staan tereg op twee aanklagte van verkragting en een van molestering. Hy het Donderdag in sy eie verdediging getuig nadat ‘n aansoek vir sy ontslag van die hand gewys is. Die Staat wou tydens kruisondervraging van Hewitt weet hoe

Lees verder: Bob Hewitt se verkragtingsaak gaan voort

Christo Landman, bekende Afrikaneraktivis en -rubriekskrywer sterf

‘n Rubriekskrywer van praag en bekende in Afrikanerkringe, dr. Christo Landman, is gisteraand skielik oorlede. Volgens ‘n e-pos van mev. Marieka Visagie “is hy uit na sy perde toe en het daar blykbaar sleg gevoel en in sy motor gaan lê. Hulle het hom eers baie later opgespoor. Sy seun is gekontak wat hom na

Lees verder: Christo Landman, bekende Afrikaneraktivis en -rubriekskrywer sterf

KKaskenades: Varkwagteres Modise laat EFF deur uitsmyters uit parlement boender

DA verlaat parlement tydens Zuma-toespraak, maar Pieter Mulder bly sit

DA verlaat parlement tydens Zuma-toespraak, maar Pieter Mulder bly sit

Lees verder: KKaskenades: Varkwagteres Modise laat EFF deur uitsmyters uit parlement boender

Binnegeveg in EFF lei tot geweld

EFF-parlementslid, Andile Mngxitama wou die media toespreek, maar moes noodgedwonge sy inligtingsessie Donderdag uitstel toe lojaliste van Julius Malema verrigtinge met geweld ontwrig het. Mngxitama ondersoek bewerings gemaak deur die leier van die Patriotiese Alliansie, Gayton McKenzie. Hy het Woensdag getwiet dat hy op pad is na McKenzie se huis om bewyse te sien wat

Lees verder: Binnegeveg in EFF lei tot geweld

Daveyton in oproer

Inwoners van Daveyton, oos van Johannesburg versper paaie in die gebied met brandende buitebande en rommel. ‘n Woordvoerder van die Ekurhuleni Metropolisie, Kobeli Mokheseng sê net na middernag Woensdag is paaie versper. Dit volg na ‘n optog, maar dis nie duidelik waaroor inwoners in opstand is nie. In Daveyton, waar misdaad baie hoog is, is

Lees verder: Daveyton in oproer