Die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, sê sy het die regering versoek om te sê hoever hy met sy besluit is oor waar om verslae heen te stuur as ondersoeke afgehandel is. Madonsela het vroeër in ‘n onderhoud met die SAUK bekend gemaak dat die langverwagte verslag oor President Zuma se huis op Nkandla in KwaZulu-Natal
‘Eienaars moet meer vir plaaswerkers doen’
Die minister van arbeid, Mildred Oliphant, sê hoewel goeie werk gedoen is om die lewensomstandighede van plaaswerkers te verbeter, is daar nog sake wat aandag moet geniet. Sy het gepraat na ‘n seminaar deur die departement van arbeid met plaaswerkers op Sitrusdal aan die Kaapse weskus. Die seminaar het gevolg na ‘n weeklange besoek van
Jongste plaasaanval glo met satanisme verbind
Rapport berig dat die letters “666” tydens die jongste plaasaanval in bloed op die mure van die opstal geskryf is. Die moorde op David de Villiers en sy vrou Ralie, van Barkly-Oos in die Oos-Kaap vermoor het, was glo deel van satanistiese bedrywighede. Misdaadkenners glo dat die syfers na ‘n bende – die “666” –
Derde babalyk in Diepsloot gevind
‘n Babalyk, die derde een binne ‘n week, is Saterdag in Diepsloot in die noorde van Johannesburg gekry. Die lyk was in plastiek toegedraai. Lt.kol. Lungelo Dlamini, Gautengse polisiewoordvoerder, sê die baba was vermoedelik tussen twee en drie maande oud. Die baba se ouers is nog nie opgespoor nie. ’n Anonieme wenk het die polisie
City Press redaktrise met verlof oor rassisme
Die redaktrise van City Press, Ferial Haffajee, is tans met verlof te midde van ʼn rassisme-debakel by die koerant, het die Sunday Independent berig. “Julle bitsige redaktrise is met verlof. Dit sal julle in staat stel om die vure wat ek begin het te blus,” het Haffajee glo aan die koerant gesê. Haffajee het in
Anonieme marxistiese groep intimideer adverteerders op praag
‘n Anonieme ekstreemlinkse, waarskynlik marxistiese, groep is sedert Donderdag besig om adverteerders op die praag-webblad te intimideer om hul advertensies te verwyder omdat die blad kwansuis “regs en rassisties” sou wees. Die veldtog word vanaf ‘n Facebook-blad geloop met die naam, “Stop right wing website Praag” met as onderskrif “Stop the right wing website www.praag.co.za earning revenue
Lees verder: Anonieme marxistiese groep intimideer adverteerders op praag
9 nominasies vir Motor van die Jaar by JIMS
deur André Olivier By die Johannesburgse Internasionale Motorskou, wat tans by die NASREC Uitstalsentrum, suid van Johannesburg gehou word, is die 2014 WesBank / SAGMJ Motor van die Jaar-finaliste aangekondig. Die aankondiging van die 2014 Motor van die Jaar- finaliste volg op ‘n stemming wat uitgebring is deur ‘n juirie van 30 lede, wat deur
Ons vat geen morele lesse van Duitsers, Antje Schuhmann
deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad Eergister was ek saam met my 11-jarige seuntjie, ‘n motorgeesdriftige met sy eie aanlyn- virtuele “motormaatskappy” by die Johannesburgse Motorskou. By die BMW-afdeling het ‘n besoekende Duitser aan my gesê dat een uit elke sewe van sy landgenote in die motorbedryf
Lees verder: Ons vat geen morele lesse van Duitsers, Antje Schuhmann
Die leuen word voljarig
21 Jaar gelede het die demokraties verkose NP-regering, onder die leierskap van FW de Klerk, die volgende 10 beloftes gemaak indien hulle kiesers JA stem in die 1992-referendum. Kyk asseblief mooi na elke belofte, en oordeel dan self wat waar geword het, aldan nie. ‘n Veilige toekoms vir ons en ons kinders. Vreedsame naasbestaan en
Konfederasie: die alternatief vir liberalisme en sosialisme
deur Christo Landman Die Suid-Afrikaanse politiek word tans gekenmerk deur ‘n keuse tussen die sosiaal-demokratiese inmengingstaat en liberaal-demokratiese meerderheidstirannie. ‘n (Kon)federale raamwerk bied vir ons uitkoms. ‘n Sosiaal-demokratiese mag/inmengingstaat ken aan die staat soveel oorkoepelende magte toe dat die regering-van-die-dag op elke terrein, ook op die terrein van burgerlike instellings, inmeng en voorskryf wat mag
Lees verder: Konfederasie: die alternatief vir liberalisme en sosialisme
