Genadelose Russiese aanslag op djihadi-vestings in Sirië

Russiese vegvliegtuie het ‘n genadelose aanslag op djihadistiese stellings in Sirië voorgesit. Inwo­ners in die gebiede wat geraak word sê dat hulle ernstige tekorte aan kos en medisyne ondervind. Die aanvalle teen dagbreek het groot brande in die Al-Mashhad- en Sayf al-Dawla-distrik laat ontstaan. Dit was die vierde dag van intensiewe lugaanvalle op die stad,

Lees verder: Genadelose Russiese aanslag op djihadi-vestings in Sirië

Switserse kiesers stem vir meeluistering

Kiesers het ‘n wet wat die Switserse intelligensiediens die mag gee om private kommunikasie te monitor in die kuberruim, goedgekeur. Hulle meen dit is nodig om terroriste-aanvalle te voorkom. Kritici het gewaarsku teen arbitrêre toesig, maar hulle het ‘n duidelike nederlaag in Sondag se referendum gely. Meer as 65% van die vyf miljoen kiesers in

Lees verder: Switserse kiesers stem vir meeluistering

Bob wil blykbaar sonder VN-voedselkruk

President Robert Mugabe van die bankrot mishoop wat bekend staan as Zimbabwe het na berig word, gesê Afrika is gereed om hom aan die Verenigde Nasies (VN) te onttrek. Hy het dié ultimatum gerig as daar nie aan sy eis om hervorming voldoen word nie. Mugabe is terugverwelkom ná sy besoek aan die VN se

Lees verder: Bob wil blykbaar sonder VN-voedselkruk

Wits smeek OVK, polisie om hulp om akademiese jaar te red

Die Universiteit van die Witwatersrand het die hulp van die Verkiesingskommissie ingeroep om die uitslag van ‘n meningspeiling oor die hervatting van lesings te verifieer. Die Universiteit doen blykbaar die peiling onder dosente en studente sodat hulle ‘n getallemeerderheid kan monster om die betogers te keer. Die woordvoerder van die Universiteit, Sherona Patel sê honderde

Lees verder: Wits smeek OVK, polisie om hulp om akademiese jaar te red

Nuwe SA spioenasiebaas aangestel

Die Suid-Afrikaanse minister van staatsveiligheid David Mahlobo het Maandag aangekondig dat Arthur Fraser, ‘n bruin man, as nuwe direkteur-generaal en rekenpligtige beampte van sy departement aangestel is. Fraser (foto), ‘n voormalige adjunk-direkteur-generaal in die voormalige Nasionale Intelligensie-agentskap, het Maandag ná sy aanstelling begin werk en sy pos is reeds deur president Jacob Zuma bekragtig, het

Lees verder: Nuwe SA spioenasiebaas aangestel

Russe roep skaakmat in Sirië

Die Neocons bevind hulself in ‘n doodloopstraat na die ineenstorting van die Kerry-Lawrof-ooreenkoms om ‘n skietstilstand in Sirië uit te roep. Die Siriese weermag het die djihadis in die ooste van Aleppo vasgekeer, en die werklikheid van verdoemende nederlaag in Aleppo het uiteindelik by mense soos die Amerikaanse VN-ambasadeur Samantha Power ingesink. Die resultaat is

Lees verder: Russe roep skaakmat in Sirië

Hillary weer by trappe gevang dat sy sukkel

Die Demokratiese Party se presidensiële kandidaat Hillary Clinton is die naweek weer gevang dat sy met trappe sukkel in New York Stad se Flatiron-distrik Sondagmiddag. Die video is op Twitter deur ABC News se Liz Kreutz beskikbaar gestel wat toon hoe Clinton, geklee in ‘n swaar groen jas in warm weer, die sewe trappe na

Lees verder: Hillary weer by trappe gevang dat sy sukkel

Swart studente se eise hou nie op nie

Die swart studente van die Universiteit van die Witwatersand het intussen besluit om voort te gaan met hul protesoptrede tot daar aan al hul eise voldoen is. Die lys van hul eise het klaarblyklik ook geen einde nie. Dit sluit nou behalwe gratis onderwys ook gratis kos en verblyf in sodat hulle kan aanhou om

Lees verder: Swart studente se eise hou nie op nie

Nigeriese voedselkrisis laat algar koud

Meer as 20 000 mense is reeds dood en meer as 2,6 miljoen is haweloos gelaat sedert Boko Haram-militante in 2009 met ’n insurgensie teen die Nigeriese ower­hede begin het, het AFP berig. Ondanks die groot aantal mense wat hierdeur geraak word, het die situasie min aandag geniet in vergelyking met ander humanitêre krisisse in

Lees verder: Nigeriese voedselkrisis laat algar koud

Burlingtonskieter is ‘n Moslem

Die man wat dié naweek ‘n winkelsentrum in Burlington in die Amerikaanse deelstaat Washington, vyf mense doodgeskiet het, is nie Spaans soos die media wou te kenne gee nie, maar ‘n Moslem. Sy sosiale media toon dat hy ook ekstremistiese neigings gehad het. Beelmateriaal van die voorval wys ‘n ongewapende Cetin wat by die sentrum

Lees verder: Burlingtonskieter is ‘n Moslem