Gesteelde vee ter waarde van bykans R170 000 is in die besit van twee swartes gevind. Die twee vermeende veediewe sal na verwagting Donderdag in die landdroshof in Klerksdorp verskyn ivm diefstal. ‘n Polisiewoordvoerder in Noordwes, Pelonomi Makau, sê altesaam 26 beeste en 18 skape is Dinsdag op ‘n plaas buite die stad in ‘n
Franse skoolstelsel in krisis weens ‘apartheid’ en ‘ongelyke prestasie’
Volgens ‘n onlangse verslag wat deur die Raad op die evaluering van die Franse skoolstelsel vrygestel is, “produseer die stelsel self ongelykheid” en is die prestasiegaping tussen meesal blanke middelklas-Franse en gekleurde immigrante “besig om te vergroot”. Die beleid om meer geld aan “prioriteitskole” met nie-Franse, immigrante- of gekleurde kinders te bestee, word ook as
Lees verder: Franse skoolstelsel in krisis weens ‘apartheid’ en ‘ongelyke prestasie’
Anglikane klim weer onder Zuma in
Die Anglikaanse aartsbiskop van Kaapstad, Thabo Makgoba het intussen gewaarsku dat maatskaplike toelaes in die slag kan bly. Hy sê indien die regering nie `n einde bring aan die plundery van staatsbronne nie, sal hy nie genoeg geld hê om maatskaplike toelaes aan die 16 miljoen Suid-Afrikaners te betaal wat daarvan afhanklik is nie. Makgoba
Studente-vandale van SUT voor
‘n Groep swart oproeriges van die Sentrale Universiteit van Tegnologie (SUT) se Bloemfontein-kampus sal vandag in die plaaslike landdroshof verskyn in verband met ‘n onwettige byeenkoms, openbare geweld en opsetlike saakbeskadiging. Polisiewoordvoerder, Chaka Marope, sê altesaam 13 mans en sewe vroue is gisteroggend omstreeks 02:00 in hegtenis geneem. Hulle was deel van ‘n groep studente
Vakbonde gaan by studente-oproer aansluit
Vakbonde gaan na verwagting aansluit by swart studente se betogings oor gratis tersiêre onderrig. Ten minste 52 arbeidersvakbonde is genader om deel te neem. Die studente-aktivis en leier van die “FeesMustFall”-veldtog, Mcebo Dlamini, het Maandag honderde studente by die Universiteit van die Witwatersrand in Johannesburg opgeroep om aan ‘n betoging Woensdag deel te neem. Hy
Swart maatskappye sal verder verswart, belowe Zuma
President Jacob Zuma sê die meeste maatskappye onder swart bestuur sal binnekort kan uitsien na groter mag. Die doelwitte van die regering se breëbasis- swart ekonomiese bemagtiging, bekend as BBSEB, sal glo verder aangepas word om wittes te benadeel. Zuma het op ‘n dinee van die raad vir swart sakelui in Johannesburg gepraat, het RSG
Lees verder: Swart maatskappye sal verder verswart, belowe Zuma
Olifante se toekoms lyk donker
’n Meerderheid van twee derdes van Cites se lidlande het by die 17de Vergadering (COP17) van die Konvensie op Internasionale Handel in Bedreigde Spesies (Cites) in Johannesburg besluit om ivoorhandel finaal die nekslag toe te dien. Hulle het ‘n raamwerk waarbinne ivoorhandel bespreek en bedryf kan word, verwerp. Amerika se afgevaardigdes op die beraad het
Trump wen debat loshande, Netwerk24 lieg skaamteloos
Die eerste debat tussen die presidentskandidate van die Republikeinse en Demokratiese party in Amerika, Donald Trump en Hillary Clinton, Dinsdagaand is loshande deur Trump gewen. Netwerk24 het egter skaamteloos daaroor gelieg en één bron aangehaal: CNN. Maar CNN se “peiling” was naakte propaganda én hulle is boonop uitgevang daarmee. Alhoewel CNN probeer voorgee het dat
Lees verder: Trump wen debat loshande, Netwerk24 lieg skaamteloos
Tifone woed weens veranderende weerpatrone oor Stille Oseaan
Die hewige tifoon Megi het Taiwan Dinsdag met stormwinde en swaar reën in geteister waarin vier mense reeds omgekom het. Dit is die derde storm in twee weke wat die eiland tref ná die supertifoon Meranti, die sterkste storm in 21 jaar, en tifoon Malakas vroeër vandeesmaand. Meer as 250 000 huishoudings is sonder elektrisiteit.
Lees verder: Tifone woed weens veranderende weerpatrone oor Stille Oseaan
Visvrektes in Bethlehem-dam lei tot kommer
Grootskaalse besoedeling van rou riool wat na die Loch Lomond-dam in Bethlehem vloei is moontlik die rede van die dooie, drywende vis op die dam se oppervlak. Nie net pragtige visse het in die slag gebly nie maar dié riool is na Gauteng op pad. Dit is lewensbedreigend vir mens sowel as dier. Opposisielede in
