Minister: Khoi en San kan uitsien na grond van voor 1913

Gugile Nkwinti, minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, het gesê grond is vir Khoi-San-grondeise in die Wes-Kaap beskikbaar. Nkwinti het die naweek in Qwa-Qwa gesê soortgelyke eise sal ook in die Oos-Kaap toegestaan word. Daar is glo geen spertyd vir die eise nie, het Nkwinti se woordvoerder, Mthobeli Mxotwa, aan Netwerk24 gesê. Sulke aansprake kan

Lees verder: Minister: Khoi en San kan uitsien na grond van voor 1913

Heilbron loop onder brandstigters deur

Heilbron in die Vrystaat het Sondag onder brandstigters deurgeloop. ‘n Polisiewoordvoerder het bevestig dat daar die naweek vyf voorvalle in die dorp plaasgevind het. Die brandweer is in die vroeë oggendure uitgeroep nadat ‘n brandende motor voor die hotel in die dorp opgemerk is. Die stadsaal is later aan die brand gesteek en is in

Lees verder: Heilbron loop onder brandstigters deur

April ‘n gru-maand vir padsterftes

Nagenoeg 700 mense is in die eerste drie weke van April op Suid-Afrika se paaie dood, het die Padverkeerbestuurskorporasie gesê. Volgens voorlopige getalle is 699 mense tussen 30 Maart en 20 April op die land se paaie dood, het ANA berig. Die Padverkeerbestuurskorporasie het gesê dit kan toegeskryf word aan motoriste se roekelose gedrag en

Lees verder: April ‘n gru-maand vir padsterftes

Oos-Kaapse polisie soek na Baartman-vandale

Die Oos-Kaapse polisie sê hulle is steeds opsoek na diegene wat ‘n Sara Baartman-gedenkteken by Hankey gevandaliseer het. Ooggetuies sê hulle het Saterdag gesien hoe ‘n groep mense wit verf oor die gedenkteken van die Khoi-vrou uitgooi. Die Khoi was die eerste bewoners van Suid-Afrika voordat Bantoes hulle verdryf het. Dit is die jongste beskadiging

Lees verder: Oos-Kaapse polisie soek na Baartman-vandale

Nepal-skudding: Everest-klimmers dood

Minstens 17 bergklimmers is op Everest dood toe ’n massiewe sneeustorting weens ‘n groot aardskudding in Nepal hulle verswelg het. Die sneeustorting het ’n groot gedeelte van die basiskamp op Everest verwoes en vrese laat ontstaan dat baie meer ongevalle op die berg kan wees omdat baie bergklimmers daar uitgekamp het. Die skudding, wat 7,9

Lees verder: Nepal-skudding: Everest-klimmers dood

Bendes en taxi-vereniging pak mekaar in Noordwes

Geboue en ‘n motor is Sondagmiddag aan die brand gesteek in ‘n konfrontasie tussen ‘n taxivereniging en beweerde bendelede in Kanana, volgens die polisie in Noordwes. Die taxivereniging in Orkney was blykbaar moeg vir misdaad in die gebied en het glo boewe in die lokasie gaan konfronteer. Niemand is nog in hegtenis geneem nie en

Lees verder: Bendes en taxi-vereniging pak mekaar in Noordwes

Malema: Zuma deur duistere trusts befonds

Julius Malema, partyleier van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF), het in ‘n beëdigde verklaring gesê hy het eerstehandse kennis van donateurs wat pres. Jacob Zuma deur duistere trustfondse gefinansier het, het ANA berig. Die Sunday Times het berig dat Malema hierdie bewering verlede week in ‘n 83 bladsy-lange verklaring gemaak het. Die verklaring is in die

Lees verder: Malema: Zuma deur duistere trusts befonds

MRK ontvang dreigemente oor ondersoek teen Zoeloe-koning

City Press het berig dat dreigemente om die Mensregtekommissie (MRK) in Durban af te brand ontvang is as die kommissie met sy ondersoek teen die Zoeloe-koning, Goodwill Zwelithini, sou voortgaan. Veiligheid by die MRK moes dringend verskerp word ná die dreigemente van geweld. Zwelithini het by ‘n byeenkoms buitelanders met miere en luise vergelyk en

Lees verder: MRK ontvang dreigemente oor ondersoek teen Zoeloe-koning

PRAAG-webblad verander van formaat

Nadat ons ‘n ruk lank van ‘n eenvoudige, minimalistiese voorblad gebruik gemaak het, het ons nou weer verander na die huidige formaat wat steeds taamlik eenvoudig daar uitsien, maar wat sterker tipografie bevat. Lesers is welkom om kommentaar te lewer en wenke aan die hand te doen oor hoe ons die blad nog meer gebruiksvriendelik

Lees verder: PRAAG-webblad verander van formaat

Michael Booth oor die Skandinawiërs: The almost nearly perfect people

By nie-verloopte Afrikaners is die Skandinawiese lande berug vir die finansiële en morele steun wat hulle aan Suid-Afrikaanse terreurbendes gegee het. “The political leaders of the North have often served as the moral compass of the world” (Booth, bron hier onder, Kindle 2574). Toe ek Swede in 1970 besoek het, was daar net twee swart

Lees verder: Michael Booth oor die Skandinawiërs: The almost nearly perfect people