Ek het nie ‘n perd in die resies gehad met dié munisipale verkiesing nie. Toenemend voel ek dat verkiesings eintlik irrelevant raak sover dit die Afrikanerminderheid aanbetref. ‘n Mens kan verkiesings gebruik om bietjie hoofstroompublisiteit te verkry, maar sodra jy werklik deel daarvan word, word jy ingetrek by die onverbiddelike logika van Suid-Afrikanisme en alles
Lees verder: Dan Roodt: Die slegte en die goeie van die munisipale verkiesing
