Barclays byt spit af teen Capitec, Standard

Die Britse bank Barclays het erken dat hy duisende Suid-Afrikaanse kliënte aan Capitec bank en Standardbank afgestaan het. Barclays is die derde grootste bank in Brittanje. Hulle het vroeër vanjaar duisende poste vakant gemaak ter besparing in die VK. ‘n Woordvoerder, Craig Bond, sê Barclays beplan om R1,2 miljard rand te bestee aan opknappings by

Lees verder: Barclays byt spit af teen Capitec, Standard

Blouligjaer hoor vandag sy straf

Die bloulig-bestuurder wat Thomas Ferreira in November 2011 ernstig beseer het, sal vandag in die Krugersdorpse landdroshof sy straf aanhoor. Joseph Motsamai Semitjie het Ferreira van sy motorfiets gestamp in ‘n wilde jaagtog. Hy staan tereg op aanklagte van roekelose of nalatige bestuur, opsetlike saakbeskadiging, versuim om bystand aan beseerdes op ’n ongelukstoneel te verleen nadat

Lees verder: Blouligjaer hoor vandag sy straf

Thabazimbi-babamoordenaar en ‘n eweknie op Levubu gevang

Oor die naweek is dringende soektogte na twee swart geweldenaars deur die polisie geloods en albei is aangekeer. April Thabo Senkaka, 37, het sy 22-jarige vriendin en haar een jaar oue baba in Regorogile-uitbreiding, ‘n lokasie by Thabazimbi, lewendig in hul kaia verbrand ná hy hulle onder die klippe gesteek het. Senkaka het Maandag in

Lees verder: Thabazimbi-babamoordenaar en ‘n eweknie op Levubu gevang

Klag teen nooddiens ondersoek wat “vuil” vrou weier

Die Johannesburgse nooddienste sal ’n formele klag ondersoek wat hulle ontvang het nadat ’n vrou glo behandeling geweier is omdat sy “te vuil was”. Die vrou is Vrydag dood. Robert Mulaudzi, woordvoerder vir die Johannesburgse nooddienste, het in ’n verklaring gesê: “Hierdie aantyging word baie ernstig opgeneem en die [nooddiensbestuur] sal enige formele klag van die

Lees verder: Klag teen nooddiens ondersoek wat “vuil” vrou weier

Oud-Jeugliga-adjunk slaan vuis oor posisie

‘n Voormalige ampsdraer van die ANC-jeugliga, Ronald Lamola, het glo die naweek handgemeen geraak, het The Star Dinsdag berig. Lamola het in Julius Malema se ampstermyn as die organisasie se adjunkpresident gedien. Die vuisslanery het begin toe die adjunkvoorsitter van die Ehlanzeni-streek, Nathaniel Mashile, beweer het Lamola en Gwede Mantashe, die ANC se sekretaris-generaal, ontmoet

Lees verder: Oud-Jeugliga-adjunk slaan vuis oor posisie

E-tol en brandstofskok

Johannesburgse motoriste moes Dinsdagoggend tolgeld betaal. Die koste ‘n dubbele slag vir Gautengers wat Dinsdagaand om middernag nog duurder vir brandstof sal betaal. ‘n Poging deur die VF+ om e-tol te keer is Maandag in die hooggeregshof in Pretoria van die hand gewys. Die e-tolstelsel het om middernag in Gauteng in werking getree. Die Bondgenootskap

Lees verder: E-tol en brandstofskok

Selfs ‘n skietgebedjie help vir selfbeheersing

Die jongste studie deur die Duitse sielkundiges by Saarland Universiteit en die Universiteit van Mannheim, het bevind dat gebed mense help met selfbeheersing. ‘n Skietgebedjie kan die selfbeheersingsuitputtingseffek omkeer, het die span bevind. Die bevindinge is in die Journal of Experimental Social Psycology aanlyn gepubliseer. “Hierdie resultate is in ooreenstemming met en dra by tot

Lees verder: Selfs ‘n skietgebedjie help vir selfbeheersing

Vermeende kinderverkragter verskyn in George

‘n Vier-en-veertigjarige swart man verskyn vandag in George se landdroshof in verband met die verkragting van ‘n sewejarige meisie. Hy is verlede week tussen die Pacaltsdorp en Thembalethu in hegtenis geneem. Die kind is in die sorg van ‘n familielid in Rosemoor gelaat, volgens die polisie. Die verdagte het haar na bewering ontvoer en na

Lees verder: Vermeende kinderverkragter verskyn in George

Krejcir se borgaansoek gehoor

Die borgtogaansoek van die Tsjeggiese voortvlugtige, Radovan Krejcir, sal vanoggend in die Palm Ridge-landdroshof plaasvind. Die voortvlugtige Tsjeg en vermeende mafiabaas sal saam met twee offisiere van die Valke en nog ‘n medepligtige in die hof aan Gauteng se Oos-Rand verskyn. Die twee Valke het na wat berig word ‘n skrikbewind in die lokasie waar

Lees verder: Krejcir se borgaansoek gehoor

Taxi-ongeluk op N12 eis 12

Drie swart kinders is onder die 12 mense wat gisteraand op die N12 buite Klerksdorp in Noordwes in ‘n taxi-ongeluk omgekom het. Volgens die polisie is al drie die kinders jonger as 12 jaar. Opruimingswerk was deur die nag aan die gang. Die ongeluk het gebeur toe twee minibus-taxi’s reg van voor af teen mekaar

Lees verder: Taxi-ongeluk op N12 eis 12