Suid-Afrika se brein-dreinprobleme is omgekeer oor die afgelope paar jaar, deels te danke aan swak ekonomieë elders, sê Adcorp se arbeidsmarkekonoom Loane Sharp. ‘n Adcorp-indiensnemingsverslag wat Maandag vrygestel is, toon dat sedert die wêreldwye finansiële krisis begin het in 2008, ‘n netto 359.000 hoëgeskoolde Suid-Afrikaners uit die buiteland teruggekeer het. Suid-Afrikaners wat 10 jaar gelede geëmigreer
Lees verder: SA se brein-drein omgekeer sê arbeidsmarkekonoom
