Staking dreig in steenkoolbedryf

‘n Dreigende staking in die steenkoolbedryf, sal geweldige druk op die land se kragnetwerk plaas. Die vakbonde, Solidariteit, UASA en die NUM het ‘n geskil met hul werkgewers verklaar en gevra dat loononderhandelinge deur die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie gehoor word. Die vakbonde het produsente se hersiene aanbod van 7,5% vir ongeskoolde myners

Lees verder: Staking dreig in steenkoolbedryf

Tekort aan maatskaplike werkers in SA

Die Instituut vir Rasse-aangeleenthede sê die tekort aan maatskaplike werkers in die land is ‘n bron van kommer. Die Instituut sê ‘n ondersoek wat gedoen is toon dat die land sowat 16 700 gekwalifiseerde maatskaplike werkers het, maar dat die meerderheid nie praktiseer nie. Die minister van maatskaplike ontwikkeling, Bathabile Dlamini het verlede week gesê

Lees verder: Tekort aan maatskaplike werkers in SA

Afrika eis dringende Veiligheidsraad-hervorming

Suid-Afrika het die Verenigde Nasies gevra om sy Veiligheidsraad te wysig om Afrika-state in te sluit. Die president van die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering het ‘n oproep vir die hervorming van die Veiligheidsraad gedoen. Vuk Jeremic het die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking Maite Nkoana–Mashabane in Pretoria ontmoet oor die aangeleentheid. ‘n Dringende

Lees verder: Afrika eis dringende Veiligheidsraad-hervorming

Die bleekvel-Atlasse

deur Manfred Delport [followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Volg Manfred op Facebook. Dan Roodt se onlangse rubriek oor die gedrog van die feminisme het heel voorspelbaar ‘n knuppel in die skrapsbevolkte hoenderhok van die enkele linkse ekstremiste gegooi. Dieselfde drie of vier ekstreemlinkse malletjies is natuurlik die einste verdagtes wat ‘n mislukte Facebook-veldtog teen Sunette Bridges

Lees verder: Die bleekvel-Atlasse

Pretoria: Dele nog sonder water

Die meeste gebiede in Pretoria, insluitende Sunnyside, Arcadia, Hatfield en nabygeleë voorstede ondervind sedert die naweek watertekorte. Die Tshwane Metroraad sê dit is weens ‘n hoofpypleiding wat by die Bosmanstasie gebars het. ‘n Woordvoerder, Blessing Manale, sê kontrakteurs het sedert gister aan die pype gewerk en hoop om die toevoer binnekort herstel te hê. Inwoners

Lees verder: Pretoria: Dele nog sonder water

Vragmotor vol sianied slaan om

‘n Vragmotor wat sianied vervoer het op die R33 tussen Amsterdam en Piet Retief in Mpumalanga omgeslaan. Die hoofbrandweerbeampte van die Mkhondo plaaslike munisipaliteit, Anton Nortje, sê die pad sal tot môre gesluit word vanweë die gevaar om die gifstof te verwyder. Hy het motoriste versoek om van alternatiewe roetes gebruik te maak.

Lees verder: Vragmotor vol sianied slaan om

Klipgooiers versper pad, brand voertuig in Limpopo

Inwoners van Ha-Bungeni buite Makhado in Limpopo het ‘n voertuig van die Departement van Watersake aan die brand gesteek en ‘n sjebeen afgebrand. Die inwoners het die Bungeni-Mashau-pad ook versper en voertuie beskadig uit woede nadat die liggaam van ‘n verstandelik gestremde man gevind is. Intussen is die situasie kalm by Tshisaulu naby Thohoyandou waar

Lees verder: Klipgooiers versper pad, brand voertuig in Limpopo

Boer beswyk ná plaasaanval

‘n Bejaarde boer het die naweek aan sy beserings beswyk nadat hy verlede week op sy plaas buite Vanderbijlpark aangeval is. Die hoofstroommedia probeer die aanval as ‘n “roof” voorhou en die aanvallers as “rowers”. Aanvallers het die drie-en-sewentigjarige Hennie Bentley Dinsdag in die bors geskiet. Sy seun, George, is in dieselfde aanval beseer, en

Lees verder: Boer beswyk ná plaasaanval

Word ‘n PRAAG-vrywilliger!

PRAAG is op soek na vrywilligers om op verskeie van ons komitees te dien: Menseregte: ons kom al hoe meer menseregtevergrype teen Afrikaners/blankes teë wat aandag verg. Ekonomie: ons ondersoek tans verskeie ekonomiese geleenthede en projekte wat werk en welvaart vir Afrikaners kan skep. Onderwys: daar heers steeds verskeie bedreigings vir Afrikaanse onderwys en ons

Lees verder: Word ‘n PRAAG-vrywilliger!

Turok hou vol dat doodsdreigemente ernstig is

Professor Ben Turok, voorsitter van die parlementêre etiekkomitee, het volgehou dat doodsdreigemente teenoor hom ernstig opgeneem moet word. Die komitee het bevind dat Dina Pule, minister van kommunikasie, haar skuldig aan opsetlike leuens aan die parlement gemaak het het tov haar finansiële belang mbt die 2012 ICT Indaba. Die polisie hou vol dat die oudminister

Lees verder: Turok hou vol dat doodsdreigemente ernstig is