Boer beswyk ná plaasaanval

killboer‘n Bejaarde boer het die naweek aan sy beserings beswyk nadat hy verlede week op sy plaas buite Vanderbijlpark aangeval is.

Die hoofstroommedia probeer die aanval as ‘n “roof” voorhou en die aanvallers as “rowers”.

Aanvallers het die drie-en-sewentigjarige Hennie Bentley Dinsdag in die bors geskiet. Sy seun, George, is in dieselfde aanval beseer, en sterk steeds in die hospitaal aan.

Bentley en ander familielede is vroeër die week aangeval en erg aangerand is op hul plaas in die Lochvaal-gebied buite Vanderbijlpark.

Die gesin het op die plaas gekuier toe hulle Dinsdagaand net na 20:00 aangeval is. Die familieplaas is sowat 25km buite Vanderbijlpark.

Die aanvallers het ʼn elektriese koord gebruik om die familie mee vas te bind wat hulle van die kragtoevoer afgesny het, waarna die krag afgegaan het.

Die swart aanvallers het sowat R500 en wapens gebuit.

Bentley is na die voorval in die hospitaal opgeneem en is Vrydagaand oorlede. ‘n Ander bejaarde familielid is verskeie kere met ʼn voorwerp oor die kop geslaan en word steeds in die hospitaal behandel.

Die aanval het net sowat 20 minute geduur. “Ons glo dit sou ʼn lang uitgerekte proses gewees het indien hulp nie opgedaag het nie.” Die voorman het dadelik gaan hulp soek toe hy die skote gehoor het.

Die aanvallers was gewapen met ʼn pistool, hamer, kettie en ʼn kous vol klippe. Die polisie kon nie onmiddellik vir kommentaar bereik word nie.

22 thoughts on “Boer beswyk ná plaasaanval”

    1. Daar is ‘n bekende slagspreek “One man’s terrorist is another man’s freedom fighter.” ‘n Terroris het gewoonlik ‘n groter doel agter sy dade. Terrorisme is veral bekend onder groepe wat teen ‘n regering staan wat te sterk is om teen konvensionele oorleg te voer, bv die ANC teen die ou regering (die sterkste weermag in Afrika). So die vraag is, as hierdie klomp terroriste is, wat is hulle doel?

      As dit vrees is, dan is dit deel van “grondhervorming”. As dit slegs moord is, dan is dit wat ons almal weet dit is – ‘n volksmoord. Die antwoord is seker albei, grond en moord. Die eienaardige ding is, ons is nie ‘n groot moondheid wat kan oorlog voer nie en het lankal nie meer die sterkste weermag in Afrika aan ons kant nie (dit is tot niet). As hulle more besluit om ons almal dood te maak sal ons nie ‘n se hê in dit nie. Hoekom dan die stadige uitmergelende tergende terreur teen ons? Hulle kan ons in ‘n maand uit wis met ketties, hamers en sokkies met klippe in, net omdat hulle so baie is. Dit kan wees dat hulle lafhartig is, nog steeds is hulle getalle genoeg om hulle braaf te maak. Seker is hierdie tragedie nog op pad.

      Dalk wil die regering nie die goeie gesindheid van die wêreld verloor nie (beleggings) en doen eerder die rasse suiwering onder ‘n skaduwee. Die ander rede is seker omdat hulle ‘n Boer ken; storm hom en hy maak reg, so maak hom dood terwyl hy slaap. Moor sy ouers, verkrag sy vrou, maak sy kinders voor sy oe dood; dit is ‘n uitvloei OORLOG. Solank dit “misdaad” bly sal daar nie ‘n vinger gelig word nie. As Zuma more moes se “Yes we have been systematically exterminating the white population” dan is daar ‘n burgeroorlog. Ons benodig informasie; as ons net in die binnekamers kan hoor en daai woorde op band vang, dan keur ons hierdie hele bak stront om – of altans, ek hoop so anders het ons waarlik lam geword. Die ironie is, hulle se dit in woorde “kill the Boer” en in daad, maar daar is nie weerstand van ons kant af nie. Die wat wel wou weerstand bied met geweld was verraai en sit nou in die tronk. Die “Boeremag” was gebruik om verder terreur teen ons te beoefen “probeer julle nou net terug baklei dan kyk wat gebeur”. Was die Boervolk, nee alle blanke Suid-Afrikaners, al ooit so weerloos?

  1. Kerels, julle moet my nou verskoon, maar ek gaan nou ‘n punt aanspreek, want hierdie Afrikaner bloed raak nou duk en die are nou. Ek skryf spesifiek “duk”. Ek aanvaar die meeste van die lesers op hierdie blad is gelowige christen mense. Hoe verklaar ons dit wanneer die Bybel sê” jy moet jou naaste liefhê soos jouself en jy moet vir jou vyand bid”. Ek wil nie meer vir hierdie goed, want dit is wat ek hulle noem, bid nie. My haat vir hulle is te groot en dit is ook verkeerd. Ek besef dat dit dun ys is waarop ek my begewe, maar hoe kan so ‘n b@&%$*m met ‘n smile op sy gevreet staan en nog daar skryf ” kill the farmer, kill the Boer”. Tot hoe ver gaan hierdie gemors ons nog dryf. Dan het hulle, die swart gemors, nog die vermetelheid om te sê die wittes is rassisties. Verdomp enige normale mens by sy volle positiewe, wat hierdie klas van goed , op ‘n daaglikse basis, sien gebeur gaan sy goeie voornemens, van aanvaarding, oorboord gooi. Hy gaan rassisties word, dit is ‘n uitgemaakte saak. Ons sit hier op hierdie blad en gee ons woede en skok op die rekenaar deur, MAAR, ons sal moet begin om iets daadwerkliks, aan hierdie saak te doen. Wat weet ek nie, hoe, nog minder, maar iets sal aan hierdie tipe van saak gedoen MOET word. Dit kan more my skoonma wees, of oormore jou ouers.
    Ek wil vandag by u pleit, kom ons begin saamstaan, nie met geweld of iets dergliks nie, maar met ons stemme, sodat hierdie swart barbare kan sien en hoor, dat ons gatvol is. Ja, die spul wag dat die verkeerde stap geneem moet word, want hulle wil dit uitbuit. Sê vir die werêld, kyk daar, dit is die wittes wat die moeilikheid maak. Kom ons begin dan net saam staan met ons stemme, teen hierdie volksmoord wat aan die toeneem is.

    1. Boerewitman laat ek ‘n stuiwer in die armbeurs gooi. Die dag het aangebreek dat ons waar die werklikheid deurgedring het en besef hoe fel die aanslae teen ons mense is nie hoop die oplossings kom van enige regerings, opposisie of watter party ookal gaan kom, maar dat ons, ons houding gaan verander dat dit in ‘n rotsvaste lewendige drukgroep gaan wees wat bymekaar sal staan om hierdie vyand met hand en tand te beveg. Begin om aan te sluit by die GPF en stig ‘n buurtwag. Daar is openbare figure wat hulle misnoeë op platforms uitspreek maar hulle is vêr in die minderheid. So niemand in regeringskant neem notisie nie.
      Hier moet van die rusbank opgestaan word en uit die kop kry dat iemand anders dit doen. Die “kom ons” moet vervang word met “kom ek”.

      1. Ek is lid van verskeie Afrikaner instansies en is heeltemal op hoogte van wat van my verwag word. Ek het, Willy, soos jy sê laaankal die ons uitgelos en in die ek situasie beweeg, maar soos beide van ons bewus is, sit ons met ‘n gemaksone element. Ek het daardie element aangespreek. Ek is bewus van mense wat sê, ag julle ouens wat goed sien wat die duiwel nie eens kan raaksien nie.. Maar ek wil ‘n beroep op elke leser en lid vann Praag doen. Kom weg van die ag, daar is ander ouens wat dit kan doen, illusie en begin, soos Willy sê aktief betrokke te raak by instansies wat jou, jou gesin, kultuur en nageslag sal beskerm en van ‘n voortbestaan kan probeer verseker. Niks kan en sal vir ander gedoen word as jy nie self opstaan en betrokke gaan raak nie.
        Net ‘n laaste aanmerking, raak betrokke by ‘n groep wat integriteit het en jou in ‘n posisie gaan plaas om druk uit te oefen op hierdie makabare gesindheid van volksmoordenaars.

  2. Gedurende die 70,s en 80,s grensoorlog het terroriste weerlose mense op hul plase in die ou Suidwes aangeval. Dit was oorlogsomstandighede, maar meer aanvalle vind deesdae op blankes plaas as toe, maar nou word dit “misdaad” genoem. Ek se nog altyd die lafhaards in die regering wat hierdie aanvalle beplan, sal in hul broekspype bewe as ons ons gaan teesit.

    1. Dit gaan nou begin toeneem vandat Malema sy terroriste organisasie gestig het. Boer moet ten alle tye die ergste verwag en 24/7/365 gewapen wees, self as hulle Sondae Kerk toe gaan. Ek seg weereens dat boere ganse moet aanskaf. Hulle waarsku jou baie lank voor honde indien daar iemand aan die kom is.

      1. En Seg hou ‘n hond in die huis. Vervang die vloerteëls met matte want droë mens voete en honde pote gly maklik in die middernagtelike ure wanneer hierdie adders ‘n aanval loots. Die kombuismesse lyk so mooi in daardie staanrak bo-op die kombuiskas. Hulle het dan baie tyd om die moordwapen te kies. Kyk vir ‘n praktiese plek om die messe en vurke te bêre, uit die oog. As jy bewus is iemand is in jou huis en jy maak jou gade wakker. Moet hom of haar nie rondpluk nie maar druk net sy of haar neus toe. So word mens wakker sonder ‘n geluid. Moet nie te hoog dink om jouself en jou familie te probeer beveilig nie. Dink soos hulle. Goed jou IK sal moet daal na 70 toe.
        Ek het lank terug die roete geloop, danksy met sukses, en nog nooit het ek my waaksaamheid verslap nie.

        1. Naan seg Willy, ek het eersterangse ondervinding my vriend. Die plaas waarop ek boer het ek geërf van ‘n oujong kêrel oom van my wat op die plaas vermoor was. Ek kan jou verseker ek het alles menslik moontlik hier wat veiligheid aanbetref. Dit is net soms dat hulle op die tyd toeslaan, bv. helder oordag as jy die hek oopmaak en dit nie verwag nie. Maar nou ja dit is seker vandag die prys wat mens moet betaal as jy is hierdie land bly.
          Het jy jou gmail oopgemaak?

          1. Ek het jou mail gelees vriend Seg. Baie interessant Jy kan môre ‘n mail verwag. Ja die adders slaan enige tyd toe. En om ‘n plaas te beveilig is nie goedkoop nie.
            Lekker aand.

          2. Ek is in die proses om ‘n veiligheids-sisteem te ontwikkel wat K-proof is vir mense in hul huise, op plase of in stede. Ta se kind gaan hom sleg vasloop hierteen. Dis tyd om hard terug te slaan. Ek gaan dit binnekort bekendstel. Kontak my by zuluzulani@gmail.com (moenie skrik nie, dis net ‘n skuilnaam).

          3. Riempies… jy stel nie belang om gewetenlose barbare te stuit in hul spore nie – het ek reg gelees? Ek wonder wat deur jou kop sal gaan die oomblik wanneer hulle voor jou staan in jou huis, wetende dat jou familie se lewe in ernstige gevaar is? Sal nie met jou gebeur nie? Dink weer. Vyf van my familielede is wreed deur die barbare vermoor en een gewond. My familie was mak en naief (soos jy?). My een oom het sy arm verloor na hulle hom met sy eie jaggeweer geskiet het – hy was 3 maande in die hospitaal – hy het by die dood omgedraai. Nee my vriend, ons moet terugveg en baie hard terugveg – dis die enigste manier hoe ons in hierdie donker Afrika gaan oorleef. Hulle voel NIKS vir jou en jou familie nie. My apparaat maak nie dood nie maar gaan enige indringer stuit in sy spore. Ek gaan nie my apparraat beskikbaar stel alvorens ek nie ten minste 2000 bestellings inkry nie. Hoekom? Want is dit nou nie ironies dat baie Afrikaners te midde van die gevaar nog skelm ook is! Iemand sal my idee stell om homself te verryk. Ons mense het so onnosel geraak het dat hy hand om die lyf loop met sy grootste vyand – baie mense glo niks sal met hulle gebeur nie, dat liewe Jesus hulle sal beskerm. Regtig? Baie goed gelowige mense is wreed vermoor binne ure na hulle uit die kerk gestap het. Ons moet wakker skrik. Maar gaan ons? Ek glo net ‘n klein groepie gaan. Ek is een van hulle. Ek is wakker en ek het hierdie apparraat ontwikkel om myself en my geliefdes te beskerm. Kom ta, ek is reg vir jou. En moet my geen genade vra na ek jou in my strik laat trap het nie – jou ma gaan jou nooit weer sien nie want wat soek jy in my huis?

          4. Riempies, jammer ou maat, ek is so kwaad vir hierdie regering en hulle trawante dat ek jou boodskap verkeerd gelees het. My fout, ek vra om verskoning! Mense, leer asb uit my fout uit. Lees elke opinie deeglik deur voor jy kommentaar lewer. Nogmaals jammer Riempies!

          5. Die saak is reg en ek stel belang – en sal jou kontak – maar my voorstel is voor jy dit bemark moet jy dit eers patenteer – hier en in die buiteland waar dit die volgende gaan benodig word.

Maak 'n opvolg-bydrae