Arrestasie in Kaapse babaverkragtingsaak

Volgens die Wes-Kaapse polisie, sal ‘n man Donderdag in die Ceres-Landdroshof verskyn in verband met die verkragting van ‘n vier-maande oue baba en ‘n sewe-jarige seun. Lt-Kol Andre Traut sê die 25-jarige man, wat ook ‘n lokale plaasarbeider is, is Woensdag gearresteer. Hy sê: “Kriminele oortredinge teenoor kinders word deur ons as topprioriteit beskou.  Ons

Lees verder: Arrestasie in Kaapse babaverkragtingsaak

Egipte, nog ‘n beleidsramp vir Obama

Met nog ‘n bloedbad in die strate van Kaïro, het Egipte se regerende generaals bo enige twyfel gewys en blykbaar min belang daarin het om nie ‘n junta te lei nie. Nieteenstaande toon hulle egter min aanleg daarvoor. Die politieke rigting waarin genl Abdul Fattah-el-Sisi, – Egipte se de facto-leier – tans met die wrede onderdrukking

Lees verder: Egipte, nog ‘n beleidsramp vir Obama

Polisie kan nie misdadigers in hul eie geledere uitken nie

Ten minste 1 448 polisiebeamptes in die polisie het vorige veroordelings, en ten spyte daarvan tree die SAPD nie teen hulle op nie. Meer as 300 offisiere in die Suid-Afrikaanse Polisiediens, van wie 11 senior offisiere is, het ’n misdaadgeskiedenis gehad voordat hulle by die diens aangesluit het. Die veroordeeldes is versprei oor die land

Lees verder: Polisie kan nie misdadigers in hul eie geledere uitken nie

Polisiebeampte stuit gewapende rowers

‘n Vrystaatse polisiebeampte het met drie rowers afgereken, het ‘n polisiewoordvoerder gesê. Ao. Zweli Mohobeleli het gesê die drie mans het probeer om ‘n afleweringsvoertuig by ‘n spaza in Grasslands naby Bloemfontein te beroof. Die voorval het omstreeks 10:00 plaasgevind. Die broodafleweringsvoertuig het stilgehou by die winkel toe die drie mans die bestuurder met ‘n

Lees verder: Polisiebeampte stuit gewapende rowers

Watertoestand in Grahamstad kritiek

Die Makana-munisipaliteit, wat Grahamstad en Alicedale in die Oos-Kaap insluit, het “verouderde infrastruktuur” as die rede vir die watertekort en swak kwaliteit van water in Grahamstad aangevoer. Die watertekort het reeds kritieke afmetings aangeneem weens ‘n algehele gebrek aan instandhouding van die nodige infraskruktuur deur die munisipaliteit. Twee-en-veertig koshuise van die Rhodes-universiteit en ander inwoners

Lees verder: Watertoestand in Grahamstad kritiek

Ses verskyn oor moorde op Bethulie-bejaardes

Ses swart verdagtes het Woensdag in die hof verskyn ná die moorde op ’n bejaarde egpaar van Bethulie. Die saak sal waarskynlik later vanjaar na ’n hoër hof oorgeplaas word. Die verdagtes, onder wie vier minderjariges, word onder meer aangekla van moord nadat Gordon en Lorraine Adams in Februarie vanjaar in hul huis beroof en

Lees verder: Ses verskyn oor moorde op Bethulie-bejaardes

Vavi geskors as Cosatu-hoofsekretaris

Zwelinzima Vavi, wat nie self teenwoordig was toe die besluit deur die sentrale uitvoerende komitee geneem is nie, is geskors as hoofsekretaris van Cosatu. Hy sal aangekla word daarvan dat hy die federasie se naam in oneer gebring het. ‘n Spesiale vergadering is belê in die raadsaal van Cosatu-huis in Johannesburg om die kwessie van

Lees verder: Vavi geskors as Cosatu-hoofsekretaris

Egipte: Sky-kameraman doodgeskiet in uitgebreide geweld

Oproer en gewelddadige skermutselinge is oornag en Donderdagoggend regoor Egipte aangemeld nadat ‘n noodtoestand in die land afgekondig is. Ondersteuners van die afgesette pres. Mohamed Morsi het met woede gereageer nadat die weermag vroeër op ‘n groep Morsi-ondersteuners toegeslaan het. Morsi se Moslem-Broederskap het op sy webwerf gesê opstande is in Alexandrië en twee ander

Lees verder: Egipte: Sky-kameraman doodgeskiet in uitgebreide geweld

Terugkeer van rassekwotas ‘betreurenswaardig’ sê VF+

Rassekwotas in rugby en sport in die algemeen is ‘n stap agteruit en is onversoenbaar met ‘n aktiwiteit waar deelnemers uitsluitlik na uitnemendheid streef om die hoogste vlak van deelname op meriete te bereik, het ‘n VF+ se woordvoerder gesê Adv. Anton Alberts sê die besluit van die Suid-Afrikaanse Rugby-Unie (SARU) dat spanne in die

Lees verder: Terugkeer van rassekwotas ‘betreurenswaardig’ sê VF+

Veertien skole sluit weens bendegeweld in Kaapstad

Veertien skole in Manenberg, Kaapstad, sal gesluit word vir die volgende twee dae as gevolg van bendegewelddreigemente, het die LUR vir onderwys, Donald Grant, gesê. “Ongelukkig word die veiligheid van ons leerders en opvoeders voortdurend bedreig in Manenberg. Sommige van ons opvoeders het na berig word by [die] sentrale dienskantoor vir diens aangemeld in plaas

Lees verder: Veertien skole sluit weens bendegeweld in Kaapstad