Drie jong swartes erken Richmond-plaasmoorde

Drie swart jeugdiges het in die Hooggeregshof in Pietermaritzburg erken dat hulle ‘n gesin van drie op ‘n plaas in Richmond, KwaZulu-Natal vermoor het. Die drie van 17,19 en 20 jaar het toegegee dat hulle die 76-jarige Echard Schutte, sy vrou, Elizabeth, 66 en sy 33-jarige seun Lutz doodgesteek het, het RSG berig. Hulle het

Lees verder: Drie jong swartes erken Richmond-plaasmoorde

Genoeg geNkandla, asseblief!

Deur Riana Theron. Die onophoudelike nuus oor Nkandla wat alle wittes op hol het, is werklik baie vreemd. Die swartes stel hoegenaamd nie belang in Nkandla nie. Dis nou dieselfde wittes wat geen toegang tot enige staatsgeld of -dienste het nie op die grond van hul taal. Want velkleur is dalk nie so belangrik nie.

Lees verder: Genoeg geNkandla, asseblief!

Alle Afrikaners moet op 7 Mei stem: Front Nasionaal

Alle Afrikaners moet op 7 Mei stem, meen Front Nasionaal, die nuwe party wat vir Afrikanerselfbeskikking staan. Volgens die party se woordvoerder en onderleier, dr. Dan Roodt, “het dit veral nodig geword in die lig van die Vryheidsfront Plus wat finaal van Afrikanerselfbeskikking en die volkstaatgedagte afskeid geneem het”. Luidens ‘n berig in Die Volksblad

Lees verder: Alle Afrikaners moet op 7 Mei stem: Front Nasionaal

SANW in ‘kritieke verval’

Suid-Afrika se gewapende magte is volgens ‘n militêre strategie-oorsig in kritieke verval wat minstens ‘n dekade nodig sal hê om omgekeer te word. Volgens Reuters kan die agteruitgang in die land se verdedigingsvermoë ‘n invloed hê op alles van grensveiligheid tot handel- en vredessendings op die vasteland. Dit kan ook beteken dat binnelandse veiligheid nie

Lees verder: SANW in ‘kritieke verval’

Hyundai se beste!

deur André Olivier Hyundai is ‘n Suid-Koreaanse vervaardiger van motors sedert die 1960s. Tans is dit deel van die Hyundai Kia Automotive Group; die maatskappy het oor die afgelope paar dekades bestendige groei getoon, met groot sukses in die Europese en Amerikaanse markte. Die verskillende modelle wat deur die maatskappy  in sy fabriek in Ulsan

Lees verder: Hyundai se beste!

Tablet teen R500 vir nuwe praag-lede?

Ons wil graag die volgende idee op lesers toets. Ons oorweeg dit tans om ‘n seweduim-tablet met koordlose toegang (maar sonder ‘n simkaart en 3G) aan nuwe praag-lede beskikbaar te maak teen ‘n eenmalige bedrag van R500. Dit sal enigeen in staat stel om eboeke na hartelus te lees, maar ook om met ‘n koordlose

Lees verder: Tablet teen R500 vir nuwe praag-lede?

‘Roei 8 miljoen Russe met kernwapens uit’

Nadat die oproep tussen die Amerikaanse assistent-sekretaris van buitelandse aangeleenthede, Victoria Nuland en die Amerikaanse gesant na die Oekraïne, Geoffrey Pyatt, uitgelek het waarin Nuland sê “F*k die EU”, is ‘n nuwe opspraakwekkende telefoongesprek na die media gelek. Dié gesprek bevestig weer opnuut dat dit die VSA was wat die toutjies getrek het om die

Lees verder: ‘Roei 8 miljoen Russe met kernwapens uit’

Bodem boek II, 14: Die goddelose

‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Bodem I is reeds volledig. Lees eers Bodem boek II, 13. Ek wag vir die aankoms van die goddeloses met ʼn graaf in die hand en ʼn jagmes aan my sy. Dit was ʼn geskarrel vir wapens van die oomblik wat Joachim die laaste instruksies uitgevaardig het. Die aangewese oord om

Lees verder: Bodem boek II, 14: Die goddelose

Paaie in Wes-Kaap gesluit weens oproer

Verskeie paaie by Joe Slovopark by Milnerton in die Wes-Kaap is gesluit weens oproermakers wat motoriste bedreig. Die paaie in Bosmansdam- en, Daniëlweg sowel as Racecourse- en Printersweg is ook toe vir verkeer. Die Kaapstadse verkeersowerheid sê oproeriges het bande aan die brand gesteek en inwoners stort vullis op die paaie om dit onbegaanbaar te

Lees verder: Paaie in Wes-Kaap gesluit weens oproer

ANC-Jeugliga het geen voorneme of skuld te betaal nie

Die African National Congress se Jeugliga het Maandag geen voorneme gehad om sy skuld van meer as R15 miljoen te delg om ‘n finale bevel van likwidasie te vermy nie. In plaas daarvan, het sy prokureurs in die Suid-Gautengse Hooggeregshof verklaar dat dit nie ‘n maatskappy is nie en dus nie gelikwideer kan word nie.

Lees verder: ANC-Jeugliga het geen voorneme of skuld te betaal nie