Vyf miljoen swartes kry skottels vir digitale TV

Die departement van kommunikasie gaan buurlande help om satellietskottels aan te skaf sodat hulle SABC-propaganda kan volg. Die regering het ‘n veldtog aangekondig wat veral swart Suid-Afrikaners in staat sal stel om met skottels en toestelle uitsaai-seine na digitaal om te skakel. ‘n Woordvoerder van die Departement van Kommunikasie, Solly Mokoetle het bevestig dat die

Lees verder: Vyf miljoen swartes kry skottels vir digitale TV

MH17 in die doofpot

Enkele maanden na het neerhalen van Malaysia Airlines vlucht 17 boven oost-Oekraïne op 17 juli vorig jaar publiceerde journalist Joost Niemöller zijn eerste bevindingen in een boek, ‘MH17—de Doofpotdeal’. Het is in oktober verschenen bij Van Praag in Amsterdam, met een voorwoord van oud-mariniersgeneraal K. Homan, en beslaat 193 pagina’s met een katern kleurenfoto’s die

Lees verder: MH17 in die doofpot

PRAAG pos klant se boek binne 96 minute!

By PRAAG probeer ons om vir al ons aanlynkopers flink en voortreflike diens te lewer. Vanoggend weer het ons ‘n goeie voorbeeld van ‘n tipiese aanlyntransaksie waar Klant X naby die Hartebeespoortdam ‘n eksemplaar van AWEREGS deur Dan Roodt bestel het. Aangesien hy met PayPal/kredietkaart betaal het, was die betaling onmiddellik en kon ons dadelik

Lees verder: PRAAG pos klant se boek binne 96 minute!

Japannese woedend oor kernkrag

Betogers in Tokio, Japan, het plakkate uit protes teen die gebruik van kernkrag opgehou. Die land se regering onderspeel die skade wat die ramp veroorsaak het. Duisende beswaardes het tydens hul optog ’n beroep op die regering gedoen om kernkrag in hul land te staak. Die optog volg op die vooraand van die vierde herdenking

Lees verder: Japannese woedend oor kernkrag

Twee Moslemverdagtes vas vir Nemtsof-sluipmoord

Twee Moslemverdagtes is die naweek in hegtenis geneem in verband met die moord op die Russiese opposisie-figuur Boris Nemtsof (55) ’n week gelede. Aleksander Bortnikof, hoof van Rusland se federale veiligheidsdienste, het in ’n verklaring op staatstelevisie bekend gemaak dat die twee verdagtes uit die Noord-Kaukasus ­kom. Hy wou geen ander besonderhede bekend maak nie.

Lees verder: Twee Moslemverdagtes vas vir Nemtsof-sluipmoord

NVG ontvang dossier van Stellenbosch-moorde

Die Nasionale Vervolgingsgesag het bevestig dat hy ‘n dossier oor die moord op die Breda-familie van Stellenbosch ontvang het, het RSG berig. Martin en Teresa Van Breda en hulle 22-jarige seun, Rudi is in Januarie op die De Zalze-landgoed op die dorp vermoor. Die egpaar se dogter, Marli en seun, Henri het die aanval oorleef.

Lees verder: NVG ontvang dossier van Stellenbosch-moorde

Vyf vas wat glo sigarette smokkel

Volgens die polisie is vyf mense in Witbank in Mpumalanga vasgetrek vir handel in onwettige sigarette. Die sigarette ter waarde van miljoene rande is in hul besit gevind. Kol. Leonard Hlathi, woordvoerder van die polisie, het gesê die polisie het Vrydag ‘n wenk ontvang oor ‘n beweerde onwettige transaksie. Die polisie het gaan ondersoek instel

Lees verder: Vyf vas wat glo sigarette smokkel

Swart dag vir Bult-aftree-oord

Dit was ‘n swart dag vir die Bult-aftreeoord in die Vrystaat nadat vyf bejaardes op slag dood is toe die bussie waarin hulle gery het, omgeslaan het. Twee van die beseerde inwoners van die Bult-aftreeoord op Bultfontein, wat Donderdag in ‘n ongeluk beseer is, is steeds in ‘n kritieke toestand in die Mediclinic Bloemfontein. Dit

Lees verder: Swart dag vir Bult-aftree-oord

Jan Kempdorp-vier dissiplinêr verhoor

Die vier seuns van die Hoër Landbouskool Noord-Kaap wat na bewering ‘n maat aangerand en seksueel mishandel het, sal volgende week dissiplinêr verhoor word, het die Sunday Times berig. Die vier, tussen 14 en 18 jaar oud, is al sedert 9 Februarie geskors na ‘n voorval waar ‘n 18-jarige swart kind se ontgroening op ‘n

Lees verder: Jan Kempdorp-vier dissiplinêr verhoor

Omstandighede by heli-ongeluk nie bekend nie

Die helikopter-vlieënier wat verongeluk het, Hendrik “Bees” Marais was glo ‘n hoogservare vlieënier. Marais moes Sondag ‘n noodlanding in Kaappunt uitvoer waar hy met brandbestryding namens Working on Fire besig was. Die omstandighede en redes waaronder Marais die noodlanding met sy helikopter by Kaappunt moes maak, is nie bekend nie. Evelyn Holtzhausen, woordvoerder van Working

Lees verder: Omstandighede by heli-ongeluk nie bekend nie