Max se geweeklaag oor die verregsing Met die ANC wat so ‘n oorweldigende meerderheid in die parlement en die meeste provinsiale wetgewers het, is dit te wagte dat opposisiepolitiek op verskillende maniere sal moet improviseer om ‘n invloed (ten goede vir die land) te kan uitoefen. Gister spreek die Afrikaanse Sondagkoerant, Rapport, hom
Lees verder: Belangepolitiek, beginselpolitiek of geraaspolitiek
