Regering minagtend oor plaasmoorde

“Die minister van Polisie, mnr. Nathi Mthethwa, se opmerking by ‘n konferensie van AgriSA, dat die Polisie plaasmoorde as net gewone misdaad beskou, bevestig dat die regering minagtend is teenoor plaasmoorde. Die Polisie is vinnig om sekere misdade, soos transito-rooftogte en die opblaas van kitsbanke, as prioriteitsmisdade te beskou en dan sterk teenoptredes te beplan.

Lees verder: Regering minagtend oor plaasmoorde

NAVO en EU moet waak teen kuberaanvalle

Dringende waarskuwings is aan NAVO en die EU gerig om besonder waaksaam te wees oor geheime intelligensiemateriaal nadat kuberaanvalle uit China glo toegeneem het. Onlangse aanvalle het regerings- sowel as militêre instellings in die VSA geraak en kenners meen die Weste is nie werklik gestaal daarteen nie. Veral die Europese Unie is kwesbaar as kuberveiligheid

Lees verder: NAVO en EU moet waak teen kuberaanvalle

Drie gesteelde koeie in ‘n Tazz

Die heimat van Nelson Mandela, die Oos-Kaap en Transkei, is nie net die swaks bestuurde provinsie in die land nie, maar ook die plek waar die vindingrykste skelmstreke uitgedink word. Die polisiefoto’s hierby toon drie gesteelde koeie in ‘n Toyota Tazz. Eers is die motor self gesteel en daarna is die sitplekke verwyder om die

Lees verder: Drie gesteelde koeie in ‘n Tazz

Die Afrikanerpolitieke hindernisbaan

Die afgelope week is daar baie gesê, bespiegel en geraai oor die bedanking van Willie Spies by die VF+. Daar is genoem dat hy sy speelgoed uit die wieg gesmyt het, omdat hy in die openbaar deur ‘n VF+-spreker as ‘n VF+-leier genoem is. Iets wat na bewering, sy en sy “werkgewer” Afriforum, se vere

Lees verder: Die Afrikanerpolitieke hindernisbaan

Kindermolesteerder se slagoffer hang haarself

‘n Slagoffer van die veroordeelde kindermolesteerder Cézanne Visser het oor die naweek haarself in Botswana aan ‘n boom gehang, het Beeld Maandag berig. Jeannine du Plessis (21) se lyk is Sondagoggend in ‘n oop veld gevind. “Dit is alles Cézanne en Dirk se skuld,” het haar pa, Pieter de Plessis, aan Beeld gesê. “Ek is

Lees verder: Kindermolesteerder se slagoffer hang haarself

Beverley Harper verguis Afrikaner

Ek het gedink haat teen die Afrikaner is lankal begrawe, maar ek het die naweek ‘n boek begin lees van Beverley Harper: Footprints of lion. Die boek is ná haar dood deur haar man voltooi en in 2004 gepubliseer – nogal in Australië. Die Engelse: gesofistikeerd, lief vir inheemse nasies, mooi, slim, vredeliewend. Die Afrikaners:

Lees verder: Beverley Harper verguis Afrikaner

Paramedici gereeld teiken van aanvallers

Paramedici van Stasie 21 weier om uit te gaan na Durban Deep in Roodepoort nadat twee vroulike ambulansbestuurders Vrydagaand verkrag en onsedelik aangerand is. Kollegas van die twee slagoffers wat by Stasie 21 gestasioneer was, is steeds ontsteld oor die voorval. Hoofkantoor het vroeër die versekering gegee dat die ambulansdiens sal volhou om Durban Deep

Lees verder: Paramedici gereeld teiken van aanvallers

Herrie se kerrie: Kleurryke geskiedenis

Die afgelope naweek was die Herries by oupa Nic en Ouma Engela se goue bruilof. Wanneer dit sulke tyd is, is dit te wagte dat daar al ‘n paar generasies sal wees, van pikkies wat buite krieket met die vreemdste reëls speel, tot oues in rolstoele en ‘n verskeidenheid kieries en ander loopgoed wat ‘n

Lees verder: Herrie se kerrie: Kleurryke geskiedenis

Die skuldige is dus….

Sedert dit bekend geword het dat Suid-Afrika vanjaar die gasheer vir die wêreldsokkerbekertoernooi gaan wees, is Suid-Afrikaners wat bekommerd was oor moontlike eier in die gesig dikwels beskuldig van dislojaliteit teenoor die land. Terwyl die oorgrote meerderheid hul kommer op werklikhede soos paaie en dienste wat die kreeftegang gaan, gebaseer het, is dié skeptisisme gewoonlik

Lees verder: Die skuldige is dus….