Negentig persent van grond wat aan sogenaamde “ontluikende” swart boere uitgedeel word, is tans onproduktief. Die ANC-regering het ook nagelaat om R3,4 miljard se toelaes aan die ontvangers van grondhervorming uit te betaal, met potensiële gevaarlike gevolge, het die minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming Gugile Kkwinti gister gesê. Ontvangers het in 389 gevalle nie
Parasitiese staat
Wanneer die ekonoom, prof. Sampie Terblanche, in ‘n artikel die term parasitiese staat gebruik wanneer Suid-Afrika onder bespreking is, is dit iets waarvan kennis geneem kan word. Die bejaarde prof. Terblanche het gereeld weerlig getrek oor redelike blatante sosialistiese uitsprake wanneer hy sy ideaal van sosiale geregtigheid in Suid-Afrika bepleit het. Hy het nie maklik
Skeefgetrekte rasionaal oor grond
Die aanslae op ons eiendomsreg met die klem op ons landbougrond neem in felheid toe met min. Tina Joemat-Pettersson aan die voorpunt. Uit die bloute word grondeienaars verras met ‘n nuwe slenter om 40% van ons eiendom aan die een of ander parasiet gekamoefleer as ‘n aandeelhouer af te staan. Die agbare minister maak groot
Herrie se kerrie: Kasterolie vir kroekende stiefregters
Hoe gaan die pragtige liedjie nou weer? “Don’t cry for me Maradonna.” Of so iets. Die sokker begin nou einde se kant toe staan, en so ook hopelik die vuvuzela-blasery hoër op oorkant die straat. Herrie is net nie so seker of dit so ‘n wonderlike vooruitsig is om van Fifa se koloniale regering die
Lees verder: Herrie se kerrie: Kasterolie vir kroekende stiefregters
As hulle dan nie brood het nie …
“As hulle dan nie brood het om te eet nie, laat hulle koek eet.” Wanneer die inkomstegaping in ‘n land te groot word, so lui die model van relatiewe deprevasie, dan raak die rewolusionêre klimaat ook baie groot. Hierdie beginsel behoort nie aan die regering vreemd te wees nie. Die ANC is immers met die
Eskom staak nie meer
Suid-Afrikaanse vakbonde het hul dreigement van ‘n staking by die kragvoorsieningsmaatskappy Eskom laat vaar nadat hulle ‘n hoër loonaanbod ontvang het, waarmee vrese oor elekrisiteitsvoorsiening tydens die sokkerwêreld besweer is. Wydverspreide kragonderbrekings sou ook vervaardigings- en mynmaatskappye se produksie inkort. Vir die eerste keer het die vakbonde toegegee het dat ‘n staking onwettig sou wees
Tutu bekommerd oor ná-wêreldbeker
Ná verskeie menseregteorganisasies, is Emiritus aartsbiskop Desmond Tutu nou insgelyks bekommerd oor xenofobiese geweld ná die sokkerwêreldbeker in Suid-Afrika. Tutu het blykbaar Saterdag ‘n beroep op swart Suid-Afrikaners gedoen om nie hul “broers” vanuit ander Afrikalande aan te val nie, aangesien vele uitgeweke swartes uit Suid-Afrika voorheen skuiling in Afrikalande gevind het tydens die sogenaamde
Vaarwel, Afrikaner
Dan Roodt se artikel Vir ‘n nuwe kultuurpolitiek verg indringende ondersoek en kommentaar. Alhoewel ek meeste van sy ontledings volmondig ondersteun, kry ek tog die idee dat hy nie die gietvorm van Afrikanernasionalisme wil agterlaat nie.Wat is die sin van nasionalisme in ‘n land wat jy nooit weer kan regeer nie? Om nog verder te
Jan-Jan Joubert se nuwe laagtepunt
Enigiets om die sirkulasiesyfers van n tanende Rapport op te skuif. Dié gedagte kom onwillekeuring na vore met Joubert se artikel vandag in Rapport waarin hy verwys na n JC van der Walt se boek “Zululand True Stories”. Tegelykertyd onbreek die manmoedigheid. Pleks van man te staan vir sy artikel verontskuldig hy homself deur te
Oorsake van die Groot Trek
Daar is drie keuses vir die grensboer: “Ons moet óf weghardloop, óf stilsit en ons kele laat afsny, óf ons moet verdedig wat ons het.” Dit was in 1825 die woorde van Andries Stockenstrom in die drosdy van Graaff-Reinet teenoor aan twee sendelinge van die Londense Sendinggenootskap (John Philip en William Wright) en ‘n liberale
