Dit is interessant dat Suid-Afrikaanse swartes, sowel politici as gewone mense, deur die bank swart sokkerspanne ondersteun. Nadat die Bafana Bafana in die eerste rondte van die wêreldsokkerbeker uitgeval het, het die aandag na Kameroen en veral Ghana verskuif. Ghana is eers Vrydagaand deur die span van Uruquay uigeskakel. Maar nie voordat die span deur
Mandela ontmoet Ghana se sokkerspan
Met president Zuma en ander wat gaande oor die Ghanese sokkerspan is, het ook Nelson Mandela besluit om “die Swart Sterre” te besoek, volgens sy stigting wat gister ‘n verklaring uitgereik het. “Nelson Mandela is vanmiddag aan lede van die Swart Sterre-sokkerspan en hul bestuurder, afrigter en tegniese span by sy huis in Houghton voorgestel,”
Deutschland über (amper) alles
Die afranseling wat Argentinië by die Wêrelbekertoernooi se doelevraat, Duitsland, gekry het verbeter die kanse by die wedstryd dat Duitsland en Nederland se Oranje mekaar in die eindstryd die stryd gaan aansê. Nederland kom in die halfeindstryd teen Uruguay te staan, terwyl Duitsland met die wenner van die wedstryd tussen Spanje en Paraguay sal moet
Oranje deur na halfeind
“Oranje mag nou glo in die eindstryd.” So berig Trouw oor Nederland se historiese oorwinning oor Brasilië. Die Oranje-masjien het Vrydagmiddag gewys dat die span die versneller nog dieper kan trap, en het die sokkerreus Braslië met die kous oor die kop huis toe gestuur. Vooraf was tot die Nederlandse pers vol vraagtekens of Nederland
Advies vir munisipale geldsake
Die uwe het self jare gelede Ekonomie op Kovsies geneem, maar, so lyk dit my, is dit uitgediende kennis. Want met daardie kennis maak die R15 miljoen wat ‘n bankrot munisipaliteit vir sokkerkaartjies uitgegee het met geld wat hy nog uit die inwoners moet wurg, op geen manier sin nie. Skynbaar het die raadslede wat
Wanneer die post-euforiese trauma self die probleem word
Hoewel sekere aspekte van ekonomie, soos mikro-ekonomie en makro-ekonomie met uiters eksakte syfers en formules werk, speel persepsies en sielkunde in die omvattender konteks ‘n baie groter rol. Wanneer ‘n gees van pessimisme oor die ekonomie posvat, tree soveel negatiewe faktore in werking dat die ekonomie inderdaad kort voor lank ‘n knou kry, en dikwels
Lees verder: Wanneer die post-euforiese trauma self die probleem word
All Blacks, Springbokke speel in Soweto
Die All Black-afrigter Graham Henry het onbedoeld onthul dat Nieu-Seeland en Suid-Afrika hul drienasiesrugbywedstryd op 21 Augustus by die Soccer City-stadion in Soweto sal speel. Suid-Afrikaanse amptenare moet steeds hul besluit aankondig om die wedstryd van Ellispark in Johannesburg te verskuif na die Sowetostadion met 95 000 sitplekke waar die finaal van die sokkerwêreldbeker gaan
Ag nee!
cleopatra gamesтопкарго кидалы
Taaltoestand aan die Oosgrens voor die trek
Was die regering se taalmaatreëls ‘n oorweging vir die trek? Blykbaar nie. C.F.J.Muller beskryf in Die oorsprong van die Groot Trek die taaltoestand in die grensdistrikte en -dorpe vóór die trek. Op die platteland het al hoe meer Setlaars Afrikaans begin leer (behalwe in die Setlaarsdistrik Albanie) en is in die Afrikaanse gemeenskap opgeneem. By
Ontologiese onsekerheid
Na aanleiding van Dan Roodt se artikel “Vir ‘n nuwe kultuurpolitiek” het die volgende gedagte by my ontstaan oor die toestand van die moderne Afrikaner. Hierdie toestand is een wat al langer duur as slegs die laaste anderhalfdekade se ANC-terreurkampanje, maar onder die ANC het hierdie toestand ‘n eiesoortige kritieke massa bereik. Die “toestand” waarna
