‘n Boer van Bloemfontein het 27 Merino-skape op ‘n gru-wyse in ‘n massaslagting verloor. Die ooie was byna almal dragtig. Die oorblyfsels van die ooie se fetusse is net so agtergelaat. Swart veediewe het vermoedelik die naweek die skape van Richard Mudge keelaf gesny en vermink. Mudge sê van sy skape is al in die verlede gesteel, maar dié
Lees verder: Boer se lammertjies teen muur doodgeslaan in massaslagting
