Nou soek ons ondersteuning vir ons praag-webwerwe. Vandat die Boikot-Naspers-aksie begin het, het die verkeer op ons webwerwe beduidend toegeneem. Oor die afgelope paar dae het die bediener egter begin swaar trek. Dit het reeds vyf keer omgeval en dis vir lesers baie irriterend as die webwerwe onbeskikbaar is. Volgens ons diensverskaffer sal ons moet
Obama-administrasie steek Bengazi-oorlewendes weg
‘n Republikeinse verteenwoordiger Trey Gowdy (R-SC) het Donderdag in die geselskap van Greta Van Susteren op Foxnews die Obama-skandale bespreek. Dié onthullings volg nadat Jake Tapper op CNN die nuus gebreek het dat daar “tientalle” CIA-agente teenwoordig was in Benghazi op die 9/11-herdenking toe die Amerikaanse konsulaat aangeval is en ambassadeur Chris Stevens tydens die
Lees verder: Obama-administrasie steek Bengazi-oorlewendes weg
Corrie Sanders se saak uitgestel
Die saak teen drie mans wat verdink word van die moord op die bokskampioen, Corrie Sanders, is in die landdroshof op Brits in Noordwes uitgestel. Dit sal na die Noord-Gauteng Hooggeregshof in Pretoria verwys word. Die saak is tot 23 September uitgestel. Sanders is verlede jaar September doodgeskiet tydens ‘n gewapende rooftog by ‘n restaurant
Snowden pos by top sosiale netwerkwerf aangebied
Die Amerikaanse fluitjieblaser Edward Snowden is ‘n werk deur Rusland se top sosiale netwerk-webwerf Donderdag aangebied, ure nadat die voormalige intelligensie-kontrakteur ‘n jaar lank asiel in Rusland ontvang het. “Ons nooi Edward Snowden na St Petersburg en sal bly wees as hy besluit om by die sterspan van programmeerders aan te sluit by VKontakte,” het
Lees verder: Snowden pos by top sosiale netwerkwerf aangebied
Wilgehof: Departement, TV-kameras slaan toe oor nóg ‘n k-woord
Die Volksblad berig dat die Vrystaatse departement van onderwys teleurgesteld moes omdraai nadat amptenare met ’n TV-nuusspan by die Laerskool Wilgehof in Bloemfontein opgedaag het om ’n onderwyseres te skors na nóg ’n beweerde rassevoorval . Amptenare van die departement ’n skorsingsbrief aan die leerkrag oorhandig, maar moes uitvind dat sy ’n beheerliggaampos beklee en
Lees verder: Wilgehof: Departement, TV-kameras slaan toe oor nóg ‘n k-woord
Kaptein Piet Croucamp se spekskietery
deur Manfred Delport [followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Volg Manfred op Facebook. ‘n Engelse woord vir ‘n seerower, “buccaneer”, is van die Franse term “boucanier” afgelei. Laasgenoemde verwys na die gewoonte van Franse jagters op Karibbiese eilande soos Haïti om vleis van wildevarke te rook op ‘n houtraam, en is ook die stam van die Engelse
Chinese belê in historiese wynlandgoed
Perfect China, wat ’n belang van 51% in Perfect Wines of South Africa besit, het pas die Val de Vie-wynlandgoed tussen die Paarl en Franschhoek, gekoop. Dit is die eerste Chinese belegging in die plaaslike wynbedryf. Dit sluit die wynplaas van 25 ha en die historiese herehuis in en is bekend vir sy Rhône-styl wyne
Bennet doen oproep om weerstand teen Zanu-PF
Roy Bennet, tesourier van Zimbabwe se opposisieparty, het ‘n oproep om weerstand teen Robert Mugabe se bewind gedoen. “Ek praat van passiewe weerstand. Ek praat van mense wat die land tot stilstand bring – moenie julle rekeninge betaal nie, moenie gaan werk nie.” Hy het dié oproep gedoen vir ‘n veldtog om die land tot
Nuwe SAUK-kanaal nog ‘n nasiebouslenter
President Jacob Zuma het Donderdag die SAUK aangemoedig om Afrika se suksesvarhale wat die vasteland se vordering weerspieël, te vertel. Die 24-uur nuuskanaal moet nie net fokus op misdaad en korrupsie nie, maar die land se goeie eienskappe weergee, het hy gesê by die nuwe kanaal se bekendstelling, in Auckland Park, Johannesburg. “Ek hoop dat
Zuma belowe werk en wetenskap
President Jacob Zuma sê die regering het nog nie sy planne laat vaar om vyf miljoen nuwe werksgeleenthde teen 2020 te skep nie. Statistiek Suid-Afrika het vroeër die week bekendgemaak dat die getal werklose mense in die tweede kwartaal van die jaar tot vier komma sewe miljoen toegeneem het – die grootste nog. Tussen die
