Die “grootste lekkasie van geheime dokumente in demokratiese Suid-Afrika se geskiedenis” deur Al Jazeera bevat glo ‘n dokument wat deel is van die Suid-Afrikaanse spoke se Handboek van tegniese intelligensiebeleid en -prosedures. Dié dokument is ‘n aansoekvorm wat agente in staat stel om ‘n reeks afloermoontlikhede te ontgin volgens Media24. ■ Meeluister in kamer –
Lees verder: Wie het toegang tot SA se deurtastende spioenasie?
